1 / 13

Evolusie

Evolusie. Vroe ë Teorie. Jean Baptiste de Lamarck (1744 - 1829). Lamarck se eerste “wet”. 1 Gebruik en onbruik van organe

cleave
Download Presentation

Evolusie

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Evolusie VroeëTeorie

  2. Jean Baptiste de Lamarck (1744 - 1829)

  3. Lamarck se eerste “wet” 1 Gebruik en onbruik van organe Veranderingein die omgewingskepnuwebehoefteswatveroorsaakdatorganismeshulbestaandeorganeveranderomaan die behoeftetevoldoen. Herhaaldegebruik van die orgaansalveroorsaakdatditvergroot en meerdoeltreffend word. Onbruik van ‘n orgaansalveroorsaakdatditdegenereer.

  4. Lamarck se tweede “wet” Oorerwing van verworwe kenmerke Die verandering wat die organisme gedurende sy leeftyd ondergaan het, kan aan die nageslag oorgedra word.

  5. Hoe het Lamarck die lang nekke van kameelperde verduidelik? - Alle kameelperde het oorspronklik kort nekke  gehad - Kameelperde het gereeld gestrek  / hul nekke gebruik om by te kom - by blare van hoër bome - nekke word langer • Die lang nekke wat op hierdie wyse verkry is • kan na die volgende generasie oorgedra word / is oorge-erf Slang

  6. Hoe verklaar Darwin die lang nekke van kameelperde • As gevolg van genetiese variasiein die kameelperd bevolking • het sommige kameelperde langer nekke as ander • Omgewingsveranderinge/kompetisie wat voorkom oor bronne • veroorsaak dat die met korter nekke uitsterf • en die met langer nekke oorleef • Dit is natuurlike seleksie / oorlewing van die sterkste • Die gene/genotipe vir lang nekke • word oorgedra na die daaropvolgende geslagte  oorgedra waarvan die meeste/almal lang nekke het

  7. Misuse Legs of snake disappeared because it did not use them in its gliding movement; also their bodies became thin and long to allow them to crawl through narrow spaces

  8. Charles Darwin (1809 -1882) English Naturalist Traveled around the world Best known for On the Origin of Species (1859) Abundant evidence for evolution Proposed a mechanism: natural selection

  9. Waarnemings waarop Darwin sy idees gevorm het: • Nakomelinge van dieselfde spesie produseer ‘n groot hoeveelheid nageslag • Nakomelinge toon ‘n groot mate van variasie • Die nageslag wat geproduseer is kompiteer met mekaar vir die beskikbare bronne • Slegs ‘n paar van die groot hoeveelheid nakomelinge oorleef – die met die geskikste kenmerke • Organismes oorleef as gevolg van die resultaat van natuurlike seleksie

  10. Variasie: Vinke

  11. Verduidelik waarom Lamarck se “wette” huidiglik verwerp word • Verworwe kenmerke wordnie oorge-erf nie/ veroorsaak nie enige verandering aan die DNA van ‘n organisme se gamete (sperms of ova) 2 Organismes het nie ge-evolueer omdat hulle wounie OF De Lamarck het in determinisme (interne dryfkrag van die organisme om te verander)  geglo 3 Sy idee was dat daar ‘n leer  van lewe bestaan met komplekse vorme (mens) aan die bo-punt en laer vorme (plante) op die laer trappe van die leer  – nie aanvaar nie

  12. Stelevolusie as ‘n boom voor A radical and novel view

  13. Tabuleer die verskille tussen Lamarck en Darwin se teorieë

More Related