1 / 11

emosies

emosies. behoeftes. versoeking. prikkels. vreugde. meegevoel. woede. honger/dors. hartseer. fisiese aanraking. liefde. blydskap. erkenning. liefkosing. vrees. haat. mag. veiligheid. jaloesie. geld. afguns. status. na-ywer. begrip. geld. moord. proe. sinlike genot. voel.

burton
Download Presentation

emosies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. emosies behoeftes versoeking prikkels vreugde meegevoel woede honger/dors hartseer fisiese aanraking liefde blydskap erkenning liefkosing vrees haat mag veiligheid jaloesie geld afguns status na-ywer begrip geld moord proe sinlike genot voel begeer skrik lieg hoor lag steel blydskap kwaadspraak sien egbreuk ontug 20P20 = 2,43 x 1018

  2. Die vrug van die Gees is L, B, V, L, V, G, G, S, S Gal 5:22 God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van K en L en S 2 Tim 1:7 Voeg by julle geloof DEUG, KENNIS, SELFBEHEERSING, LYDSAAMHEID, GODSVRUG, BROEDERLIEFDE, NAASTELIEFDE 2 Pet 1:3-8 SELFBEHEERSING

  3. MOTIVERING HOE WERK SELFBEHEERSING? soosWILSKRAG - ‘n vermoë deur INSPANNING om iets te doen of om iets nie te doen nie

  4. EKSTERNE MOTIVERING FISIESE/EMOSIONELE AANSPORING VAN BUITE >> GELD, LOF, ERKENNING, STRAF, DWANG (HOU NET SO LANK SOOS DIE AANSPORING) Luk 8:13 Die saad op die rots is hulle wat die Woord met blydskap ontvang; maar hulle het geen wortel nie, want hulle glo net tot die versoekings kom

  5. INTERNE MOTIVERING INNERLIKE OORTUIGING DEUR BEGRIP, INSIG, LIEFDE, GEHOORSAAMHEID (HOU LANK .........) Luk 8:15 Saad wat in die goeie grond val is dié wat die Woord in 'n edele, goeie hart hou en met volharding vrug dra

  6. WAAROM IS SB BELANGRIK?  Voorkom oortreding Heb 12:4  Beskerm goeie verhoudings Spr 15:1, 25:15  Stimuleer geestelike groei 2Pet 1:8  Maak geskik vir die werking vd Gees Jak 3:13  Verheerlik Vader se beeld 2Tim 1:7  Bevorder materiële voorspoed Spr 25:28  Dwing agting af by die wêreld Matt 5:16  Versterk jou in jou rol as hoof vd huis  Ondersteun die ander vrugte van die gees

  7. WAT DOEN DIE BOSE? Hy beweeg ons tot die werke van die vlees Gal 5:19-21 Wat is die hoof-dryfveer agter die werke vd vlees......???? 2 Thess 2:9 Vb: Satan gee jou ‘n skewe selfbeeld bots met die werklikheid konflik en weerstand verloor beheer

  8. eiebelang ondergeskik rustigheid, doelgerigtheid HOE HELP VADER ONS IN SB? Deur die KRAG van die WOORD (WAARHEID & LEWE) Innerlike oortuiging vd waarheid en geloof = Interne Motivering Voorbeeld: nederigheid en dienskneggestalte selfbeheersing

  9. Die HEILIGE GEES BEWEEG TOT SELFBEHEERSING Deur die WOORD in ons te laat lewe 1Pe 1:23 Julle is wedergebore uit onverganklike saad, deur die lewende woord van God ... Nie uit ons eie krag (inspanning) nie Sag 4:6 Dit werk deur OORGAWE aan Jahshua Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Hy leef in my

  10. IN DIE PRAKTYK Woordstudie (kos) Gemeenskap met medegelowiges (oefening) Gebed (begeleiding en versterking) SB in die stroom vd lewe (wedloop) Spr 16:32 Die lankmoedige is beter as 'n held; en hy wat sy gees beheers, as een wat 'n stad inneem

  11. 1 Kor 9:24-27 Van die wat op die baan hardloop, ontvang net een die prys. Hardloop só dat julle dit sekerlik kan behaal. Elkeen wat aan 'n wedstryd deelneem, onthou hom in alles--nogal om 'n verwelklike krans te ontvang, maar ons 'n onverwelklike. Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie. Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie

More Related