1 / 8

Diakonietoerusting 2014

Welkom almal!. Diakonietoerusting 2014. Tema 1 - Huisbesoek. Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens? . Tema 1 - Huisbesoek. 1. Huisbesoek saam met die ouderling.

gerald
Download Presentation

Diakonietoerusting 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Welkom almal! Diakonietoerusting 2014

  2. Tema 1 - Huisbesoek Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens?

  3. Tema 1 - Huisbesoek 1. Huisbesoek saam met die ouderling. • Onthou daar is ’n verskil in werk – lidmate moet hulle probleme met ’n diaken bespreek en ouderlinge moet hulle probleme met ’n lidmaat bespreek. • Moenie die ouderling as verskoning gebruik om nie huisbesoek te doen nie. • Onthou jy kan ook bel. • Groet jy lidmate by die kerk? 2. Waaroor gesels ons? • Laat die lidmaat praat. • Stel belang. • Vra uit oor kinders, kleinkinders, werk, hoe lank bly julle al in hierdie huis. Moenie bang wees vir “gemeenplase.” • Weereens toerusting – bespreek veral geleenthede tot meelewing. Vat jou Kalender en Roepstem saam.

  4. Tema 1 - Huisbesoek • Bespreek kollektes en wat die diakonie met hulle geld doen. Die 50c-munt en R50-noot raakaan die gesels: 50c: "Yes Maaitjie, wat het van jougeword? Lanklaasgesien!". R50: "Nee wat, maar so hier en so daar. Was bietjie casino toe; het 'n trippieMosambiek toe onderneem; was by 'n paar rugby-wedstryde; was laasweek by die skou in Windhoek ; more salekwaarskynlik Mall toe gaan en dalkTeazers toe, daaisoortgoed. Maar hoe's dinge met jou? Watmaakjyalles?“ 50c: "AagBoeta, jyweet mos. Altyd net kerk, kerk, kerk!

  5. Tema 1 - Huisbesoek • Probeer nood van lidmate vasstel. Jan bel die tandarts "More Dokter, wat kos dit om ’n tand te trek?“ "Die totale koste sal R285 wees.“ “Goeiste! Hoekom so duur?“ "Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons trek.“ "Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-rayskip?“ "Jong, dit bring ’n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na  R157?“ "En as ons dit sonder verdowing doen?“ "Dit gaan bitter seer wees maar sal ’n verdere  R20 goedkoper wees.“ "Wat van as een van jou trainees die tand trek?“ "Ek kan niks waarborg nie, maar dit sal koste verminder na R75.“ “Sê nou ’n student trek terwyl die ander kyk as deel van hulle opleiding?“ “Goed vir die studente maar maar traumaties vir  die pasient. Slegs R10.“ “Mooi! Kan ons ’n afspraak maak vir my vrou, Dinsdag 9-uur?"

  6. Tema 1 - Huisbesoek • Wat moet ek doen na huisbesoek? • Moenie vaskyk in finansiële nood nie!

  7. Tema 2 - Oorkruisnetwerk • Hoe kan diakens mekaar help? • Hulp met dinge soos vervoer? • Hulp op ander terreine. • Deurgee van verskillende behoeftes. • Lidmate mobiliseer.

  8. Tema 3 – ’n Verwelkomende gemeente • Let op na vreemde gesigte tydens kollekte onder die diens en by die deure. • Onthou voor die diens. • Onthou teedrink. • Onthou die besoekersboek.

More Related