1 / 10

Die Nagmaal

Die Nagmaal. Herkoms, Frekwensie en Bedoeling. Inhoud. Pasga Die Eerste Nagmaal Voorbereiding Frekwensie Slot. Pasga. Laaste Pasga , Heilige Nagmaal. Matt. 26:17-30 Mark. 14:12-25 Luk. 22:1- 7-23- 34 1 Kor. 11:23-29. Voorbereiding. Voetewas ( Joh . 13:5-20)

bryson
Download Presentation

Die Nagmaal

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Nagmaal Herkoms, Frekwensie en Bedoeling

  2. Inhoud • Pasga • Die Eerste Nagmaal • Voorbereiding • Frekwensie • Slot

  3. Pasga

  4. LaastePasga, HeiligeNagmaal • Matt. 26:17-30 • Mark. 14:12-25 • Luk. 22:1-7-23-34 • 1 Kor. 11:23-29

  5. Voorbereiding Voetewas (Joh. 13:5-20) • Geleentheidvir self ondersoek • Belydenis van sondes • Bylegging van geskille • Vergifnis van sondes • Verklaarjouselfdiensbaar

  6. Watbeteken die Nagmaal? • NagmaalvervangPasga • Herdenking van verlossinguitsonde • Gesamentlikegemeenskap met Jashua • Afwagtiging van Wederkoms • Nagmaal is ‘n blyegeleentheid!

  7. Beproef jouself • 1Kor 11:28 Maar die mens moet homselfbeproef en só van die brood eet en uit die beker drink. • 2Kor 13:4-6 4Want al is Hy gekruisig uit swakheid, lewe Hy tog uit die krag van God. Want ons is ook swak in Hom, maar ons sal saam met Hom vir julle lewe deur die krag van God. 5Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef. Of is julle nie seker van julself dat Jesus Christus in julle is nie--as julle ten minste nie verwerplik is nie! 6Maar ek hoop dat julle sal insien dat ons nie verwerplik is nie.

  8. Frekwensie • PasgaJaarliks? – Ex. 12 • Saamkom (Weekliks?) – 1 Kor. 11: 21-22 • 21As julle dus saamkom, dan wil dit nie sê dat julle die nagmaal van die Here eet nie. 22Want as julle eet, gebruik elkeen eers sy eie ete; en die een het honger en die ander is dronk. • Daagliks? – Hand. 2:46-47 • 46En dag vir dag het hulle eendragtig volhard in die tempel en van huis tot huis brood gebreek en hulle voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart geniet, 47terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.

  9. Pasga en Kruisiging Joh 19:30 En toe Jesus die asyn geneem het, sê Hy: Dit is volbring! En Hy het sy hoof gebuig en die gees gegee. Joh 19:31 En dat die liggame nie op die sabbat aan die kruis sou bly nie, aangesien dit die voorbereiding was--want die dag van daardie sabbat was groot--het die Jode Pilatus gevra dat hulle bene gebreek en hulle weggeneem moes word. Joh 19:32 Die soldate het toe gekom en die bene van die eerste een gebreek en van die ander een wat saam met Hom gekruisig was; Joh 19:33 maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy al dood was, het hulle sy bene nie gebreek nie.

  10. Slot - Loflied • Nagmaal was gewoonlikafgesluit met loflied • Ps. 114 1Toe Israel uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit 'n volk met 'n vreemde taal, 2het Judasyheiligdomgeword, Israel syryksgebied. 3Die see het dit gesien en gevlug; die Jordaan het agteruitgewyk. 4Die berge het rondgespring soos ramme, die heuwels soos lammers. 5Wat is dit met jou, o see, dat jy vlug? o Jordaan, dat jy agteruitwyk? 6o Berge, dat julle rondspring soos ramme? o Heuwels, soos lammers? 7Beef, aarde, voor die aangesig van die HERE, voor die aangesig van die God van Jakob, 8wat die rots verander het in 'n waterplas, die keisteen in 'n waterfontein! • Ps. 15 • Ps. 118 (Jashua is my krag en my Psalm, Hy het my tot heil geword...)

More Related