GLENTANA
Download
1 / 1

GLENTANA SOMERBASAAR 19 DESEMBER 2013 om 13:00 - PowerPoint PPT Presentation


  • 89 Views
  • Uploaded on

GLENTANA SOMERBASAAR 19 DESEMBER 2013 om 13:00. NG Outeniqualand hou weer sy jaarlikse tradisionele somerbasaar . WAAR : GLENTANA KERKSAAL (KOBUS HATTINGHSAAL ) Draai af uit Morrisonweg in Oude- of Hoogekraalweg en volg die aanwysings . Dis net agter Glentana se hoofstrand.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about ' GLENTANA SOMERBASAAR 19 DESEMBER 2013 om 13:00' - chogan


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript

GLENTANASOMERBASAAR

19 DESEMBER2013 om 13:00

NG Outeniqualandhouweersy

jaarliksetradisionelesomerbasaar.

WAAR : GLENTANA KERKSAAL (KOBUS HATTINGHSAAL)

Draai af uit Morrisonweg in Oude- of Hoogekraalweg en

volg die aanwysings. Dis net agter Glentana se hoofstrand.

ETES EN LEKKERNYE

PRET VIR DIE JONGSPAN

Springkasteel, kettieskiet en tombola

ONSVERKOOPOOK

Kom kuier in ons kuier-tent, of onder ons pragtige koelte-bome, drink ‘n koppie koffie, yskou bier of glasie wyn, eet iets lekkers en luister na vrolike musiek.

Virenigenavraeskakel ds JapieBeyers by 082 787 7843

of HenkVosloo by 083 252 6676.


ad