1 / 29

Matteus 25:31-46

Matteus 25:31-46. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.

garron
Download Presentation

Matteus 25:31-46

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Matteus 25:31-46

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “Christus het geen liggaam op aarde behalwe joune, geen hande behalwe joune. Jou oë is die oë waardeur die liefde van Christus na die seer van die wêreld kyk. Jou voete is die voete waarmee Christus wil goed doen. Jou hande is die hande waarmee Hy nou wil seën.” Teresa van Avila

  4. Ubuntu

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Skape en Bokke

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Jesus, die Koning

  9. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  10. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  11. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  12. “The number one cause of atheism, is Christians. Those who proclaim God with their mouths and deny Him with their lifestyles, is what an unbelieving world finds simply unbelievable.” Karl Rahner

  13. Is ons net beter op papier?

  14. Die toets is ook die reël waarvolgens ons moet leef

  15. “Service to others, is the rent you pay for your room here on earth.” Mohammed Ali

  16. Liefde moet jou geaardheid word

  17. “Al is Jesus nie meer in Sy liggaam by ons nie, het ons die mense om ons aan wie ons liefde kan gee en wat ons kan dien. En wanneer ons dit aan hulle doen, is dit net so goed ons doen dit vir Jesus self” Teresa van Avila

  18. Die liefdeswerk wat ons doen, is nie ons prestasie nie, maar is uit dankbaarheid vir Sy liefde in ons lewe, geïnspireer deur die Heilige Gees

  19. Wat is die belangrike vrae wat by die wederkoms gevra gaan word?

  20. Is Jesus Christus ook Koning van jou lewe?

  21. Andre le Toit se gedig ‘ek dood’is beskikbaar in die vorm van ’nnous-clip by http://nous.org.za/

  22. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  23. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  24. Volgende week: Psalm 80

More Related