1 / 49

Miga 6:1-9a

Miga 6:1-9a. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem. Rugby Wêreldbeker . Wapenskandaal ondersoek. Media/spraak-vryheid. COP17. Harold Camping. Aardbewing Christchurch. Tsunami Japan. Joplin, Missouri. Libië. Osama bin Laden. Egipte. Mohamed Bouazizi. Oslo. Kenia.

britain
Download Presentation

Miga 6:1-9a

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Miga 6:1-9a Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  2. Rugby Wêreldbeker

  3. Wapenskandaal ondersoek

  4. Media/spraak-vryheid

  5. COP17

  6. Harold Camping

  7. Aardbewing Christchurch

  8. Tsunami Japan

  9. Joplin, Missouri

  10. Libië

  11. Osama bin Laden

  12. Egipte

  13. Mohamed Bouazizi

  14. Oslo

  15. Kenia

  16. Oos-Afrika

  17. Wall Street

  18. Gemeente Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  19. Gemeente • Gryskrag • Erediens-reekse • Pinkster • Fondsinsameling • Ouderlingeraad • Lief en leed • Algemene Sinode Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  20. Miga 6:1-9a 1 Hoor wat die Here sê: Maak klaar, roep die berge as getuie, laat die heuwels hoor wat jy te sê het. 2 Berge, vaste fondamente van die aarde, julle moet luister na die saak wat die Here het. Die Here het ’n saak teen sy volk, Hy het Israel aangekla. 3 My volk, wat het Ek jou aangedoen? Hoe het Ek jou moeg gemaak? Antwoord My! Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  21. 4 Ek het jou uit Egipte gebring, Ek het jou uit die plek van slawerny gered, Ek het vir Moses gestuur om jou te lei, ook vir Aäron en Mirjam. 5 My volk, dink aan die planne van koning Balak van Moab, en wat Bileam seun van Beor hom geantwoord het. Dink aan alles tussen Sittim en Gilgal, en weet dat die Here julle die oorwinning laat behaal het. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  22. 6 Wat sal ek saamvat as ek na die Here toe gaan, as ek voor die hoë God gaan kniel? Moet ek met offers na Hom toe gaan, met jaaroud kalwers? 7 Sal die Here duisende ramme aanvaar saam met tien duisende offers van olie? Moet ek my eersgeborene offer vir my sonde, hom wat uit my liggaam kom, vir my oortreding? Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  23. 8 Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied, dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God. 9 Om die Here te dien, dit is wysheid. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  24. Verlossing • Versorging • Vestiging Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  25. Om reg te doen • Om lief te hê • Om God ernstig op te neem Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  26. Om reg te doen • Om lief te hê • Om God ernstig op te neem Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  27. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  28. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

  29. Om reg te doen, lief te hê, en God ernstig op te neem

More Related