1 / 44

JUDAH MINISTRIES

JUDAH MINISTRIES. Sondag 8 Januarie 2006. Die krag van ons woord. SPREKER: Frikkie van Eck. Num 10:1-2. Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet vir jou dien om die

dorie
Download Presentation

JUDAH MINISTRIES

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. JUDAH MINISTRIES Sondag 8 Januarie 2006 Die krag van ons woord SPREKER: Frikkie van Eck

  2. Num 10:1-2 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê: 2 Maak vir jou twee silwertrompette; van dryfwerk moet jy dit maak; en hulle moet vir jou dien om die vergadering byeen te roep en om die laers te laat opbreek.

  3. Num 10:3 As hulle dan daarop blaas, moet die hele vergadering by jou byeenkom by die ingang van die tent van samekoms.

  4. Num 10:9 En as julle in jul land in oorlog kom teen die vyand wat met julle veg, moet julle met die trompette alarm blaas;

  5. Num 10:9 dan sal aan julle gedink word voor die aangesig van die HERE julle God, en julle sal aan jul vyande verlos word.

  6. Num 10:10 Op die dag as julle vrolik is, sowel as op julle feestye en by die begin van julle maande moet julle by jul brandoffers en by jul dankoffers

  7. op die trompette blaas: hulle sal dien om julle in gedagtenis te bring voor die aangesig van julle God. Ek is die HERE julle God.

  8. 2Sa 6:15 So David and all the house of Israel brought up the ark of the LORD with shouting, and with the sound of the trumpet.

  9. Dit was asof die klank van die trompet God geaktiveer het tot aksie. Die klank van die trompet het God se stem verteenwoordig, en wanneer hulle die trompet geblaas het, was dit asof God homself gehoor het.

  10. Opb 1:10-11 Ek was in die Gees op die dag van die Here, en ek het agter my ‘n groot stem gehoor, soos van ‘n basuin, wat sê:

  11. 11 Ek is die Alfa en die Oméga, die eerste en die laaste, en skryf wat jy sien in ‘n boek en stuur dit na die sewe gemeentes wat in Asië is: na Éfese en Smirna en Pérgamus en Thiatíre en Sardis en Filadelfía en Laodicéa.

  12. Rev 1:10-11 I was in the Spirit on the Lord's day, and heard behind me a great voice, as of a trumpet, • Saying, I am Alpha and Omega, the first and the last:

  13. 2Kron 5:10 Daar was niks in die ark nie as net die twee tafels wat Moses by Horeb ingesit het, toe die HERE ‘n verbond met die kinders van Israel gesluit het by hulle uittog uit Egipte.

  14. 2Kron 5:11 11 En toe die priesters uit die heiligdom uitgaan—want al die priesters wat aanwesig was, het hulle geheilig sonder om die afdelings in aanmerking te neem—

  15. 2Kron 5:12 12 terwyl die Levitiese sangers almal saam, Asaf, Heman, Jedútun met hulle seuns en hulle broers, in linne gekleed, met simbale en harpe en siters oostelik van die altaar staan, en saam met hulle omtrent honderd en twintig priesters wat op die trompette blaas;

  16. 2Kron 5:13 13 en toe die trompetblasers en die sangers almal saam eenstemmig begin om die HERE te prys en te loof, en net toe hulle die stem verhef met die trompette en met die simbale en met die musiekinstrumente, en met:

  17. Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! —is die huis, die huis van die HERE, vervul met ‘n wolk.

  18. 2Kron 5:14 14 En die priesters kon vanweë die wolk nie staan om diens te doen nie, want die heerlikheid van die HERE het die huis van God vervul.

  19. Hand 2:1-2 En toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. 2 En daar kom skielik uit die hemel ‘n geluid soos van ‘n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.

  20. Hand 2:3 3 Toe is deur hulle tonge gesien soos van vuur, wat hulleself verdeel en op elkeen van hulle gaan sit.

  21. Hand 2:4 4 En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

  22. Niemand sal jou hoor as jy sonder die nodige outoriteit praat om hulle geestelike ore te open nie. Dit is hoekom God besig is om nuwe stemme in die dae op te rig, wat die profetiese klank van `n trompet resoneer

  23. Job 22:26-27 Want dan sal jy in die Almagtige jou verlustig en jou aangesig tot God ophef. 27 Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal.

  24. Job 22:28 28 Besluit jy iets, dan kom dit tot stand; en oor jou weë skyn ‘n lig.

  25. Vers 28 (ANT) Wat jy besluit, sal uitgevoer word, dit sal voorspoedig gaan met jou. (NLT) Whatever you decide to do will be accomplished, and light will shine on the road ahead of you. (HNV) You shall also decree a thing, and it shall be established to you. Light shall shine on your ways.

  26. Job 22:23 As jy tot die Almagtige terugkeer, sal jy gebou word; as jy die onreg verwyder uit jou tent.

  27. Change your mind, have a change of heart and when you speak you speak like a trumpet, and the atoms do whatever your voice says.

  28. Decree • official order: an order with the power of legislation issued by a ruler or other person or group with authority. • divine will: the will or purpose of God, interpreted through events considered to be God’s.

  29. Heb 1:14 Is hulle nie almal dienende geeste wat vir diens uitgestuur word ter Wille van die wat die saligheid sal beërwe nie?

  30. Psa 103:19-20 Die HERE het sy troon in die hemel gevestig, en sy koninkryk heers oor alles. 20 Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!

  31. Psa 103:21 21 Loof die HERE, al sy leërskare, sy dienaars wat sy welbehae doen!

  32. Dan 7:19 Toe wou ek sekerheid verkry oor die vierde dier wat van al die ander verskillend was, buitengewoon vreeslik, met ystertande en met koperkloue, wat verslind, vermorsel en die oorskot met sy pote vertrap het,

  33. Dan 7:20 20 en oor die tien horings wat op sy kop was, en die ander een wat opgekom het en waarvoor drie geval het, naamlik hierdie horing wat oë en ‘n mond gehad het wat groot dinge gespreek het, terwyl sy gestalte groter was as van die ander.

  34. Dan 7:21 21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin

  35. Dan 10:12 Toe sê hy vir my: Wees nie bevrees nie, Daniël; want van die eerste dag af dat jy jou hart daarop gerig het om ag te gee en jou voor die aangesig van jou God te verootmoedig, is jou woorde gehoor, en om jou woorde ontwil het ek gekom;

  36. Dan 10:13 13 maar die vors van die koninkryk van die Perse het een en twintig dae lank teenoor my gestaan, en kyk, Mígael, een van die vernaamste vorste, het gekom om my te help; en ék het daar oorgebly by die konings van Persië.

  37. Dan 7:22 totdat die Oue van dae kom en aan die heiliges van die Allerhoogste reg verskaf is en die bepaalde tyd gekom het dat die heiliges die koninkryk in besit geneem het.

  38. Dan 7:22 ANV Toe het Hy wat ewig lewe, gekom en uitspraak gelewer ten gunste van die heiliges van die Allerhoogste. Die tyd het aangebreek dat die heiliges van God die koninklike heerskappy sou ontvang.

  39. ...the Ancient of Days came, and a judgment was made in favor of the saints of the Most High, and the time came for the saints to possess the kingdom."

  40. Isa 58:11 En die HERE sal jou gedurigdeur lei en jou siel versadig in dor plekke en jou gebeente sterk maak; en jy sal wees soos ‘n tuin wat goed besproei is en soos ‘n fontein van waters waarvan die water nooit teleurstel nie.

  41. Isa 58:12 En die wat uit jou voortkom, sal die ou puinhope bou; die fondamente van vorige geslagte sal jy oprig, en jy sal genoem word: Herbouer van gebreekte mure, hersteller van paaie, om bewoonbaar te maak.

  42. Untill BDB Definition: 1) as far as, even to, until, up to, while, as far as (preposition) 1a) of space 1a1) as far as, up to, even to 1b) in combination 1b1) from...as far as, both...and (with ‘min’ - from)

  43. 1c) of time 1c1) even to, until, unto, till, during, end 1d) of degree 1d1) even to, to the degree of, even like 2) until, while, to the point that, so that even (conjunction)

  44. Judah Ministries Senior Elder Pierre ToerienP.O. Box 2069, Mossel Bay, 6500. S.A. Tel: +27-44-695 2260/1 (Office) Fax: +27-44-695 2259 E-mail: office@judah.co.za ABSA acc no: 405 880 6379Branch Code: 334214

More Related