1 / 18

DWELM MISBRUIK

DWELM MISBRUIK. WOORDE & TERME: (bl 12) Dwelmmiddel: ‘n chemiese stof wat ‘n biologiese en fisiese uitwerking op die liggaam het. Rehabilitasie: Die proses waartydens verslaafdes gehelp word om hul afhanklikheid van dwelmmiddels te oorkom.

clark
Download Presentation

DWELM MISBRUIK

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DWELMMISBRUIK

  2. WOORDE & TERME: (bl 12) • Dwelmmiddel:‘n chemiese stof wat ‘n biologiese en fisiese uitwerking op die liggaam het. • Rehabilitasie:Die proses waartydens verslaafdes gehelp word om hul afhanklikheid van dwelmmiddels te oorkom. • Brein se genotskringloop:‘n Bepaalde rangskikking van senuselle (neurone) in die brein.

  3. Aktiwiteit 9: Wat is dwelmmisbruik. Dis om dwelms soos Mandrax, kokaïne en heroïene te gebruik. Om dronk te word, betken dat jy alkohol misbruik. Rook is ‘n middelmisbruik. Wat van die kafeïen in tee, koffie en kola? My tannie kan nie ophou om slaappille te drink nie – ek dink dit is middelmisbruik

  4. ROOK

  5. Verskillende stadiums waardeur jong rokers gaan soos hulle al meer aan nikotien verslaaf raak. • Voor-oorweging • Oorweging • Eksperimenteel • Geleentheidsgebruik • Gereelde gebruik • Afhanklikheid

  6. WAT IS IN ‘N SIGARET?

  7. Akt 11: Wat is in sigarette Verfverwyderaar Asetoon Asyn Asynsuur Vuurpylbrandstof Metanol Toiletskoonmaakmiddel Ammonia Uitlaatgasse Koolstofmonoksied Bestraling Polonium – 210 Motbolletjies Naftaleen Miergif Arseen Aanstekerbrandstof Butaan Ontsmettingsmiddels Karbolsuur

  8. Akt 12 – Die gevolge wat die rook van sigarette inhou. • Jou asem en klere ruik sleg. • Jou reuk- en smaaksintuig word geaffekteer. • Jou tande en vingers word geel. • Jou vel verouder vinniger • Rokers raak gou uitasem en kan nie lank oefen nie. • Rokers is makliker vatbaar vir verkoues en griep. • Rook verlaag jou seksuele vrugbaarheid. • Swanger moeders wat rook se babas is kleiner en sieklik. • Rook vernou jou are oor die lang duur. • Rook veroorsaak chroniese brongitis. • Rook veroorsaak emfiseem

  9. Gevolge van rook …

  10. Aktiwiteit 13: Gevolge van dwelmverslawing____________________________ Dwelmverslawing verwoes: - Toekoms - lewens - gesinne -loopbane

  11. 2. Dwelmverslawing beïnvloed jou: • verstand: geheue, oordeel, konsentrasie • gedrag: neem risiko’s, sonder inhibisies, steel. • liggaam & brein: benadeel die ontwikkeling daarvan. • geestesgesondheid: hallusinasies, sien dinge wat nie daar is nie. • verhoudings: draai teen die mense wat jou die liefste het. • gemoedstoestand & gevoelens: onrustig, aggresief, rebels. 3. Dwelmverslawing veroorsaak: DOOD

  12. Akt 14: Wettige & onwettige middels WETTIGE MIDDELS • Medikasie – deur dokters voorgeskryf. • Dieetmiddels • Kafeine- koffie en coca cola • Nikotien – in sigarette • Alkohol • Gom, verdunners, petrol.

  13. ONWETTIGE MIDDELS • Dagga • Mandrax • Ecstasy • Tik • Kokaïne • Crack Heroïne

  14. PERSOONLIKE FAKTORE • Lae selfbeeld • Voel geissoleerd • Voel verveeld • Geen gevoel van behoort • Maak moeilik maats • Impulsief • Sukkel om gevoelens uit te druk • Swak probleemoplossingvaardighede • Ervaar trauma of mishandeling • Voel selfhaat of selfvernietiging

  15. GESINSFAKTORE • Werkloosheid/armoede • Gesin se houdings en betrokkenheid by dwelmmisbruik • Huishoudelike geweld en konflik • Ouers wat nie belangstelling aan hul kinders toon nie. • Siekte of gestremdhede

  16. EKSTERNE FAKTORE • Het maats wat dwelms gebruik • Maklike beskikbaarheid • Lae dwelm pryse • Politieke konflik • Gereelde partytjies • Die media laat dwelms “cool” en aantreklik lyk.

  17. Suid-Afrikaanse Nasionale Raad vir Alkoholisme en Afhanklikheid van Verdowingsmiddels

More Related