1 / 15

RENTMEESTERS

Almal wat aan die Here behoort is. RENTMEESTERS. Kenmerk: Offervaardigheid. Gawes (Talente). Geleenthede (Tyd). Grond (hele aarde). Geld. Rentmeester. Bestuurder. ( Aanspreeklik). 4 x G’s. Bybel oor Geld & Besittings. 2300 verse. 18/38 gelykenisse. Lukas. Jakobus.

gage
Download Presentation

RENTMEESTERS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Almal wat aan die Here behoort is RENTMEESTERS Kenmerk: Offervaardigheid

  2. Gawes (Talente) • Geleenthede (Tyd) • Grond (hele aarde) • Geld Rentmeester • Bestuurder (Aanspreeklik) 4 x G’s

  3. Bybel oor Geld & Besittings • 2300 verse • 18/38 gelykenisse • Lukas • Jakobus Offervaardigheid (Dankbaar!) • O.T. = 10 % (plus) • N.T. = volgens vermoë

  4. Gespreksgeleentheid • Bybelse Rentmeesterskap • Bydrae/donasie  dankoffer • Bekering van beursie • Begroot/beplan vir dankoffer • Metode : debietorder? • Kontrole • Kommunikasie • Dankofferverbintenis jaarliks • “Beswaarde” lidmate • Oorwin vrees om geld te praat

  5. Redes waarom mense gee: 1. Dankbaar teenoor Here 2. Lewe kry betekenis (“groter” as self) 3. Maak gelukkiger om te gee 4. Mense help graag vir ander mense 5. Iemand het gevra 6. Eienaarskap van Visie

  6. Redes waarom mense nie (genoeg) gee nie: 1. Behoort nie aan Here 2. Deel nie (gemeente se) visie 3. Het nie genoeg inligting nie 4. Het nie “gemeenskap van gelowiges” nie 5. Dink hulle betaal net leraar se vergoeding

  7. Fondsinsameling vs Offervaardigheid 1. Instansie se behoefte om te ontvang Lidmaat se behoefte om vir Here te gee 2. Uiterlike motief = begroting moet klop Innerlike motief = gee uit dankbaarheid 3. Bewys weldaad Erken en eer die Here

  8. Proses: Fondsinsameling vs Offervaardigheid Bekendstel 1. Verbind aan Here 1. Deel gemeensaamheid Deel visie Betrokke raak 2. Mede verantwoordelik 2. Meelewend Prioriteite soos Here 3. Befonds Beursie “bekeer” 3. Groei in offervaardigheid Elkeen volgens vermoë

  9. Wat het ons nou? • Lidmate • Huidige stelsel • Eredienste • Kommunikasie kanale

  10. Wat het ons nou? (vervolg) 1. Lidmate • Behoefte om vir Here te gee = Dank offer • Behoefte om deel te wees = Betrokke in Koinonia? • Databasis volledig • Nie betrokke? • Nie gee / min gee?

  11. Wat het ons nou? (vervolg) 2. Huidige stelsel • Effektief? • Kwitansies, Koeverte Debietorders, • Verhogings ingebou? • 10e Maand • Jaarlikse Dankoffersfees

  12. Wat het ons nou? (vervolg) 3. Eredienste • Dankoffertyd • Getuienisse • Aankondiginge • Sinodale / Spesiale kollektes

  13. Wat het ons nou? (vervolg) 4. Kommunikasie kanale • Aankondiginge • Gemeentebrief / Maandblad • Persoonlike korrespondensie • e-pos • SMS

  14. Moontlike doelwitte • Jaarlikse Offervaardigheidsprogram = beplande groei • Leer: ”Gee volgens vermoë” = elke jaar 1 % meer • Testamentêre bemakings • Beplande prediking

  15. Gespreksgeleentheid • Bybelse Rentmeesterskap • Bydrae/donasie  dankoffer • Bekering van beursie • Begroot/beplan vir dankoffer • Metode : debietorder? • Kontrole • Kommunikasie • Dankofferverbintenis jaarliks • “Beswaarde” lidmate • Oorwin vrees om geld te praat

More Related