1 / 4

AFKONDIGINGS 23 FEBRUARIE 2014 ---------------------------------------------

AFKONDIGINGS 23 FEBRUARIE 2014 ---------------------------------------------. EREDIENSTE : 08:00 & 10:00 - Ds. Hardus van Niekerk KINDERDIENS 09:00 : - Sondagskool 18:00 : - Veritas ( In saal )

galvin
Download Presentation

AFKONDIGINGS 23 FEBRUARIE 2014 ---------------------------------------------

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AFKONDIGINGS 23 FEBRUARIE 2014 --------------------------------------------- EREDIENSTE : 08:00 & 10:00 - Ds. Hardus van Niekerk KINDERDIENS 09:00 : - Sondagskool 18:00 : - Veritas ( In saal) 18:00: - Tieneromgee Deurkollekte - Behoeftigegesinne =================================== Baiewelkomaan al onsnuweintrekkers!! Komasbna die diensvoor die kanselbymekaar dat ons u kanontmoet. BB Baiebaiedankievirieder en elk watbetrokke was by onseiebergfietswedren. Daar is mensewatbaie hard gewerk het, om van die dag ‘n grootsuksestemaak. Dit was ook ‘n baielekkerkuierdagsaamgesinnegewees. “Al wataltydsalbly, is geloof, hoop en liefde – hierdiedrie. Maar die grootstehiervanbly steeds die liefde” – 1 Kor 13:13 SKOLLIEKAMP VIR MATRIEKS!!! Doel van die kamp is ommatrieks toe terusvir die lewenaskool. 31 Maart tot 6 April (Kamp 1) 28 April tot 4 Mei (Kamp 2) Vorms in die draadrakkielangs die jeugbord.

  2. Tussen die twee dienste is daar gratis koffie en tee in die portaal. Daar is ookheerlike Cappucino en Café Latté tekoop @ R15.00 Kom drink iets en leer mekaar ken terwyljullevir die Sondagskoolkinders wag. En as jynie ‘n Sondagskoolkind het omvoorte wag nie, kom in elk geval!! Indiendaarwerkendejongmense is wat by ‘n selgroep wilbetrokkeraak, skakelvir Jonathan by: 076 559 2660. Julle is sooooo baiewelkom!!!! Die Kerkraad het amptelikbesluitdat al die gemeentelede op 29, 30 en 31 Februarie 2014 verlofmagkry!!! SAVF beplanweer ‘n rommelverkoping vir28Februarie. Indien u enigeklere het omteskenk, of kombuisgoedens. kan u dit by SAVF gaanafgee. Baiedankie VolwassekatkisasieMaandagaand in die konsistorieom 18:00 MISDAADWENK Moenievir “verkoopsfoefies”, “herstelfoefies” of “opnamefoefies” valnie. As hullenie ‘n afspraak met joukanmaaknie, danmaghullejouniesiennie. EMOSIONELE GENESINGSNAWEEK

  3. Ouerswatwildoop, moetvoor die 15e Maart by die kerkkantoorregistreer. Volgendedoopgeleentheid 6 April 2014 om 08:00 MXIT Woensdagmiddag 18:00 Allehoërskoolkinderswelkom! PASTORALE SENTRUM. Maandae: 18:00 = Voetspore Dinsdae: 18:00 = Divorce Care en DC4Kids Donderdae: 18:00 = StoppieDoppie Kontakasseblief die sentrumomaante meld. Eersdaagsgaandaar begin word met Divorce Care for Teens. Stuurenigegebedsversoekeassebliefna: 083 365 5636 WêreldbiddagvirVroue Hierdiejaar word diéspesialegeleentheid by Ligkruisgemeente (Gholfsig) aangebied op 7 Maartom 11:00. Julle word hartlikuitgenooiomdit by tewoon. Die dienssalgelei word deur proponent Celeste Momberg. Na die tydsaldaar ‘n heerlikekoppie tee en ietsteetewees. • Deurkollektesvirvolgende 2 weke: • 2 Maart = Noodfonds • 9 Maart = Bejaardefunksie van vrouediens

  4. Op 15 Maarthouhulle ‘n motorskou op KanonkopHoërskool se velde ten bate van Invictus en Kianosprivaatskooltjies, watskoolgeeaankinderswatgestremd is of leergestremdhede het. Hulkrygeenfinansiëleondersteuningnie, duswilons hul help in hulbehoefteaanbetertoerusting en diens. As daarenigepersone is watprysewilborg/items soos sang of danswillewer/gesiggieverf/voertuiewiluitstal, julle is baie welkom. Kontak Johan: 083 227 0577 AUTO ARMOR GEMEENTEKAMP Agter in die kerk is programme vir die gemeentekamp. Neemassebliefeen en beplan saam met jougroepjouaankopeviretesens. Onsgaanlekkerkamp.!! Sienjullealmaldaar!! BaiedankieaanNico en Marie-Louise Erasmus watbankiesvir die Gr 0 klasgeskenk het Kerkkantoor: Maandae – Vrydae: 08:00 – 13:00 Dinsdaegesluitvanaf 11:30 (Admin vergadering) Tel: 013 – 243 3765 Faks: 086 529 0845 E-pos: admin@midsuid.co.za Webtuiste: www.midsuid.co.za BANKBESONDERHEDE: N.G. KERK MIDDELBURG SUID ABSA BANK Tjekrekening Rek. No: 1040580146 Takkode: 632005

More Related