1 / 39

Die skokkende “ keersy ” van vergiffenis

Die skokkende “ keersy ” van vergiffenis. My behoefte om te vergeld. Geldig ?. Troosvol ?. Vyf vereistes vir vergiffenis. Vereiste : Maak jou hart oop om te vergewe ( Matt 18:35 ). Vereiste: Betoon medelye met die persoon wat jy moet vergewe (Matt 18:27, 33).

chiko
Download Presentation

Die skokkende “ keersy ” van vergiffenis

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die skokkende “keersy” van vergiffenis My behoefte om tevergeld Geldig? Troosvol?

  2. Vyf vereistes vir vergiffenis • Vereiste: Maak jou hart oopom te vergewe (Matt 18:35). • Vereiste: Betoon medelyemet die persoon wat jy moet vergewe (Matt 18:27, 33). • Vereiste: Bevry die persoon uit jou hart se tronk (Matt 18:27). • Vereiste: Vergeweelke oortreding, misstap, fout, sonde en wond (Matt 18:27, 32, 35) • Vereiste:Seën en doengoedaan die sondaar (Matt 5:44-45)

  3. Die skokkende “keersy” van vergiffenis My behoefte om tevergeld Geldig? Troosvol?

  4. Genesis 27:41–42 41Esau het virJakobgehaatoor die seënwatsy pa aanhomgegee het, en Esau het by homselfgesê: “My pa se dood is niemeervernie, danmaakek my broerJakobdood.” • 42Daar is aanRebekkavertelwathaaroudsteseungesê het. Sy het toe haarjongsteseunJakoblaatroep en virhomgesê: “Pas op! Joubroer Esau is op wraakuit. Hywiljouvermoor. (“comforts himself concerning you by intending to kill you”)

  5. Die ”troos” van vergelding • 1. Vergelding verlang of veroorsaak lyding vir die persoon wat ____ vir jou veroorsaak het. • 2. Vergelding ontstaan in die gewonde persoon se hart as gevolg van ‘n gevoel van ________________ • 3. Vergelding bly in die hart van die slagoffer as gevolg van die afgrond (“slide”) van ________________________ • 4. Vergelding verdiep oor tyd en veroorsaak emosionele _______ pyn onregverdigheid onvergewensgesindheid “troos”

  6. Is die behoefte om te vergeld sonde?

  7. Openbaring 6:9–10 • Die vyfde seël word oopgemaak • 9Toe die Lam die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar die siele gesien van die mense wat doodgemaak is omdat hulle aan die woord van God en aan die getuienis van Jesus vasgehou het. 10Hulle het hard geroep: “Hoe lank nog, heilige en getroue Heerser? Wanneer voltrek U die oordeel en wreek U ons dood op die bewoners van die aarde?”

  8. Is die behoefte om te vergeld sonde? • 1. Die behoefte om te vergeld bestaan in die sondelose hemel by ________ wat ‘n marteldood gesterf het (Openb 6:9-10). • 2. God sien vergelding teenoor diegene wat teen jou gesondig het as ____________ (2 Tess 1:4, 6-8a). • 3. God onderneem om self sy ______ te vergeld (Deut 32:39-41). gelowiges

  9. 2 Thessalonisense 1:4, 6–8 • 4Daarom praat ons met trots van julle in al die gemeentes van God en vertel ons van julle volharding en geloof onder al die vervolging en lyding wat julle moet verduur. • 6God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly; 7en aan julle lyding, en ons s’n, sal Hy ’n einde maak wanneer die Here Jesus met sy magtige engele 8in ’n vuurvlam uit die hemel verskyn. Dan sal Hy die mense straf wat nie vir God ken nie en dié wat die evangelie van ons Here Jesus nie gehoorsaam nie.

  10. Is die behoefte om te vergeld sonde? • 1. Die behoefte om te vergeld bestaan in die sondelose hemel by ________ wat ‘n marteldood gesterf het (Openb 6:9-10). • 2. God sien vergelding teenoor diegene wat teen jou gesondig het as ____________ (2 Tess 1:4, 6-8a). • 3. God onderneem om self sy ______ te vergeld (Deut 32:39-41). gelowiges regverdigheid

  11. Deuteronomium 32:39–41 • 39Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word iemand bevry nie. 40Ek steek my hand op na die hemel toe en lê ’n eed af: So seker as Ek ewig lewe, 41wanneer Ek my blink swaard skerp gemaak het, wanneer my hand dit gevat het om te oordeel, sal Ek my teenstanders straf en my haters vergeld vir wat hulle gedoen het.

  12. Is die behoefte om te vergeld sonde? • 1. Die behoefte om te vergeld bestaan in die sondelose hemel by ________ wat ‘n marteldood gesterf het (Openb 6:9-10). • 2. God sien vergelding teenoor diegene wat teen jou gesondig het as ____________ (2 Tess 1:4, 6-8a). • 3. God onderneem om self sy ______ te vergeld (Deut 32:39-41). gelowiges regverdigheid vyande

  13. Wat moet ek doen met my behoefte om te vergeld?

  14. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  15. Wat moet ek doen met my behoefte om te vergeld? kwaad • 1. Kies om geen______ met kwaadtevergeldnie (Rom 12:17a). • 2. Beplanvooruit om met ________ tereageerteenoorhullewatkwaaddoenteenoorjou (Rom 12:17b, Amplified Bible). • 3. Moet nooit self vergeldingsoek teen enigeiemandvir______ ietsnie (Rom 12:19a).

  16. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  17. Wat moet ek doen met my behoefte om te vergeld? kwaad • 1. Kies om geen______ met kwaadtevergeldnie (Rom 12:17a). • 2. Beplanvooruit om met ________ tereageerteenoorhullewatkwaaddoenteenoorjou (Rom 12:17b, Amplified Bible). • 3. Moet nooit self vergeldingsoek teen enigeiemandvir______ ietsnie (Rom 12:19a). goedheid

  18. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  19. Wat moet ek doen met my behoefte om te vergeld? kwaad • 1. Kies om geen______ met kwaadtevergeldnie (Rom 12:17a). • 2. Beplanvooruit om met ________ tereageerteenoorhullewatkwaaddoenteenoorjou (Rom 12:17b, Amplified Bible). • 3. Moet nooit self vergeldingsoek teen enigeiemandvir______ ietsnie (Rom 12:19a). goedheid enige

  20. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  21. syne • 4. Delegeerjouwraakaan God watduideliksêdatallevergelding_____ is (Rom 12:19a- b). • 5. Glo God se beloftedatHynamens___ salvergeld(Rom 12:19c). • 6. Bevryjouself om _____________ tebewysomdatvergeldingvasstaan by God (Rom 12:20-21).

  22. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  23. syne • 4. Delegeerjouwraakaan God watduideliksêdatallevergelding_____ is (Rom 12:19a- b). • 5. Glo God se beloftedatHynamens___ salvergeld(Rom 12:19c). • 6. Bevryjouself om _____________ tebewysomdatvergeldingvasstaan by God (Rom 12:20-21). my

  24. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  25. syne • 4. Delegeerjouwraakaan God watduideliksêdatallevergelding_____ is (Rom 12:19a- b). • 5. Glo God se beloftedatHynamens___ salvergeld(Rom 12:19c). • 6. Bevryjouself om _____________ tebewysomdatvergeldingvasstaan by God (Rom 12:20-21). my barmhartigheid

  26. Romeine 12 • 14Seën julle vervolgers, ja, seën hulle, moet hulle nie vervloek nie. 17Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense. 19Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God. Daar staan immers geskrywe: “Dit is mý reg om te straf; Ék sal vergeld,” sê die Here. 20“As jou vyand honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink; want deur dit te doen, maak jy hom vuurrooi van skaamte.” 21Moet jou nie deur die kwaad laat oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie

  27. goeie • 7. Moenietoelaatdat die kwaadjouoorwinnie, maar oorwin die kwaad met die _____ (Rom 12:21).

  28. Maak so jou behoefte om te vergeld aan God bekend

  29. Jeremia 2012Here, Almagtige, u oordeel is reg, U sien raak wat diep in ’n mens is. Laat my sien hoe U my vyande straf want ek gee my saak in u hande.

  30. 1 Samuel 2411U sien vandag met u eie oë dat die Here u nou in die grot in my hand gegee het en as ’t ware vir my gesê het om u dood te maak. Maar ek het u gespaar en gesê: ‘Ek sal my hand nie teen my koning oplig nie, want hy is die gesalfde van die Here.’12My vader, kyk tog, kyk na die punt van u mantel in my hand. Deurdat ek die punt van u mantel afgesny het, maar u nie doodgemaak het nie, kan u weet en sien dat daar geen kwaadwilligheid of opstandigheid by my is nie. Ek het nie teen u in opstand gekom nie, selfs al agtervolg u my om my lewe te neem.

  31. 1 Samuel 2416”Die Here salregterwees en Hysalregspreektussenons. Hysalsorg en my saakbehartig en aan my regverskafteenoor u.”

  32. Oorweeg eerder barmhartigheid as vergelding

  33. Lukas 2333Toe hulle by die plek kom wat Kopbeen genoem word, het hulle Hom daar saam met die misdadigers gekruisig, die een aan sy regter- en die ander een aan sy linkerkant. 34Toe sê Jesus: “Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie!”

  34. Handelinge 759Terwyl hullevirStefanusstenig, het hygeroep: “Here Jesus, ontvang my gees!” • 60Toe het hy op syknieëneergesak en hard uitgeroep: “Here, moethulle tog niehierdiesondetoerekennie!” Met hierdiewoorde het hygesterwe

  35. 2 Tim14Aleksander, die kopersmid, het my baie kwaad aangedoen. Mag die Here hom vergeld vir wat hy gedoen het. 15Jy moet ook vir hom op jou hoede wees, want hy het ons prediking heftig teengewerk. • 16Toe ek my die eerste keer voor die hof moes verdedig, het niemand my bygestaan nie; almal het my in die steek gelaat. Mag God hulle dit nie toereken nie!

  36. Spreuke 24:17 • Moet jou nie verheug • oor jou vyand se val nie, • moenie juig wanneer hy • ondergaan nie.

  37. Dit is God wat verneder of verhef • 75 Vir die koorleier: op die wysie van • “Moet dit nie verwoes nie!” ’n Psalm • van Asaf. ’n Lied.

  38. Dit is God wat verneder of verhef • 75 Vir die koorleier: op die wysie van • “Moet dit nie verwoes nie!” ’n Psalm • van Asaf. ’n Lied. • 2Ons loof U, o God, ons loof U; U is by ons, u magtige dade moet bekend gemaak word. 3“As die tyd vir my optrede aanbreek,” sê God, “oordeel Ek regverdig. 4As die aarde met al sy bewoners sou wankel, dan grondves Ek hom weer stewig. Sela 5Vir die hooghartiges sê Ek: Moenie hooghartig wees nie, en vir die goddelose: Moet jouself nie verhef nie! 6Moet jou nie teen die hemel verhef en aanmatigende dinge sê nie.”

  39. 7Verheffing kom nie uit die ooste of uit die weste of uit die woestyn nie! 8Nee, dit is God wat verneder of verhef, Hy is die regter! 9Daar is ’n beker in die hand van die Here. Dit is vol skuimende wyn met gif gemeng. Hy laat die goddeloses van die aarde daaruit drink; hulle moet selfs die afsaksel opdrink, die beker leegdrink. 10Maar ék sal altyd getuig, altyd sing tot eer van die God van Jakob. 11“Ek sal die mag van die goddeloses verpletter,” sê God, “maar die regverdige sal Ek hoog verhef.

More Related