1 / 8

Die Wese van Wapadrant Gemeente

Die Wese van Wapadrant Gemeente. Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik”. ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD. Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI. FOKUSAREAS. Ons WAARDES LIEFDE – vir God en mekaar

chad
Download Presentation

Die Wese van Wapadrant Gemeente

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Watons GLO

  2. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente Dit is belangrik om te onthou dat die skematiese diagram hiervoor 'n voorstelling is van/vir die gemeente en nie van die Kerkraad of dit wat die Kerkraad graag wil bereik nie. Dit beteken dat elke lidmaat homself en haarself as deel hiervan moet sien, want die kerk bestaan uit al die lidmate, nie net uit die Kerkraad of soos ons dit noem, die RvO nie. Daarom word die RvO ook nie uitgebeeld in 'n gesagsposisie wat alles beheer en oor alles gesag uitoefen nie. Die voorstelling toon dat die RvO leiding gee aan al die aktiwiteite wat plaasvind binne die gemeente en dat elke lidmaat totaal en al deel is daarvan, om binne die raamwerk van die Amp van die Gelowige te beweeg en dit uit te leef. Slegs dan sal ons ons visie kan uitleef naamlik : “Elkeen Saam op God se Pad”. Ons vertrou dat elke lidmaat sal meeleef om ons visie ten volle uit te leef, tot uitbreiding van God se Koninkryk. Ons leuse is mos- "Waar God lewens verander", kom ons ervaar elkeen hierdie wonderlike verandering! OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Watons GLO Keer terug

  3. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) • Die skematiese voorstelling gee u slegs ‘n oorsig van hoe al die strukture met mekaar skakel en hoe daar gepoog word dat alles wat ons doen bydra tot die Geestelike Welstand en Groei van die gemeente. DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Keer terug Watons GLO

  4. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • Uiteindelik kulmineer alles deur die 5 fokusareas om die gemeente se visie in praktyk te bring. Geen fokusarea is belangriker as ‘n ander nie en dit funksioneer ook nie in afsondering van mekaar nie, aangesien dit in totale interafhanklikheid van mekaar staan. Daar kan egter van tyd tot tyd groter klem op ‘n sekere fokusarea geplaas word, maar dan is dit hoofsaaklik vir stimulasie- en implementeringsdoeleindes, en waar die bestaan en (ewe) belangrikheid van enige een van die ander fokusareas, nie misken word nie. • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Watons GLO Keer terug

  5. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente • Binne die blok wat sentraal staan (in die skematiese voorstelling), word al die strukture en groepe gelys wat uitvoering gee aan die RvO se besluite wat van ‘n strategiese-/rigtinggewende aard is. Daar is egter voortdurende wisselwerking tussen die persone wat onderskeidelik vir die uitvoering en strategie verantwoordelik is. Trouens, heelwat lede van die Diensgroepe dien ook in die RVO, MAAR dit is nie ‘n vereiste dat ‘n lid van ‘n diensgroep ook in die RVO moet dien nie. Watons GLO Keer terug

  6. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente • Die Raad van Ouderlinge (RvO) is verantwoordelik vir alles wat gebeur in die gemeente en sien toe dat Jesus Christus sentraal staan in al ons aktiwiteite - ook dit werk regdeur alles wat gebeur. OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) Keer terug • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Watons GLO

  7. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente • Die 5 waardes beinvloed/rig die wyse van optrede en alle aktiwiteite. OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) Keer terug • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Watons GLO

  8. Die Wese van Wapadrant Gemeente Sien nog beskrywings deur met jou muis se rigtingwyser daarop te “klik” ELKEEN SAAM OP GOD SE PAD Gemeente se GEESTELIKE WELSTAND en GROEI FOKUSAREAS Ons WAARDES • LIEFDE – vir God en mekaar • VERHOUDINGS – met God, met mekaar, met die wêreld • GROEI – in liefde en in hierdie verhoudings • DIENSBAARHEID – teenoor God, teenoor mekaar, teenoor die wêreld • VERSKEIDENHEID – dis ’n gawe om te omhels en te gebruik • RAAD van OUDER-LINGE (RvO) • Jesus Christus staan sentraal tot alle aktiwiteite in die gemeente OLV (OnderlingeLiefde en Verhoudings) Getuig Dienswerk Viering LPG (luister en praat met God) DIENSGROEPE is elkeenindividueeldeur die RvOgemandateer: Kleingroepe, Finansies, Uitreik, Pastoraal, Jeugbediening, Terrein, Diakonie, Kommunikasie, Admin, Personeel, Eredienste,Predikanteversorging en ondersteuning, WAT (Wapadrant Toerusting) • Die basis van hoe ons ons lewens inrig word natuurlik gegrond op ons Geloofsbelydenis m.a.w. dit wat ons glo - alles rus daarop. Die erkenning van die bestaan van God Drie-Enig, die vergewing van ons sondes en die wete dat ons reeds die ewige lewe het, is die kernelemente van ons geloof. • BESTUURSDIENSGROEPbestaanuit die verskillendediensgroepe: • Gee uitvoeringaanRvObesluite • Versekerelkediensgroepbereikhulvisie en strategiesedoelwitte • Adviseer RVO insakestrategie van gemeente Keer terug Watons GLO

More Related