1 / 73

NG Linden 17 Aug 2014

Prof Nelus Niemandt. NG Linden 17 Aug 2014. Votum Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Ps. 118:24). Seëngroet Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde: “Vrede vir jou”. Liedboek 417: vers 1 en 2 Jesus ons eer U!.

elaina
Download Presentation

NG Linden 17 Aug 2014

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Prof Nelus Niemandt NG Linden 17 Aug 2014

  2. Votum Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. (Ps. 118:24)

  3. Seëngroet Gee mekaar ‘n handruk en groet mekaar met die woorde: “Vrede vir jou”

  4. Liedboek 417: vers 1 en 2 Jesus ons eer U!

  5. Liedboek 202:1-3 Prys Hom, die Hemelvors

  6. Liedboek 202:1 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom aan Wie die hemelkoor hul hulde steeds betoon.

  7. Liedboek 202:1 Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Woord het alles voortgebring, roem ewig sy gesag.

  8. Liedboek 202:2 2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag.

  9. Liedboek 202:2 Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom – dít het Hy ons gemaak.

  10. Liedboek 202:3 Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag.

  11. Liedboek 202:3 Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in 'n koor.

  12. Liedboek 203:3 Soos 'n vadersorg vir kinders, sorg die Heer vir wieHomvrees. Hyvergewehuloortredings en berei 'n vreugdefees. LoofHom, prysHom! Loof en prysHom! LaatonsHomgehoorsaamwees!

  13. Liedboek 203:4 Mense, soos die veld se blomme, bloeimaar vir 'n kortetyd; ewigooronskleinekommer waak Gods goedertierenheid: LoofHom, prysHomLoof en prysHom – ewigegeregtigheid.

  14. Liedboek 203:5 Loof die Here, maan en sterre, waarjul in die wydteskring. LoofHom, engele en mense, almalwatsywilvolbring! LoofHom, prysHom! Loof en prysHom – o my siel, blyHombesing!

  15. Geloofsbelydenis

  16. Die HERE onse God is die een en enige ware God, Sy bestaan is in en uit Homself. Hy is uiters liefdevol, genadig, barmhartig, lankmoedig en oorvloedig in liefde en trou; Hy vergewe ongeregtigheid.

  17. Hy is een God wie nie se natuur of wese nie verdeel kan word nie. In hierdie Goddelike en ewige wese bestaan daar drie persone: die Vader, die Seun, en die Heilige Gees, Die drie persone is wesenlik een in krag en ewigheid.

  18. Al drie die Persone is ewigdurend, sonder begin en sonder einde. Tog kan hulle besondere kenmerke, persoonlike eienskappe en verhoudings onderskei word. Hierdie lering van die Drie-eenheid is die fondament van ons gemeenskap met God.

  19. Dit is die begin en die einde van ons troos, ons afhanklikheid van God, die bron van ons vreugde en vrede. Aan Hom kom toe ons aanbidding, diens en gehoorsaamheid en wat dit God ook al behaag om verder van ons te vereis.

  20. Gebed

  21. Dink in stiltenaoor die volgendegedeelteuitJesaja 61 :10 Watteremosiessienjy? Waaraanlaat die gedeeltejou dink? Bybelgedeelte

  22. “Ek is baieblyoor die Here, ekjuigoor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklereaangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haarjuweleaan.” Jes. 61:10

  23. Geniet God en die lewe

  24. Jougunstelingspeletjie?

  25. God se dans - perichoresis

  26. Lord Of The Dance (Sydney Carter) I danced in the morning when the world was young I danced in the moon and the stars and the sun I came down from heaven and I danced on the earth At Bethlehem I had my birth 

  27. Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he  

  28. I danced for the scribes and the Pharisees They wouldn't dance, they wouldn't follow me I danced for the fishermen James and John They came with me so the dance went on  

  29. Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he  

  30. I danced on the Sabbath and I cured the lame The holy people said it was a shame They ripped, they stripped, they hung me high Left me there on the cross to die  

  31. Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he  

  32. I danced on a Friday when the world turned black It's hard to dance with the devil on your back They buried my body, they thought I was gone But I am the dance, and the dance goes on  

  33. Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he  

  34. They cut me down and I leapt up high I am the life that will never, never die I'll live in you if you'll live in me I am the Lord of the dance, said he  

  35. Dance, dance, wherever you may be I am the lord of the dance, said he And I lead you all, wherever you may be And I lead you all in the dance, said he  

  36. Die vreugde van die Evangelie

  37. Evangelii Gadium The joy of the gospel fills the hearts and lives of all who encounter Jesus. With Christ joy is constantly born anew

  38. Jes. 12:6 “Jubel en juig, inwoners van Sion, want groot is die Heilige van Israel en Hy is by julle!” Die vreugde van die Evangelie

  39. “Ek is baie bly oor die Here, ek juig oor my God, want Hy het my gered, vir my oorwinnaarsklere aangetrek. Ek is soos 'n bruidegom met 'n priesterkroon op, soos 'n bruid met haar juwele aan.” Jes. 61:10 Die vreugde van die Evangelie

  40. Luk. 1:41 Johannes die Doper spring van vreugde toe Maria vir Elisabeth groet Die vreugde van die Evangelie

  41. Joh. 15:11 “Dit sê Ek vir julle sodat my blydskap in julle kan wees en julle blydskap volkome kan wees.” Die vreugde van die Evangelie

  42. Joh. 20:20 “Nadat Hy dit gesê het, wys Hy sy hande en sy sy vir hulle. Die dissipels was baie bly toe hulle die Here sien.” Die vreugde van die Evangelie

  43. Hand. 8:8 Daar was vreugde waar die dissipels ook al gegaan het. Die vreugde van die Evangelie

  44. Han. 8:39 “Die amptenaar het hom nie meer gesien nie en het sy reis met blydskap voortgesit.” Die vreugde van die Evangelie

  45. Fil. 4:4 – Wees altyd bly in die Here, ek herhaal, wees bly! Die vreugde van die Evangelie

More Related