1 / 15

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God

GELOOF VAN GOD. Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God gaan , moet glo dat Hy is en 'n beloner is van die wat Hom soek. Heb 11:6 It's impossible

Download Presentation

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag ; want hy wat tot God

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GELOOF VAN GOD Heb 11:6 En sonder geloof is ditonmoontlikom God tebehaag; want hywat tot God gaan, moetglodatHy is en 'n beloner is van die watHomsoek.

  2. Heb 11:6 It's impossible to please God apart from faith. And why? Because anyone who wants to approach God must believe both that he exists and that he cares enough to respond to those who seek him.

  3. Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Heb 11:1 Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen. (kjv)

  4. 1Jo 5:4 Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1Jo 5:5 Wie anders is dit wat die wêreld oorwin as hy wat glo dat Jesus die Seun van God is?

  5. Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; Tit 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn

  6. Gawe van God Menslikegeloof Goddelikegeloof • Goddelikegeloof is geloofin dingewatonsniesiennie

  7. GOD SÊ VIR ABRAHAM Rom 4:17 Ek het jou ‘n vader van baie nasies gemaak voor die aangesig van God in wie hy geglo het, wat die dode lewend maak en die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan. KONTEKS IS ABRAHAM EN SARAH

  8. HOE LYK GOD SE GELOOF? Gén 1:3 En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Gén 1:14 En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel as jare. Gén 1:15 Laat hulle ook dien as ligte aan die uitspansel van die hemel om lig te gee op die aarde. En dit was so.

  9. Bonatuurlikegeloof word geaktiveerdeurdie Woordvan God Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.

  10. Wanneerons die woordhoorword ditdeur die Heilige Gees bekragtigsodatonsditkanontvang. Dit is die oomblikwatGod se bonatuurlikegeloof in onsinkom Efs 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof.....

  11. Wanneer God se Saad in ons gees gedeponeer word is hierdieprosesonomkeerbaar Hierdiesaad bring vrugvoort Gal 5:22 Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid(geloof), sagmoedigheid, selfbeheersing.

  12. Die Griekse woord is Pistis = Geloof Geloof is ‘n permanente deel van ons wedergebore gees. Rom 12:3 Want deur die genade wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen wat onder julle is, dat hy nie van homself meer moet dink as wat ‘n mens behoort te dink nie; maar dat hy daaraan moet dink om besadig te wees na die maat van geloof soos God dit aan elkeen toebedeel het.

  13. ONS HET ELKEEN DIESELFDE MAAT VAN GELOOF ONVANG EN HIERDIE GELOOF IS DIE GELOOF VAN DIE SEUN Gal 2:20 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.

  14. Gal 2:20 I am crucified with Christ: nevertheless I live; yet not I, but Christ liveth in me: and the life which I now live in the flesh I live by the faith of the Son of God, who loved me, and gave himself for me.

  15. Ons het dieselfdehoeveelheid en kwaliteit van geloof as wat Jesus het en daaromkanonsdieselfdedinge as Hydoen. Joh 14:12 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie in My glo—die werke wat Ek doen, sal hy ook doen; en hy sal groter werke doen as dit, omdat Ek na my Vader gaan.

More Related