1 / 40

Die deurlopende PP-agtergrond

Efesiërs 1:3-14. Die deurlopende PP-agtergrond. www.nous.org.za. God versamel ons en ons is bly!. Efes 1:3-14. Teks. Efesiërs 1:3-14. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. Die kruis in die sakdoek. Here, wie is ek dat ek hier in wonders gewortel is?

ena
Download Presentation

Die deurlopende PP-agtergrond

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Efesiërs 1:3-14 Die deurlopende PP-agtergrond

  2. www.nous.org.za

  3. God versamel ons en ons is bly! Efes 1:3-14 Teks

  4. Efesiërs 1:3-14

  5. God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God

  6. Die kruis in die sakdoek

  7. Here, wie is ek dat ek hier in wonders gewortel is? Dat iets in my dit waag om te antwoord? Here, ek wil die venster wawyd oopmaak, die wêreld wakker maak, en skreeu tot die klippe antwoord gee – God lewe, lewe, lewe en ek is geseën, geseën, geseën. Amen.

  8. God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik

  9. Jesus verenig ons

  10. God versamel ons en ons is bly! Loflied

  11. God praat met ons Luister na die Woord Ons luister

  12. Efesiërs 1:3-14 - Efese se Berakah -

  13. God praat met ons Luister weer na die Woord Ons luister

  14. Soos wie lyk jy?

  15. “One of us stinks”

  16. Ons moet God reflekteer

  17. In Christus…

  18. God se geskenk aan ons

  19. God se 7 geskenke aan ons

  20. 1. Jy is deur God gekies

  21. 2. Jy is deur God as sy kind aangeneem

  22. “Ek is mos ’naangenome kind. Weet julle wat is die verskil tussen ’naanneming en ’n geboorte? My twee broers het in my ma se baarmoeder gegroei, maar ek het in my ouers se hart gegroei. Daarom is ons drie ewe spesiaal vir hulle.”

  23. 3. Jy leef uit genade

  24. “Grace is a thought that changed the world… What once was hurt, what once was friction, what left a mark, no longer stings because Grace makes beauty out of ugly things... Grace finds goodness in everything”

  25. 4. Jy is gered en vergewe

  26. Om die geskenk “Jy is vergewe” te ontvang, maak jou vry. Vergifnis is die welriekende geur van 'n viooltjie wat kleef aan die hak wat dit vertrap het. Vergifnis is die windverwaaide blomknop wat helder blom in die geweldgeteisterde Kaapse Vlakte. Vergifnis is die kind wat uit sy maag lag onder die doringdraad wat lank gelede die konsentrasiekamp omring het. Vergifnis is God wat ons nie wil los nie, selfs ná alles wat ons gedoen het. Vergifnis maak jou vry. “Jy is vergewe” vertel vir jou van God.

  27. “And I fell into the hands of God. Have you fallen into God? Have you heard the good news that 'to get in control of one's life is surrender to unconditional love'? Have you fallen into the 'love that accepts me with no reference to my deserving'? Have you fallen into the hands of God, the forgiver?”

  28. 5. Jy het insig in God se plan

  29. 6. Jy is God se eiendom

  30. 7. Jy is die erfgenaam van God

  31. Lof-instrumente wat God se Naam grootmaak

  32. Clap and cheer!

  33. “… I wanted to stand up and applaud God!”

  34. God stuur ons uit WegsendingsliedSeënbede Ons is gasvry

  35. God lewe, lewe, lewe en ek is geseën, geseën, geseën. Amen.

  36. mailto:nouspowerpoints@gmail.com

  37. Volgende week: Mark 6:30-34 en 53-56

More Related