1 / 16

Entrepreursteorie (ENP 206)

Entrepreursteorie (ENP 206). Studie-eenheid 1. Algemene reëlings. Werkopdrag 1 johann@akademia.ac.za. Oefening. Dink gou aan ‘n besigheidsgeleentheid. Wat is Entrepreneurskap ?. Geleentheid Innovasie en kreatiwiteit Versameling van hulpbronne

Download Presentation

Entrepreursteorie (ENP 206)

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Entrepreursteorie(ENP 206) Studie-eenheid 1

  2. Algemenereëlings • Werkopdrag 1 • johann@akademia.ac.za

  3. Oefening • Dink gouaan ‘n besigheidsgeleentheid

  4. Wat is Entrepreneurskap? • Geleentheid • Innovasie en kreatiwiteit • Versameling van hulpbronne • Skep van ‘n onderneming en groei • Risiko • Beloning

  5. Vraag: Watter van die volgende is voorbeelde van Entrepreneurskap • Die aankoop van aandele • ‘n Konsessie (Franchise) van ‘n Wimpy • Verkoop van ontwettige DVDs • Verkoop van produktelangs die straat (wettig)

  6. Geskiedenis van Entrepreneursteorie • 1700-1950: Die ekonome • 1960-1980: Die gedragswetenskaplikes • Vanaf 1980: Bestuurswetenskappe: Watdoen entrepreneurs? • Vanaf 1985: Sosialewetenskappe: Watterondersteuningbenodig entrepreneurs? • 1990 tot nou: Entrepreneurskap as ‘n onafhanklike veld.

  7. Vaardighede van ‘n entrepreneur • Geleenthederaaksien • Innovasie- en kreatiwiteitsvaardighede • Identifisering en vermindering van risiko’s. • Leierskap • Goeiemenseverhoudinge • Positieweuitkyk • Uithouvermoë

  8. Mites t.o.v. entrepreneurskap • Entrepreneurs word gebore. Ditkannieaangeleer word nie • As jy ‘n ondernemingbesit, is jy ‘n entrepreneur • Enigesakepersoon is ‘n entrepreneur • Die risiko’sverbonde is tegrootomentrepreneurskapteoorweeg. • Dit is maklikeromvirjouselftewerk as omvir ‘n baas tewerk. • As jouondernemingmisluk, dan het jymisluk

  9. Kreatiwiteit • Wat is kreatiwiteit? • Waarom is ditnodig?

  10. Kreatiwiteit (vervolg) • Mites oorkreatiwiteit: • Kreatiwiteit is ‘n aangeborevaardigheid en kannieaangeleer word nie • Slegsrebellekankreatiefwees • Slegskunstenaars is kreatief • Slegswanneer ‘n persoonlaf of gek is, kanhullekreatiefwees • Allenuweprodukte is per ongelukontdek.

  11. Kreatiwiteitsoefeninge • Keer die probleemom • Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe? • Assosiasietegnieke • Breek die roetine • Dinkskrum, brain writing en omgekeerdedinkskrum • Die Gordon-metode • Ideenotaboek (huiswerk) • Die grootdroom

  12. Kreatiwiteitstruikelblokke • Sosialeomgewing • Ekonomieseomgewing • Fisieseomgewing • Kulturelestruikelblokke • Perseptuelestruikelblokke

  13. Innovasie • Wat is innovasie? • Innovasieproses: • Uitvinding • Kommersialisering • Diffusie

  14. Risiko • Risiko-analise

  15. Strategieëomrisiko’steverminder: • Omvang van die teikenmark • Nabootsstrategie • Retensie • Vermindering • Vermyding • Oordrag

More Related