1 / 23

Psalm 66

Psalm 66. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. ’n Mens kan nie eintlik Psalm 66 ‘preek’ nie – jy kan net bid en sing na aanleiding daarvan!. Gebed van Mustafah, die kleremaker. Ingaan in God se tyd.

davin
Download Presentation

Psalm 66

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 66

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. ’nMens kan nie eintlik Psalm 66 ‘preek’ nie – jy kan net bid en sing na aanleiding daarvan!

  4. Gebed van Mustafah, die kleremaker

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  6. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  7. Psalm 66

  8. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  9. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  10. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  11. Aanbid God, omdat God God is – nie omdat jy iets daaruit kry nie! CS Lewis

  12. Die grootheid van God bring jou op jou knieë

  13. Psalm 66 – as die inleiding tot jou outobiografie!

  14. Maak dit ‘n verskil as jy vir iemand bid?

  15. Die storie van die padda

  16. Om te bid is om te gee, nie om iets te kom haal nie.

  17. Gee jouself

  18. Laat almal, paddas ingesluit, in God se liefdes-storie deel!

  19. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  20. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  21. Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95

More Related