Die voortrekkers
This presentation is the property of its rightful owner.
Sponsored Links
1 / 12

DIE VOORTREKKERS PowerPoint PPT Presentation


  • 178 Views
  • Uploaded on
  • Presentation posted in: General

DIE VOORTREKKERS. DR DANIE LANGNER DIE VOORTREKKERS GEBIEDBESTUURSVERGADERING 25 OKTOBER 2014. BO BOU - Gebeure. STORIELYN. ONDERBOU - Karakterontwikkeling. LANDSKAP VAN GEBEURE - kenmerke Styl populisties Fokus ad-hoc, kort – mediumtermyn Taktiese besluite Sigbaar. AFRIKANER SE STORIE.

Download Presentation

DIE VOORTREKKERS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Presentation Transcript


Die voortrekkers

DIE VOORTREKKERS

DR DANIE LANGNER

DIE VOORTREKKERS GEBIEDBESTUURSVERGADERING

25 OKTOBER 2014


Die voortrekkers

BO BOU - Gebeure

STORIELYN

ONDERBOU - Karakterontwikkeling


Die voortrekkers

  • LANDSKAP VAN GEBEURE - kenmerke

  • Styl populisties

  • Fokus ad-hoc, kort – mediumtermyn

  • Taktiese besluite

  • Sigbaar

AFRIKANER SE STORIE

  • LANDSKAP VAN IDENTITEIT - kenmerke

  • Styl aristokraties (karakter)

  • Fokus langtermyn/ toekomsgerig

  • Strategiese besluite

  • Nie so sigbaar in landskap van gebeure


Die voortrekkers

LANDSKAP VAN GEBEURE

AFRIKANER SE STORIE

LANDSKAP VAN IDENTITEIT


Die voortrekkers

  • LANDSKAP VAN GEBEURE

  • Agteruitgang van platteland

  • Ontnugtering met SA

  • Druk op Afrikaanse skole

  • Ekologiese krisis

  • Besige lewens

AFRIKANER SE STORIE

LANDSKAP VAN IDENTITEIT


Die voortrekkers

  • LANDSKAP VAN GEBEURE

  • Agteruitgang van platteland

  • Ontnugtering met SA

  • Druk op Afrikaanse skole

  • Ekologiese krisis

  • Besige lewens

AFRIKANER SE STORIE

  • LANDSKAP VAN IDENTITEIT

  • Treursimptome wat in die gemeenskap leef

  • Ontkenning

  • Ontrekking

  • Emosionele pyn

  • Aggressie/ vyandigheid/ woede

  • Wanhoop/ neerslagtigheid/ pessimisme


Die voortrekkers

AFRIKANER/ AFRIKAANSE ORGANISASIES ANTWOORD ELK VANUIT EIE PERSPEKTIEF EN NISMARK

  • LANDSKAP VAN GEBEURE

  • Solidariteit

  • Afriforum

  • Regslui vir Afrikaans

  • Belastingsbetalersverenigings

  • SAOU

  • FEDSAS

HOOP

PLEKTOEKOMS

AFRIKANER SE STORIE

  • LANDSKAP VAN IDENTITEIT

  • FAK

  • Voortrekkers

  • Rapportryers

  • Dameskring

  • Kunstefeeste

  • VTM enErfenisstigting

  • (ATKV, VVA, SA Akademie)

Ons is verweef en het mekaar nodig


Die voortrekkers

AFRIKANER/ AFRIKAANSE ORGANISASIES ANTWOORD ELK VANUIT EIE PERSPEKTIEF EN NISMARK

  • Rolverwarring (te naby)

  • Vervreemding (te ver)

  • Te veel selfvertroue

  • Te min selfvertroue/ bedreiging/ Interne onsekerheid

  • Selfhandhawing

  • Isolasie/ Ontrekking

  • Stagnasie

  • LANDSKAP VAN GEBEURE

  • Solidariteit

  • Afriforum

  • Regslui vir Afrikaans

  • Rekenmeesters vir Afrikaans

  • Belastingsbetalersverenigings

  • SAOU

  • FEDSAS

AFRIKANER STORIE

RISIKO

  • LANDSKAP VAN IDENTITEIT

  • FAK

  • Voortrekkers

  • Rapportryers

  • Dameskring

  • Kunstefeeste

  • Stylvolle leierskap

  • Fokus op rolenfunksie

  • Outonoom in bestuur en besluit (interne locus standi)

  • Netwerk, saamwerk, vennootskappe – dinamiese bestuur


Die voortrekkers

DIE VOORTREKKERS

  • Landskap van identiteit

  • Styl aristokraties (karakter)

  • Fokus langtermyn/ toekomsgerig

  • Strategiese besluite

  • Nie so sigbaar in landskap van gebeure

Fokus: Jong Afrikaners as uitnemede leiers (1934/2013)

Metode: KAN (kultuur, avontuur en natuur)

Doel: Selfhandhawing, vaardighede, beinvloed


Die voortrekkers

  • PD Loopbaan

  • Ontwikkeling van basis

  • 92 kentekens

  • Offisiere handleiding

  • Oorgang (ledebehoud)

SPANNE

Spanhantering

Spansaam

KOMMANDOS

Nuwe

Groei

Behoud

Gemeenskapsleierskursus

KAMPE

Kampleierskonferensie

Taakgroep

  • IDENTITEIT

  • Historiese bewussyn (kulturele selfvertroue)

  • ABC

  • D

  • Afrika

  • BEELD

  • Korporatiewe beeld

  • Gesprek

  • Netwerke – SAOU, FEDSAS, NAVCO

  • Sigbaarheid

  • Verkennerloopbaan

  • Vaslegging

  • PV-proses

  • Verkennerlewe

  • Staatmakers

  • Toepassing

  • JOP kursus

  • Kampusse

  • beurse

  • Voortrekkeroffisiere

  • Toegerus om terug te ploeg

  • Akkreditasie

  • Alle kursusse


  • Login