1 / 6

En die draak (satan) was vertoornd op die vrou, (ware kinders van God) en hy het

♫ Turn on your speakers!. En die draak (satan) was vertoornd op die vrou, (ware kinders van God) en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakome- linge wat die GEBOOIE van God BEWAAR en die getuienis. van Jesus Christus hou. Ope.12:17. 2 Pet. 1:19.

derick
Download Presentation

En die draak (satan) was vertoornd op die vrou, (ware kinders van God) en hy het

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ♫ Turn on your speakers! En die draak (satan) was vertoornd op die vrou, (ware kinders van God) en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakome- linge wat die GEBOOIE van God BEWAAR en die getuienis van Jesus Christus hou. Ope.12:17

  2. 2 Pet. 1:19 En ons het die profetiese woord wat baie vas is, waarop julle tog moet ag gee soos op 'n lamp wat in 'n donker plek skyn, totdat die dag aanbreek en die môrester opgaan in julle harte.

  3. terwyl julle veral dit moet weet, dat geen profesie van die Skrif 'n saak van eie uitlegging is nie. 2 Pet.1:20

  4. 2 Pet.1:21 want geen profesie is ooit deur die wil van 'n mens voortgebring nie, maar, deur die Heilige Gees gedrywe, het die heilige mense van God gespreek.

  5. Amos 3:7 Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie. en alles is reeds in Sy Woord deur Sy profete van ouds geopenbaar. Soek self in die Bybel na die waarheid. Moenie luister na valse profete nie !

  6. want daar is EEN God en EEN middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus. wat Homself gegee het as 'n losprys vir almal, as die getuienis op die regte tyd. 1 Tim. 2:5 Daar is net EEN middelaar tussen ons en God, dit is Jesus, Nie Maria of enige ander persoon ook nie !

More Related