1 / 9

Susan Boyle

Susan Boyle. http://youtu.be/8OcQ9A-5noM.

domani
Download Presentation

Susan Boyle

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Susan Boyle http://youtu.be/8OcQ9A-5noM

  2. There you stand entrant 43212 before the pilates of Britain’s Got Talent herded like a sheep miserably plain, vilified in the light the monobrow and the hairstyle frame your anecdote of a small Nazareth Simon mocks, crowds jeer you: you are the joke of the year With the first words of I Dreamed a Dream youtook them and millions of others on YouTube from humiliating prejudice to disbelieving witness as you offered years of carefully nurtured talent to the whole world daarstaanjyinskrywing 43212 voor die pilatusse van Britain’s got talent aangejasoos ‘n skaap misrabelvaal in die ligverguis die monobrou en die kapselraam jouvertelsel van ‘n kleinNasaret Simon spot, skaresjouuit: jy is die grap van die jaar met die eerstewoorde van I dreamed a dream het jyvanuitvernederendevooroordeel hulle en miljoeneander op YouTube in ongelooflaataanskou hoe jyjare se troeteltalent aan die helewêreldskenk

  3. daarstaanjyinskrywing 43212 43212 – daar is tienduisendemensewatkompeteer – min kansomte wen Sy is nounog steeds net ‘n nommer – later sou die helewêreldhaarnaam ken

  4. voor die pilatusse van Britain’s Got Talent Die kompetisie se beoordelaars word vergelyk met Pontius Pilatus watgenadeloosbesluit het oor Jesus se lot So besluithulleoorhaarlot – begin van die ooreenkomstetussenhaar en Jesus Piers Morgan, Amanda Holden, Simon Cowell

  5. aangejasoos ‘n skaapmiserabelvaal in die ligverguis Vergelyking– ‘soos ‘n skaap’: verwilderd, ongemaklik en ontuis op die verhoog, maar ookstadig van begrip. Vergelyk met ‘n dier – haarmensweesafgekraak. Jesus = lammertjie ‘Miserabel’ – dis hoe symoesvoela.g.v. die gespottery (‘verguis’). Skakel met die liedjiewatsyuitLes Miserablesgaansing. Jesus is ookverneder en gespot Vaal – sy is onindrukwekkend, eintliklelik, middeljarig en potsierlik Lig – die kolligwat op haarskyn – genadeloosviralmalomteaanskou

  6. die monobrou en die kapselraamjouvertelsel van ‘n kleinNasaret Fokus op haarvoorkoms: die ongetemdewenkbroue en slordige, onmodieusehaarstyl Sylykkoddig, eienaardig, die teenoorgestelde van ‘n superster. Die Jode het ‘n magtigekryger-koningverwagomhulleteverlos, nieiemandwatliefdeverkondignie Sy het onderdruk die woord ‘village’ vergeet, wathaardomlaatlyk het Nasaret: Jesus se geboorteplek – ooknederig.

  7. Simon spot, skaresjouuit:jy is die grap van die jaar Simon het ‘n gek van haargemaak, wat die gehoor se veragting en sinismeaangehits het Niemand het haarernstigopgeneemnie – bevooroordeeld teen haar

  8. met die eerstewoorde van I dreamed a dreamhet jyvanuitvernederendevooroordeelhulle en miljoeneander op YouTubein ongelooflaataanskou Skielikverdwyn die vooroordeel van die gehoor – wending in die gedig Dit was altydhaardroomomvoor ‘n grootgehoorte sing Haarvernederingveranderskielik in ‘n triomfantelikeopvoering Almal is in vervoeringoorhaarsangtalent – hullekannieglooorwattersangtalentsybeskiknie Miljoenemense is in die wekedaarna ewe verbaasdeurhaaroptrede en verstommende talent Hullestaar in ongeloof en verbasingnahaar

  9. hoe jyjare se troeteltalentaan die helewêreldskenk Sy het haarongelooflike talent vertroetel en eers op 47-jarige ouderdomditaan die wêreldontbloot Dis haargeskenkaan ‘n wêreld van vooroordeel en sinisme en hierdeur bring syook hoop en erkenningaanandermiskendes

More Related