1 / 36

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

INLIGTINGSTEGNOLOGIE. VOO Nasionale Kurrikulum Verklarings (Skole) Inligtingsvergadering. UITKOMSTE VIR DIE VERGADERING. Demonstreer ‘n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van Inligtingstegnologie sal hê.

chinue
Download Presentation

INLIGTINGSTEGNOLOGIE

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. INLIGTINGSTEGNOLOGIE VOO Nasionale Kurrikulum Verklarings (Skole) Inligtingsvergadering

  2. UITKOMSTE VIR DIE VERGADERING • Demonstreer ‘n begrip van die impak wat die beginsels van die NKV op die onderrig, leer en assessering van Inligtingstegnologie sal hê. • Demonstreer ‘n begrip van die generiese ontwerp-eienskappe van die NKV. • Demonstreer ‘n begrip van die verband tussen AOO en VOO. • Demonstreer ‘n begrip van die verband tussen die leerareas van die AOO en die NKV van Inligtingstegnologie.

  3. UITKOMSTE (VERVOLG) • Demonstreer ‘n begrip van die ontwerp-eienskappe van Inligtingstegnologie. • Identifiseer opleidingsbehoeftes van opvoeders in terme van inhoud/vaardighede en IKT. • Identifiseer moontlike ondderig- en leermateriaal.

  4. BEGINSELS VAN DIE NKV ONDERLIGGEND AAN INLIGTINGSTEGNOLOGIE UGO KU’s / OU’s/ LU’s Menseregte, Inklusiwiteit, Omgewings- en Sosiale Regverdigheid, Waardering van inheemse kennis-sisteme, Geloofwaardigheid. Hoë Kennis en Vaardigheids-vlak vir almal INLIGTINGS- TEGNOLOGIE • Sosiale Transformasie • Regstelling van Ongelykhede

  5. Kretieke Uitkomste ingebou Die Kritieke Uitkomste vereis dat leerders in staat sal wees om: • probleme te identifiseer en op te los en om besluite te neem deur middel van kritieke en kreatiewe denke; • effektief met ander lede van ‘n span, groep, organisasie en gemeenskap saam te werk; • hulleself en hulle aktiwiteite verantwoordelik en effektief te organiseer en te bestuur. • inligting te versamel, ontleed, organiseer en dit krities te evalueer. • effektief te kommunikeer deur visuele, simboliese en/of taalvaardighede op verskillende maniere te gebruik; • wetenskap en tegnologie effektief te gebruik en verantwoordelik teenoor die omgewing en die gesondheid van ander op te tree; en • ‘n begrip vir die wêreld as ‘n stel van relasionele sisteme te demonstreer en te besef dat probleemoplossing nie in isolasie kan geskied nie.

  6. Ontwikkelingsuitkomste ingebou Die Ontwikkelingsuitkomste vereis dat leerders in staat sal wees om: • ‘n verskeidenheid van strategieë te verken om meer effektief te leer; • as verantwoordelike burgers aan die lewe van plaaslike, nasionale en wêreld gemeenskappe, deel te neem; • kultureel en asteties sensitief te wees oor ‘n reeks van sosiale kontekste; • Opvoedings- en beroepsgeleenthede te verken; en • entrepreneursgeleenthede te ontwikkel.

  7. VERBAND TUSSEN AOO EN VOO

  8. LEERVELDE • Tale (Fundamentele leer) • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur- en Dienstestudies • Menslike en Sosiale Studies en Tale • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  9. Fisiese wetenskappe Wiskundegeletterdheid Wiskunde Lewenswetenskappe Landbouwetenskappe Rekenaartoepassings tegnologie Inligtings-tegnologie Watter leerveld? Fisiese -, Wiskundige -, Rekenaars-, Lewens- en Landbouwetenskappe

  10. REëLS VAN KOMBINASIE

  11. SKAKELS MET AOO TEGNOLOGIE LU 1 Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik aan te wend deur gebruik te maak van Informasie en Kommunikasie Tegnologie.

  12. OPLEIDING- EN BEROEPSKAKELS AOO: veral Tegnologie VOO: INLIGTINGSTEGNOLOGIE • Verdere studies Beroepsrigtings

  13. DEFINISIE VAN IT • Inligtingstegnologie fokus op: • die oplos van probleme deur middel van • logise denke • inligtingsbestuur • kommunikasie • ontwikkeling van rekenaartoepassings • bewustheid van sosiale en ekonomiese implikasies wat spruit uit die gebruik van rekenaars.

  14. WAAROOR HANDEL INLIGTINGSTEGNOLOGIE? Inligtingstegnologie wil die leerders in staat stel om die algemene beginsels van rekenaargebruik te laat verstaan en om gestruktureerde oplossings vir probleme te bied deur die gebruik van toepaslike toepassingspakkette, ‘n moderne programmeringstaal, apparatuur en programmatuur. Verder wil dit hierdie begrippe in hulle daaglikse werksomgewing en gemeenskappe implimenteer. (IT Vakverklaring)

  15. DOEL • Inligtingstegnologie rus die leerders toe met kennis, vaardighede, waardes en houdings om: • die konsepte en beginsels van rekenaars en rekenaartoepassings te verstaan • te verstaan hoe rekenaars die lewe beïnvloed. • rekenaars te gebruik • rekenaars te programmeer • beroep te beoefen

  16. Inhoud van Inligtingstegnologie • Rekenaaraparatuur en toestelle • Beroepsrigtings en toekomstige neigings • Stelselsagteware • Sosiale, Ekonomiese en Etiese kwessies • Datastrukture • Netwerkbeginsels • e-Kommunikasie • Bestuur van inligting • Databasis-ontwikkeling • Sigblaaie • Web ontwerp • Algoritmiese ontwerp • minder klem op sortering, soektogte, ens. • Programmering • databasis-navraagtale

  17. Rekenaarapparatuur en toetstelle • Beroepe en toekomstige neigings • Stelsel sagteware • Sosiale, Ekonomiese en Etiese kwessies • Datastrukture • Algoritmiese ontwerp. • minder klem op sortering, soektogte ens. • Programmering • databasis-navraagtale • Netwerkbeginsels • e-Kommunikasie • Bestuur van inligting • Databasis-ontwikkeling • Sigblaaie • Web ontwerp

  18. DIE “BREë PRENTJIE” • Verandering in inhoud – nuwe onderwerpe en verskuiwing van klem • Programmering en toepassings pakkette • Ander benadering – “integrasie” in plaas van “segregasie” • Nuwe metodes van assessering • Beginsel: Vanaf die bekende tot die onbekende, vanaf eenvoudig na kompleks.

  19. LEERUITKOMSTE 1 Apparatuur en Stelselprogrammatuur Die leerder is instaat om ‘n begrip van rekenaar-gebaseerde tegnologie en die bedrewe gebruik daarvan te demonstreer.

  20. LEERUITKOMSTE 2 e-Kommunikasie Die leerder is in staat om die gebruik van verskillende rekenaartegnologieë aan te wend ten einde elektroniese kommunikasie te fasiliteer.

  21. LEERUITKOMSTE 3 Sosiale en Etiese kwessies Die leerder is in staat om die invloed van rekenaartegnologie op die sosio-ekonomiese omgewing, politieke en etiese kwessies, krities te ontleed.

  22. LEERUITKOMSTE 4 Programmering en Programmatuurontwikkeling Die leerder is in staat om doeltreffende en effektiewe oplossings vir probleemsituasies te ontwerp, implimenteer, toets en aan te bied.

  23. LU Leeruikomste Gewig 1 Apparatuur en Stelselprogrammatuur 20% 2 e-Kommunikasie 12% 3 Sosiale en etiese kwessies 8% 4 Programmering en Programmatuur ontwikkeling 60% LEERUITKOMSTE EN GEWIGTE

  24. Wat moet onderrig/geleer word? Aktiwiteit: • Verdeel in groepe en maak ‘n lys van die leerinhoude van elke leeruitkoms (Hoofstuk 3) • Toon in u lys enige nuwe inhoude aan. • Maak ‘n lys van die inhoude waarin u dink dat opvoeders (wat tans Rekenaarstudie onderrig) verdere opleiding gaan benodig. • Elke groep moet terug raporteer

  25. Web ontwikkeling (15%) Databasis Ontwikkeling (25%) Programmering (50%) Sigblaaie (10%) TEORIE

  26. VORMS VAN ASSESSERING • Take/Opdragte • Gevalle studies • Keuselyste • Klaskamergebaseerde aktiwiteite • Besprekings • Portuur-assessering • Werkverrigting-assesseringstake (Projekte) • Persoonlike onderhoude • Aanbiedings • Navorsing • Selfassessering • Simulasies • Toetse en eksamens • Ander

  27. Kode Beskrywing van Bevoegdheid Punte (%) 6 Uitstaande 80-100 5 Meriete 60-79 4 Bevredigend 50-59 3 Voldoende 40-49 2 Gedeeltelik 30-39 1 Onvoldoende 0-29 6 - PUNT GRADERINGSKAAL

  28. VORM VAN ASSESSERING % BYDRAE Teorie Prakties Komponent 1 Deurlopende Assessering (DASS/SBA) 10% 15% Component 2 Werkverrigting assesseringstake • Navorsing • Ontwikkelingsgereedskap (Projek) 5% - - 20% Components 3 & 4 Einde-van-jaar assessering • Teorie vraestel • Praktiese vraestel 30% - - 20% Subtotale 45% 55% TOTAAL 100% ASSESSERINGS (Gewigte)

  29. NUWE ONDERRIGBENADERINGS • Uikomsgebaseerde onderwys • Leerder gesentreerd • Klem val op kritiese denke en probleem-oplossing. • Assessering lig onderwys en lering toe • Onderwysers is reflektiewe fasiliteerders • Vaardighede, Kennis, Waardes en Houdings

  30. ONDERSTEUNINGSMATERIAAL VIR ONDERRIG EN LEER • Handboeke • Internet • Naslaanwerke

  31. HANDBOEKE • Exploring Java • Kreatiewe Programmering in Java • Teorie handboeke van Sandra Jacobs • Die Feite van Monty Breytenbach

  32. WEBWERWE http://scs.ucr.edu/train http://www.techtrainteam.com/services/olt/office2000/access.html http://www.theteacher99.btinternet.co.uk/theteacher/gcse/newgcse/index.htm http://www.internet4classrooms.com/on-line.htm http://computer.howstuffworks.com http://ergo.human.cornell.edu http://www.incredible.co.za

  33. NASLAAN WERKE • Java: How to Program – Deitel & Deitel • Elektroniese boeke op die Java CD • Teach yourself java in 24 hours • Teach yourself java in 21 days • Java: First Contact • Java Unleashed

  34. TOERUSTING • Rekenaars • Drukker • Witbord • Dataprojektor en skerm OF Net-op school (programmatuur)

  35. BEHOEFTE AAN OPLEIDING? • Formeel: Universiteit/Technikon kwalifikasie • Graad/Diploma • GOS • Kort kursusse • Informeel: • WKOD-opleiding • Java CD

  36. MET INLIGTINGTEGNOLOGIE AS VAK... WORD DIE WêRELD JOU OESTER DANKIE!!!!

More Related