1 / 36

Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG. Die Lewenstransformerende Reeks 1 Behoeftes – Johan Kotze 2 Inhoud en ervaring van deelname aan die proses - Ds Christo Klopper. 2. 143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika

carsyn
Download Presentation

Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

  2. Die Lewenstransformerende Reeks • 1 Behoeftes – Johan Kotze • 2 Inhoud en ervaring van deelname • aan die proses - Ds Christo Klopper 2

  3. 143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika wat Vennootskapsbyeenkomste bywoon • Wes-Kaap 22 gemeentes • Namibië 9 gemeentes • Gauteng 14 gemeentes • Gauteng II 12 gemeentes • Oos-Kaap 9 gemeentes • Suid-Kaap 14 gemeentes • Noord Kaap 8 gemeentes • Wes Kaap II 7 gemeentes • Tswane 10 2007 • Wes Transvaal 10 2007 • NOK 6 2007 • Wes Kaap 111 6 2008 • Oos Kaap 2 8 2008 • Vrystaat 8 2008 NGK, VGK, Metodiste, Lutherane, Anglikane, Congregational en Vineyard gemeentes neem reeds deel. 3

  4. Behoeftes • En vanuit: • meer as 240 gemeente vraelyste • en gemeente konsultasies Die versoek: Hulp in geestelike groei, maar met meer standhoudende resultate (maw prosesmatig) as korttermyn (program gedrewe) 4

  5. Blokkasies in mense se geestelike groei • Stagnasie • Geestelike groei is nie ‘n prioriteit nie • Emosionele kwessies • Verantwoordelikhede • Geen persoonlike beoefening van • geloofsvormende gewoontes 5

  6. Blokkasies in mense se geestelike groei 2 Ontevredenheid Die ontevredenheid het nie met tasbare kwessies soos parkering, musiek of sitplekke te make nie. Mense is ontevrede met “hoe die kerk my help om geestelik te groei” 6

  7. Katalisators vir geestelike groei • Geestelike oortuigings en houdings • Georganiseerde kerklike aktiwiteite • Persoonlike geloofsvormende gewoontes • Geestelike aktiwiteite saam met ander 7

  8. Geloofsvormende gewoontes • Refleksie en Belydenis • Diens en geheimhouding • daarvan • Gemeenskapsdeelname • Ondersoek jou lewe • (Examen) • Daaglikse nadenke • (Daily office) • Skrif bestudering • Meditering • Luisterende Gebed • Lewe van Eenvoud • Vas • Afsondering en Stilte • Sterf aan self • Geregtigheid • Onderhouding van dieSondag • Getuienis lewering 8

  9. Calvyn oor geestelike dissiplines In sy Institusies Boek 3 (6–10) beskryf Calvyn sy geestelike dissiplines as (1) selfverloëning, (2) kruis opneem en (3) oordenking van die toekoms. Hierdie word treffend illustreer in Luk 22:24–30. Selfverloëning in v 26, kruis dra in v 28 en oordenking in v 30. Hiermee spreek Calvyn sy “probleem” met geestelike dissiplines aan nl. dat dit nie toekomsgerig is nie. 9

  10. Gemeente aktiwiteitewat die belangrikste is in geestelike groei • Inspirerende eredienste [72%] • Hulp in die ontwikkeling van ’n • persoonlikeverhouding met Jesus [68%] • Uitdaging om die volgende stap te neem • in my geestelike lewe [66%] 10

  11. Gemeente aktiwiteitewat die belangrikste is in geestelike groei • Hulp om die Bybel in groter diepte te • verstaan [62%] • Hulp dat ek kan voel ek behoort [46%] • Help om ‘n geestelike mentorte vind[34%]) 11

  12. Strukture vir transformasie • Kleingroepe - Op sy eie kan kleingroepe faal in geestelike groei • Geestelike dissiplines kan nalaat om egte en intieme gemeenskap te vorm, en dit laat mense skuldig voel • Berading en pastorale versorging kan te veel op die sonde en tekortkominge van die gelowige fokus, dat die genade van God ignoreer word 12

  13. Strukture vir transformasie Die Lewenstransformerende Reeks • Poog om al drie benaderings te integreer • Wat nodig is, is ‘n spesifieke omgewing vir • die transformasie proses 13

  14. Strukture vir transformasie • Hierdie omgewing is ‘n egte gemeenskap waarbinne mense mekaar vertrou • Is afhanklik van portuurgroep leierskap – • ‘n predikant hoef dus nie deurlopend • teenwoordig te wees nie • Die Lewenstransformerende Reeks slaag • hierin 14

  15. Hoe kan die Lewenstransformerende reeks gemeentes help ? 15

  16. Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? • Dit kan benut word om groei in • kleingroepe te ondersteun • Die inhoud is reeds ontwerp • Dit begelei lidmate om op God te fokus • Deelnemers gaan ontdek waarmee God in hulle eie, en ander, se lewe besig is 16

  17. Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? • Dit begelei lidmate om meer Christus gelykvormig te word • Dit help lidmate om ’n emosioneel gesonde spiritualiteit te ontwikkel • Dit bevorder sigbare groei in onderlinge liefdevolle verhoudings 17

  18. Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? • Verhoudings met en diens aan die gemeenskap gaan verbeter • Dit skuif lidmate van toeskouers na deelnemers met die afbreek van ‘n verbruikers ingesteldheid 18

  19. Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ? • Lidmate groei in hul verhouding met Jesus Christus • Dit begelei en bevorder die behoefte aan gemeente en groepbyeenkomste 19

  20. Hoe verloop die Lewenstransformerende Reeks? 20

  21. Die Lewenstransformerende reeks “Ons wysheid, in soverre dit as waarheid en wysheid beoordeel kan word, bestaan uit twee dele: kennis van God en kennis van onsself. Maar omdat hierdie twee aanmekaar verbind is, is dit nie seker watter een geboorte gee aan die ander een nie” Johannes Calvyn “Institusies” 21

  22. Wat is Christelike transformasie ? Christelike transformasie is die proses waardeur God, deur die werking van die Heilige Gees, die karakter van Christus in die lewe van ’n gelowige vorm. Dit geskied in ‘n konteks van gemeenskap en in ooreenstemming met Bybelse standaarde. 22

  23. Wat is Christelike transformasie ? Die proses behels die transformasie van die hele persoon i.t.v. gedagtes, gedrag en die wyse van interaksie met God en ander. Dit loop uit op ’n lewe van diens aan ander en getuienis oor Jesus Christus. 23

  24. Fases van ontdekking: Fase 1: Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Fase 2: Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur Fase 3: Leef met integriteit - Om meer soos Christus te lewe Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid - Medewerkers saam met die Drie-enige God 24

  25. Die 4 Fases van die Reis 4 ’n Lewe vandiensbaarheid – medewerkers saam met die Drie-enige God 3 Leef met integriteit: Om meer soosChristus te lewe Fases 2 Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 1 Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God Reis 25

  26. Fase 1: Identiteit Ontdek jouself in gemeenskap met God 26

  27. Fase 1: Identiteit Die samestelling van jou lewensinventaris aan die hand van die volgende: Menslike natuur, Rolle, Geslag, Temperament My herkoms, Waardes, Identiteit in Christus Is ek ‘n heilige of sondaar?, My geestelike gawes, Gemeenskaplike aspekte van ons identiteit inChristus 27

  28. Fase 2: Gemeenskap Ontdek wat God tussen mense laat gebeur 28

  29. Fase 2: Gemeenskap Die samestelling van jou lewenstorie aan die hand van die volgende: God is die Skepper van gemeenskap, My ervarings en verhoudings, Vormende elemente en temas, Die kuns van storievertelling, Die kuns om te kan luister, Bemoediging, berading en vergifnis, My nalatenskap 29

  30. Fase 3: Leef met integriteit Om meer soos Christus te lewe 30

  31. Fase 3: Leef met integriteit Die identifisering van lewensveranderings-oefeninge aan die hand van: Christelike integriteit en gemeenskap, Oortuigings en praktyke, Die vlees, Sewe doodsondes, ’n Brief van jou versoeker, Ontsag vir God, Die Heilige Gees, Geloofsvormende gewoontes, Die vrug van die Gees, Groei in integriteit 31

  32. Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid Medewerkers saam met die Drie-enige God 32

  33. Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid Die formulering van my lewensvisie aan die hand van: Verbreed jou konsep van bediening, Ons s'n vir ander, Bedieningskontekste, Geesgerigte bediening, Bediening in die wêreld, Bediening in die kerk, Bediening in die huis, Voorlegging van my lewensvisie, Tot eer van Christus 33

  34. Ervaring van deelname aan die proses 34

  35. Die Lewenstransformerende reeks Die tydsduur • 4 fases van 11 weke elk • Mag langer neem indien groepe groot is • Groepe bepaal self tydsverloop – • neem vakansies ens. in ag 35

  36. Die Koste R60 per Fase boekie per lid (R240 oor twee jaar of R200 eenmalig) In en uit in gemeente boeke Design For Discipleship = R70 Willow Creek = R100 – R120 36

More Related