Sagaria 2:1-13
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 29

Sagaria 2:1-13 PowerPoint PPT Presentation


  • 91 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Sagaria 2:1-13. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Jerusalem gaan ’n stad sonder mure word, so baie mense en diere gaan daar in hom wees. Die Here sê: Ek sal ’n muur van vuur rondom die stad wees,

Download Presentation

Sagaria 2:1-13

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Sagaria 2 1 13

Sagaria 2:1-13


Ingenooi deur god

Ingenooi deur God

Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God


Sagaria 2 1 13

Jerusalem gaan ’n stad sonder mure word,

so baie mense en diere

gaan daar in hom wees.

Die Here sê: Ek sal ’n muur van vuur rondom die stad wees,

my magtige teenwoordigheid

sal binne-in hom wees.”


Sagaria 2 1 13

Juig, Sion, wees bly! Ek kom, Ek gaan binne-in jou woon, sê die Here.

Daardie dag sal baie nasies

hulle aan die Here verbind:

hulle sal my volk wees,

en Ek sal in jou woon, Sion.


Ingaan in god se tyd

Ingaan in God se tyd

Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in


Sagaria 2 1 13

Jy kan inkom, maar kan jy uitkom?

Almal kan inkom, maar Sy liefde en genade hou ons in die stad van God, Jerusalem – binne Sy teenwoordigheid


Luister na god se woord

Luister na God se Woord

Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God


Sagaria 2 1 13

Die Derde Gesig: Die Man met die Maatlyn


Luister na mekaar

Luister na mekaar

God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons


Sagaria 2 1 13

“Good fences make good neighbours”.”


Sagaria 2 1 13

“Good neighbours make good fences”


Sagaria 2 1 13

Mense is vel honger – ons het ’n behoefte aan die gemeenskap van gelowiges


Sagaria 2 1 13

...ons sal na hom toe kom en by hom woon

Jesus, Joh 14:23.


Luister na ander en die tye

Luister na ander en die tye

Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor


Luister weer na god se woord

Luister weer na God se Woord

Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes


Sagaria 2 1 13

“Something there is that doesn't love a wall...

He only says,

'Good fences make good neighbors'.

Spring is the mischief in me,

and I wonder If I could put a notion in his head:

'Why do they make good neighbors?

Isn't it Where there are cows?

But here there are no cows.

Before I built a wall I'd ask to know

What I was walling in or walling out,

And to whom I was like to give offence.

Something there is that doesn't love a wall,

That wants it down…


Fokus op wat god nou doen

Fokus op wat God nou doen

Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig


Antwoord met ons lewe

Antwoord met ons lewe

Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het


Sagaria 2 1 13

Flam 102 Ek Is VeiligEk is veilig, veilig in die HereEk is veilig, veilig in die HereAs ek bang is in gevaarweet ek God is altyd daarEk is veilig, veilig in die Heer


Sagaria 2 1 13

Die Here is ’nrots en ’n skild vir my’n huis en ’n skuilplek waar ek veilig kan blyHy’s ’n muur van vuur en ’n toring wat staanen ’n engele-mag wat rondom my ’n laer opslaan 


Sagaria 2 1 13

 Die Heer is soos ’n hen wat haar kuikens toevousoos ’n arend wat sy vlerke vir sy kleintjies oopvouDie Here is ’n held; ’n redder is HyAs ek Sy Naam aanroep, dan beskerm Hy my


Sagaria 2 1 13

Ek is veilig, veilig in die HereEk is veilig, veilig in die HereAs dit donker is om myweet ek God is naby myEk is veilig, veilig in die Heer


  • Login