1 / 9

LIEFDE EN DIE WET

LIEFDE EN DIE WET. Les 5 vir 1 November 2014. Jakobus 2:1-13 Die gebooie van die wet van liefde. Jakobus 2:1-4. Jy mag geen aannemer van persoon wees nie . Jakobus 2:5-7. Jy mag nie die armes aanstoot gee nie . Jakobus 2:8-9. Jy moet jou naaste lief hê .

fay-gamble
Download Presentation

LIEFDE EN DIE WET

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. LIEFDE EN DIE WET Les 5 vir 1 November2014

  2. Jakobus 2:1-13 Die gebooie van die wet van liefde • Jakobus 2:1-4. • Jy mag geenaannemer van persoonweesnie. • Jakobus 2:5-7. • Jy mag nie die armesaanstoot gee nie. • Jakobus 2:8-9. • Jymoetjounaasteliefhê. • Jakobus 2:10-11. • Jymoet die wet onderhou. • Jakobus 2:12-13. • Jysalbarmhartigheidbewys.

  3. JY MAG GEEN AANNEMER VAN PERSOON WEES NIE “My broeders, laatjullegeloofin onse Here Jesus Christus, die Here van die heerlikheid, niewees met aanneming van die persoonnie. Want as daar in jullevergadering ‘n man inkom met goueringeaan die vingers, met ‘n pragtigekleedaan, endaarkomook ‘n arm man in met vuilklereaan; en as julleopsiennahomwat die pragtigekleeddra, envirhomsê: Gaan u op hierdiegoeieplek sit, envir die armesêjulle: Gaanjydaarstaan of hieronder my voetbank sit – het julledannie by julleselfonderskeidgemaakenregters met verkeerdeoorleggingegewordnie?”(Jakobus 2:1-4) Ons is geneig om diegenewatons dink op ‘n “hoërsosialeskaal as onsselfterespekteer. Intussen is onsgeneig om neertekyk op die “onder” ons. Ons is almalgelyk in God se oë. Daarommoetonsdieselfdeliefdeenregverdigheidtoonaanalmal, soosChristene.

  4. “Nooitmoetonskoudenonsimpatiekweesnie, veralniewanneerons met armestedoene het nie. Hoflikheid, simpatieenmeegevoelmoetaanalmalbewys word. Partydigheidvir die rykes is onaanvaarbaarvir God. Jesus word geminag as sybehoeftigekindersgeminag word. Hulle is nierykaanhierdiewêreld se goednie, maar hulle is baienaaansy hart van liefde. God erkengeenonderskeid van rang nie. By Hom is daargeen stand nie. In syoë, is mense net mense, goed of sleg. In die dag van finale afrekening, salposisie, rang, of rykdom van iemandnie ‘n haardikteaan die gevalverandernie. Deur die alsiende God sal die mensegeoordeel word deurhulreinheid, adel, enliefdevirChristus.” E.G.W. (Counsels on Stewardship, cp. 33, pg. 162)

  5. JY MAG NIE DIE ARMES AANSTOOT GEE NIE “Luister, my geliefdebroeders—het God nie die armes van hierdiewêrelduitverkies as rykes in die geloofenerfgename van die koninkrykwatHybeloof het aan die watHomliefhetnie? Maar julle het die arm man oneeraangedoen. Is ditniejuis die rykeswatjulleoorweldigenjullevoor die regbanke sleep nie? Is ditniehullewat die edeleNaambelasterwatoorjulleaangeroep is nie?”(Jakobus 2:5-7) As 'n broer of sustersy/haarrykdom of posisiegebruik om voordeelte trek uitander in die kerk, lasterhy/sy die naam van Jesus. Hy of syverneder Jesus voorander.

  6. JY MOET JOU NAASTE LIEFHÊ “As julleewenwel die koninklike wet volbringvolgens die Skrif: Jymoetjounaasteliefhêsoosjouself—dandoenjullegoed. Maar as jullepartydig is, doenjullesondeen word deur die wet as oortredersbestraf.”(Jakobus 2:8-9) Jakobuspraatoor die Tien Gebooie, soos in vers 12. Dit is 'n ware wet, want dit is die wet van die KONING VAN DIE KONINGS. • Jakobusverduidelik in die gebooie hoe om andertebehandel, soos Jesus in die Bergpredikasie. Daardiegebooie word saamgevat in 'n enkelegebod, "Jymoetjounaasteliefhêsoosjouself.” • Wanneerons ‘n aannemer van persoon is of hullenielief het nie, sondigons teen die wet van God.

  7. ONDERHOU DIE WET “Want wie die hele wet onderhou, maar in eenopsigstruikel, het aanalmalskuldiggeword. Want Hywatgesê het: Jy mag nieegbreeknie, het ookgesê: Jy mag niedoodslaannie. As jynounieegbreeknie, maar doodslaan, het jy ‘n oortreder van die wet geword.” (Jakobus 2:10-11) Ons is nievrygestel van onderhouding van die wet net omdatonsonsnaastelief het nie. Inteendeel, ons het nieregtigonsnaasteliefwanneeronsenige van die gebooieoortreenie. Ekkannie my naasteliefhêenvirhomliegnie (Eksodus 20:16). Ekkannie my naasteliefhêenhombeledignie(Matt 5:22) • Oortreding van die wet van God beskadigonsverhouding met Homen met onsnaaste.

  8. BEWYS BARMHARTIGHEID “Jullemoet so spreeken so doensoosdiegenewatdeur die wet van vryheidgeoordeelsal word. Want die oordeelsalonbarmhartigweesoor die watgeenbarmhartigheidbewys het nie; en die barmhartigheidroem teen die oordeel.”(Jakobus 2:12-13) As ons God opregliefhet, salonsnoodwendigookonsnaasteliefhê. Dit is die gevolgdatons die verlossingwat Jesus deur die kruisaanonsgegee het, aanvaar. Iemandwatnieliefhetnie, saleendagook met ‘n genadeloseuitspraakgekonfronteer word. Maar diegenewatlief het, sal 'n geseëndeversekering in die finale oordeelhê. Hulleweetdat God genadig is virdiegenewatlief het.

  9. E.G.W. (SDA Bible Commentary, vol. 7, on James 2:13) GeregtigheidenGenadestaan apart, in teenstelling met mekaargeskeideur n grootkloof. Die Here onsVerlosserbekleeSygoddelikheid met menslikheid, enbewerknamens die mens 'n karaktersondervlek of gebrek. Hy plant Sykruishalfpadtussen die hemelen die aarde, enmaakdit die voorwerp van aantrekkingskragwatbeidebereik, en trek beideGeregtigheidenGenadeoor die kloof. Geregtigheidskuifvanafsyverhewetroon, tesame met die hele hemelseleërmagennader die kruis. DaarsienditEengelyk met God wat die strafviralleongeregtigheidensondegedra het. Met 'n volkometevredenheidbuigGeregtigheid in eerbiedvoor die kruisensê: Dit is genoeg

More Related