1 / 64

Tegnologie en Prediking

Tegnologie en Prediking. Here maak my 'n ‘houspyp’. Here, maak my vandag 'n 'houspyp’. Sommer net 'n gewone houspyp', Here, wat gereed lê in U tuin...

enye
Download Presentation

Tegnologie en Prediking

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Tegnologie en Prediking

  2. Here maak my 'n ‘houspyp’ Here, maak my vandag 'n 'houspyp’. Sommer net 'n gewone houspyp', Here, wat gereed lê in U tuin... Weerhou my daarvan om ambisieus te strewe na die aansien van 'n kristalkraffie - wat mooi, maar suinig bietjies water in delikate klein glasies skink, maar nooit 'n groot dors les nie.

  3. Here maak my 'n ‘houspyp’ Weerhou my van die versamelwaarde van 'n kunstige erdekruik - wat, al hou dit die water heerlik koel,'n bodem het. Leeg raak. Gewoonlik te gou. Want selfs die waardevolste kruik wat leeg is, bied geen verweer teen die venyn van 'n droë wind nie!

  4. Here maak my 'n ‘houspyp’ Nee, Here, maak my sommer net 'n 'houspyp’ - wat tevrede is om dag na droë dag net 'n kanaal te wees vir U strome van lewende water. En, Here God, maak my oë oop vir verwelkte mense wat verskroei in die wind!

  5. Gebruik van tegnologie en die visuele,net ‘n “houspyp”

  6. Die gebruik van I.T. in kommunikasie Hoof doelwit ‘n ontmoeting met Godnie ‘n ontmoeting met tegnologie nie

  7. Wat wil ons bereik? • Dink ooreffektiewekommunikasiemet die • mens van vandag • Gedagteprikkelsoorkreatiewegebruik van • IT in die bediening. • Sensitiwiteitom tegnologiereg en effektief • te benut • Opgewondenheidvieroordie kreatiewe • kommunikasie van die GoeieNuus! Doelwitte

  8. EPIC Die taal van vandag! • E xperience • P articipation • I mage -driven • C onnectedness

  9. E xperience • Spreek hele mens aan: • Denke • Emosies • Wil • Sintuie • Liggaam

  10. Experiential Worship: Bob Rognlien

  11. E xperience • P articipation (Generasies)

  12. Kommunikasie generasies • Oor generasie • Oor en oog generasie • Oor, oog en hand generasie

  13. E xperience • P articipation • I mage - driven

  14. Die dissipels het vir Jesus kom vra: "Hoekom gebruik U gelykenisse as U met die mense praat?" Hy het hulle geantwoord: "Aan julle is dit gegee om die geheime van die koninkryk van die hemel te ken, maar aan hulle is dit nie gegee nie... Matt 13:10

  15. “Om hierdie rede praat Ek met hulle in gelykenisse: omdat hulle kyk maar nie sien nie, en hoor maar nie luister en verstaan nie. Matt 13:33

  16. Meester van Metafore The greatest thing by far is to be the master of metaphor.

  17. The master teacher is nolonger a “man of letter” but becomes a purveyor of images ... Mark C. Taylor

  18. Metafoor

  19. E xperience P articipation I mage -driven C onnectedness

  20. Oggendprofiel Aandprofiel

  21. Dataprojektor Projekteer die Boodskap!

  22. Gedagteprikkels Konteks v Voorbeelde Korrekte gebruik Foutiewe gebruik Praktiese sake Kom tot die punt met passie en powerpoint!

  23. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer & Fokus

  24. Sermon Branding

  25. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings

  26. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum

  27. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde, fokus

  28. OPSIES vir Liedere? • Powerpoint vb • Lyrix: www.lyrix.co.za • Liedboek CD: note! (hoe?) • Liedboek CD in PP • “Song-Worship” sagteware

  29. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde & fokus • Begeleiding (met woorde)

  30. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde • Woorde met Begeleiding • Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing

  31. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde • Woorde met Begeleiding • Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing • Sakramente

  32. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde • Woorde met Begeleiding • Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing • Sakramente • Videobeeld: Leraar, Koor, Sakament, ….

  33. Kreatiewe benutting in die Erediens • Atmosfeer en Fokus • Aankondigings • Votum • Liedere: woorde • Woorde met Begeleiding • Skriflesing: Teks, Video, Skriflesing • Sakramente • Videobeeld: Leraar, Koor, Sakament, …. • Gemeente verhoudingsbou

  34. Kreatiewe benutting in die Boodskap • Situasie skep (Abduction) • Woorde • Metafoor/Mod. gelykenis • Teks van Bybel • Grappige waarheid • Inligting: kaart/statistiek ensv • Toepassing in praktyk • Verhaal vertel

  35. Powerpoint Riglynevir die erediens

  36. Teks / Woorde Font Font Groottes Kleur Agtergronde Clip Art / Fotos / Kuns Diagramme Video en klank Spasies Bewegende Animasie Ontwerp Elemente

  37. Teks • Eenvoud! • 6 lyne – 6 woorde – 6 skyfies beginsel! • Los maar die bewegende teks!!! • NIE ALLES IN HOOFLETTERS • Wordart is ‘n opsie as jy min teks het

  38. Keuse van Fonts • Maklik leesbare font! • Losdekoratiewe fonts! • Gebruik beperkte verskeidenheid fonts! • Gebruik font regdeur die aanbieding • Gebruik “Shadow” vir beter duidelikheid

  39. Font Groottes • Hou deurgaans titels, subtitels en teks dieselfde font • NB NB Groot genoeg vir almal om te sien! Toets! • 44-punt vir titels • 32 of 36 - punt vir teks 54 44 3224 12

  40. Gebruik van kleur • NB Gebruik ligte teks op donker agtergrond! • Gebruikbeperktehoeveelheid kleure • Oppas vir rooi!!! Minder leesbaar! • Gebruik een kleur vir titels en ander vir teks • Gebruik konsekwent dieselfde kleure

  41. Agtergronde wat praat • Skepatmosfeer • Baieoordeelkundiggebruik • FunksioneeleerstedanEsteties! • Vrameestalvirgroter font • View – Master – Slide Master • Ipv swart …afwissel met kleur • Hulp met kontraste…

  42. Clip Art en Fotos • Eenvoud is die beste • Nie te veel metafore! • Clip Art vertel ‘n storie • Foto vertel ‘n duisend stories • Moet inhoud van boodskap dra… • Puik vir agtergronde…. • Gebruik “vlakke” (regsklik “send to”) • Waar soek mens foto’s?

  43. Kommunikatiewe Krag van KUNS

  44. Kuns as Metafoor Kommentaar op die wêreld Aanbiddingskuns

  45. Diagramme • Eenvoud is die beste • Kleure moet groot kontras hê! • Regsklik op vorm om te verander! Just do it!

  46. Video en Klank • Kort en treffendestukkealleen! • As jykan, direk in PP, automaties begin • Capture video formaat: mp4 of .wmv of mpg • DVD kanookwerk • Hoe om Video in te trek in PP • Toetsvoorafgoed! • NIE tikmasjienklanknie • Liedereverkieslik met woorde

  47. Om van CD af mp3 klank in te sit • Maak Windows Media Player oop • CD insit • Kies “Rip/Copy from CD” • Merk die snit wat jy wil laat skryf • Klik op rooi rip/copy Music • Kyk onder waar dit gestoor word. • In PP: Insert sound from file, klik all files! • Om lengte v klank te stel oor skyfies (XP): Custom animation, regsklik op lêer regs, kies timing, dan effect, stop playining… • VB

  48. Video: uit Film of Eie • Situasie skep (Abduction) – vbMr H Opus • Metafoor –Lion King, Glasblaser, Windpomp • Teks van Bybel – Matt 20 • Grappigewaarheid – vbMislukking • Inligting – Gemeentedienswerk • Toepassing in praktyk – Titanic – Seabiscuit • >>> Sagteware: Pinnacle 17

  49. Spasies • Moeniete veel op eenskyfieplaasnie • Altydoopkantlyne! Nienabykant! • Spasieerlogies en afgerond

More Related