Infeksies reisigers en patogene l.jpg
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 45

Infeksies, reisigers en patogene PowerPoint PPT Presentation


  • 118 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

Infeksies, reisigers en patogene. Top tien afgelee bestemmings . Rapa Nui ‘n klein eiland bekend vir sy totale isolasie Maar die eiland is bekend vir sy massiewe rots skulpture benoem Moai

Download Presentation

Infeksies, reisigers en patogene

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Infeksies reisigers en patogene l.jpg

Infeksies, reisigers en patogene


Top tien afgelee bestemmings l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

  • Rapa Nui

    ‘n klein eiland bekend vir sy totale isolasie

    Maar die eiland is bekend vir sy massiewe rots skulpture benoem Moai

    Die rotse was in 1500 AD geskulpteer en dit het ongelukkig gelei na die ontbossing van die eiland

    Wat is die ander naamm vir hierdie eiland?


Easter island rapa nui l.jpg

Easter Island (Rapa Nui)


Top tien afgelee bestemmings5 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

9) La Rinconada, - ‘n klein mynse dorpie hoog gelee in the Andes berge – blykbaar die hoogste plek in die wereld

Die dorp is gebou op ‘n gleteser wat permanent vervries is en net bereikbaar deur middel van trokke wat oor berg glyperige paaie moet ry

Hoogte siekte

30,000 inwoners, hulle myn goud uit die ys grotte uit


La rinconada l.jpg

La Rinconada


Epidemiologie l.jpg

Epidemiologie

  • GeoSentinel - wereldwye kommunikasie en data versameling netwerk - hou reis mortaliteit dop

    • http://www.istm.org/geosentinel/main.html

  • Epidemiologiese data

    • Bestemming is geassosieer met verskillende vektore en patogene

    • Maar algemene sindrome word tog gesien

  • National Institute for Communicable Disease/ Gemeenskaplike Siektes

    • Suid Afrikaanse data


Waarskynlike land waarin blotstelling gebeur het l.jpg

Waarskynlike land waarin blotstelling gebeur het……


Benadering tot die siek reisiger l.jpg

Benadering tot die siek reisiger

  • 10% van reseigers raadpleeg ‘n dokter tydens of na die reis en 1/1000 kan moontlik sterf

  • Daar is ‘n diagnostiese benadering en ook empiriese behandeling

    • Dit is bestemming spesifiek

    • Inkubasie tydperke

    • Kliniese leidrade

  • Gevaar skatting

    • Tekens van orgaan versaking

    • Dringende behandeling

    • Infeksie beheer mates

  • Diagnoseer die probleem

    • Spesiale ondersoeke


Geskiedenis l.jpg

Geskiedenis!!!

  • Blootstelling

    • Verblyf – stedelik/landelik

    • Massa vergaderings

    • Insek byte

    • Krap en byt merke vanaf diere

    • Seksuele kontakte

    • tatooeering

    • Dieet sowel as water bronne

    • Water-gebonde aktiwiteite

    • Hospitalisasie en behandeling

    • Onwettige middel misbruik


Incubation periods l.jpg

Incubation periods


Incubation periods13 l.jpg

Incubation periods


Top tien afgelee bestemmings14 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

8) Einde van die wereld - Antarktika

Dit het geen inboorlinge nie, maar daar is verskeie navorsings stasies waarvan McMurdo die grootste is

7) Australia, Cape York, Skiereiland – ‘n groot oop en verlate area. Net 18 000 mense – meeste Aborigine


Koors l.jpg

Koors

28% mense presenteer met koors

  • Malaria veroorsaak koors in 27% tot 42% van gevalle

    dengue koors, rickettsiele siekte, tifoied koors, en enteriese patogene


Koors en koagulopatie l.jpg

Koors en koagulopatie

  • Malaria

  • Rickettsia

    • Rickettsia africae - Afrikaanse bosluis byt koors

  • Virus hemorraghiese koors

  • Septisemie


Koors en n veluitslag l.jpg

Koors en ‘n veluitslag


Koors en eosinifilie l.jpg

Koors en eosinifilie

  • Eosinofiletelling, >400 per kubiese millimeter

  • Helminthiese infeksies


Koors en respiratoriese siektes l.jpg

Koors en respiratoriese siektes

  • Tweede op die lys na gastro-intestinale probleme

  • Influenza/ griep is the algemeenste oorsaak

  • Legionella

  • Akute histoplasmose - Amerikas

  • S.pneumoniae

  • helminthiases


Koors en die sentrale senuwee stelsel l.jpg

Koors en die sentrale senuwee stelsel

  • N.meningitidis

    • Meningitis streek in Afrika


Koors en meninigitis l.jpg

Koors en meninigitis


Old people are tired and angry l.jpg

“Old people are tired and angry”….


Top tien afgelee bestemmings25 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

6) Greenland - die wereld se grootste eiland

Klein dorpie bekend as Ittqqortoormiit

5) “Desolation Islands” Kerguelen Islands - naby Madagascar


Diarree en die reisiger l.jpg

Diarree en die reisiger

  • Affekteer 60% van mense tydens of na die reis

  • Akute en chroniese voorkoms


Top tien afgelee bestemmings28 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

4) Pitcairn Island – net 50 mense leef daar

Vandag leef hulle van die vis en plaas bedrywighede en hulle verkoop skaars posseels!

Hoekom?


Top tien afgelee bestemmings29 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

  • Alert is’n klein dorpie – Kanada, Nanavut distrik.

    Kollosale vyf mense woon daar


Dermatologiese manifestasies l.jpg

Dermatologiese manifestasies

  • Image

Dengue koors

Cercarial dermatitis


Dermatologiese manifestasies31 l.jpg

Dermatologiese manifestasies

Furuncular myiasis, Dermatobia hominis, patient from rain forest

Tungiasis, tender nodule on foot, in a patient returning from West Africa (female sand flea Tunga penetrans)


Top tien afgelee bestemmings32 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings

2) Motuo

Afgelee in die Himalayas distrik

pragtige omgewing


Top tien afgelee bestemmings34 l.jpg

Top tien afgelee bestemmings


Geelsug l.jpg

Geelsug

  • Leptospirose

    • Zoonose

    • Spirochaete Leptospira interrogans

    • Besmette water

    • Geelsug en konjuntivale bloeding

    • Hepatitis


Geelsug36 l.jpg

Geelsug


Geelsug en die reisiger l.jpg

Geelsug en die reisiger

  • Malaria

  • Lewer bot slake


Infeksie beheer l.jpg

Infeksie beheer

  • Bron isolasie

  • Beheer van rommel

  • Uitbraak ondersoek

  • Bron – voedsel, water ens


By voorbaad dankie l.jpg

By voorbaad dankie


Top ten remote destinations l.jpg

Top ten remote destinations

  • The single most remote inhabited place in the world, Tristan de Cunha; small islands located in the southern Atlantic Ocean.

    The nearest land to the island is South Africa, which is roughly 1,700 miles away

    Tristan de Cunha was first discovered in 1506 by a Portuguese explorer, and was later annexed by the British, who feared the French might use it as a point of departure to rescue Napoleon, who had been exiled to nearby St. Helena

    A small group of British, Italian, and American settlers began living on the island in the 1800s, and it is still under the U.K.’s jurisdiction today


Top ten remote destinations42 l.jpg

Top ten remote destinations


References l.jpg

References

  • Mandell: Mandell, Douglas, and Bennett's Principles and Practice of Infectious Diseases, 7th ed.

  • Johnston, Gothard. Assessment of returning travellers with fever. Medicine (January 2010), 38 (1): 2-8

  • Respiratory Tract Infections in Travelers: A Review of the GeoSentinel Surveillance Network CID 2003:36 (15 February): 399-406

  • Ajdukiewicz, Whitty. Confusion or reduced level of consciousness in the returned traveller. Medicine (January 2010), 38 (1)

  • Yates, Smith. Fever and rash. Medicine (January 2010), 38 (1): 36-40

  • Kantele, et al. Fever in Travelers Returning from Malaria-Endemic Areas: Don’t Look for Malaria Only. Journal of Travel Medicine 2011; Volume 18 (Issue 4): 239–244

  • Jentes, LaRocque. Health recommendations for international travel: a review of the evidence base of travel medicine. Curr Opin Infect Dis 24:403–409

  • Wall, Cooke. Jaundice in the traveller. Medicine (January 2010), 38 (1):14-17

  • Ryan, et al. Illness after international travel. N Engl J Med, Vol. 347, No. 7

  • Fauci, Morens. The Perpetual Challenge of Infectious Diseases. N Engl J Med 2012;366:454-61.

  • Johnston, Gothard. Assessment of returning travellers with fever. Medicine (January 2010), 38 (1): 2-8

  • http://wwwnc.cdc.gov/travel/page/yellowbook-2012-home.htm

  • http://www.istm.org/geosentinel/main.html


  • Login