1 / 8

DIE SABBAT

DIE SABBAT. Les 11 vir 13 September 2014. DIE OORSPRONG VAN DIE SABBAT.

Download Presentation

DIE SABBAT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DIE SABBAT Les 11 vir 13 September2014

  2. DIE OORSPRONG VAN DIE SABBAT “God het op die sewende dag sywerkvoltooiwatHygemaak het, en op die sewende dag gerus van al sywerkwatHygemaak het. En God het die sewende dag geseënenditgeheilig, omdatHydaaropgerus het van al sywerkwat God geskape het deurdittemaak.” (Genesis 2:2-3) Wiehet alledinge, insluitend die Sabbatgeskep? Johannes 1: 1-3, Kolossense 1:16; Hand 1: 1-2 Jesus is die Skepper van alles, insluitende die Sabbat. Jesus, Adam en Eva was niemoegnie, so hoekom het hullenodiggehad om terus op die Sabbat? • In 'n sondelosewêreld, is die Sabbat'n tempel in tydwanneerallewesensbymekaarkom om hulSkepperteloofenspesialegemeenskap met Homtegeniet. • In teenstelling met hulle, is onsomringdeur die sonde, onsbenodigdaardieoomblikke van nouegemeenskap met onsSkepperselfsmeer. • Jesus het 'n voorbeeldgesteldeur op die Sabbatterusbeidena die skeppingennaonsverlossing.

  3. HERE VAN DIE SABBAT “want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.” (Mattheus 12:8) • Jesus se dissipels het are gepluk in die graanveldenhulle het geëetop die Sabbat (Matt 12: 1-2) Dit was toegelaatdeur die wet (Dt 23:25) maar hulle was daarvanbeskuldigdathulledie wet verbreek het. Deurditop die Sabbattedoen. Die Fariseërs het baiestrengreëlsvir die onderhouding van die Sabbatdaggevolg. So, ditwat die dissipelsgedoen het was om teoes, dorsen die graanvirhulleuitteblaas.

  4. HERE VAN DIE SABBAT “want die Seun van die mens is Here óók van die sabbat.” (Matt 12:8) Jesus het die Fariseërsgeantwoord. Hygebruik twee voorbeeldeuit die tempeldiens: Dawidwattoonbrodegeëet het. Die seremoniële wet het die oortredingtoegelaat. Die priesterswerk (selfs harder) op die Sabbat. WerkdeurGod aanvaar. Net daarna het Jesus gesê: • “Die Sabbat is gemaakvir die mens, nie die mensvir die Sabbatnie.” (Mark 2:27) • Die Sabbat is 'n geskenk van God vir die mensdom. Dit is gemaakvirons, nieonsvir die Sabbatnie. • “Daarom is die Seun van die mens Here ook van die sabbat.” (Mark 2:28) • OnsVerlosser is die Skepper van die Sabbat, so Hy is geregtig om tebesluitwat is gepas om tedoen op die heilige dag.

  5. DIE VOORBEELD VAN JESUS “Toe komHy in NásaretwaarHyopgevoed was; ensoosHygewoond was, gaanHy op die Sabbatdagin die sinagogeenstaan op om te lees.” (Lukas 4:16) Jesus se voorbeeld van Sabbatsonderhoudingis uitersbelangrik. • Hoe het Jesus die Sabbatonderhou? Jesus het met andergelowigessaamgekom om die Skriftebestudeerenteaanbid (Luk4: 16-21) Hyervaardie natuur(Matt 12: 1-8) Hyverligmenslikelyding(Matt 9-14, Lukas 13:15, 16; John 05:16, 17) Hy het daaropgerus van werk(Gen. 2: 1-3) As gevolg van Christus se strengBybelsenakoming, het Hyhomweerhou van besigheid (Matt 5: 17-19; Neh.13:15-22) Onskanafleiuit Jesus se dissipels se optrededatHy die Sabbatvoorbereihet op die voorbereidingsdag(Lukas 23, 24; Exodus 16) Op grond van Jesus se voorbeeld, moetChristenegetrouSySabbatpraktykvandagnavolg.

  6. DIE LERING VAN JESUS “Enhulle het Hom in die ooggehou, of Hyhom op die Sabbatgesondsoumaak, sodathulleHomkonaanklae.” (Mark 3:2) Jesus is beskuldigdaarvandatHy die Sabbatgeskend het, omdatHy "gewerk" het deurmensegesondtemaak. Hoe het Jesus daardiestellingteëgestaan? Jesus het ekstremismeivmSabbatafgekeur, Hy het onsgehelp om wettiesheidafteskafsonderom die Sabbatteoortree.

  7. DIE EWIGE AARD VAN DIE SABBAT “‘Enelkemaand op die nuwemaanenelke week op die sabbatsalallevleeskom om teaanbidvoor my aangesig, sê die Here.”(Jesaja 66:23) Gewildeteologiesêdat Jesus die heiligheid van die SabbatnaSondagoorgedra het, om syopstandingtevereer. Tog, toe Jesus gepraathet oordie vernietiging van Jerusalem (wat 40 jaarnásyopstandingsouplaasvind), Hy het gesê: "En bid datjullevlugnie in die winter of op die Sabbatsalweesnie" (Mattheus 24:20) Paulus en die res van die apostelshet gewoonlik op die Sabbatnadie Tempelgegaan(Hand 13:14, 42, 14: 1; 17: 1-2; 18: 4) Toe die Grieke Paulus apart van die Jodewousien (buite die sinagoge) het hyaanhulle die boodskapverkondig op twee agtereenvolgendeSabbatte (Hand 13: 42-44). Hy het nievirhulle op Sondaggepreeknie.

  8. “Soos die Sabbat die teken was wat Israel onderskei het, toe hulleuitEgipteuitgeleiis, om in die aardseKanaan in tegaan, so is dit die tekenwatnou God se menseonderskei van die werelden so kanhulleuit die wêreldkom om in die hemelserus in tegaan. Die Sabbat is 'n teken van die verhoudingtussen God ensymense, 'n tekendathullesy wet nakom. Dit is die onderskeidingtussenSygetrouevolgelingeenoortreders.” E.G.W. (Testimonies for the Church, vol. 6, cp. 44, pg. 349)

More Related