1 / 7

Les 21

Numeriese rye: konstante verskille. Les 21. Leeruitkoms. Teen die einde van die les behoort die leerder instaat te wees om : U1) te begryp wat ‘n numeriese ry is U2) te begryp wat ‘n term is in ‘n ry U3) die konstante verskil te bepaal in ‘n ry

brand
Download Presentation

Les 21

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Numeriese rye: konstanteverskille Les 21

  2. Leeruitkoms • Teen die einde van die les behoort die leerderinstaatteweesom: • U1) tebegrypwat ‘n numeriesery is • U2) tebegrypwat ‘n term is in ‘n ry • U3) die konstanteverskiltebepaal in ‘n ry • U4) ‘n numeriesepatroonuittebrei • U5) ‘n numeriesepatrone in woordetebeskryfindiendaar ‘n konstanteverskilbestaan

  3. Toetsing van vooraf-kennis • Beskou die volgendery: 9; 7; 5; 3; 1; … • Wat is die volgendegetal in die ry?

  4. Uitkoms1 – 3 (V1) • ‘n Numerieseryis ‘n rygetallewat ‘n spesifiekepatroonvolgsoosbv 9; 7; 5; 3; 1; … • Die posisie van elkegetal in die ry word ‘n termgenoem. Die 1ste term is bv 9 en die 2de term is 7 • Die konstanteverskilword verkrydeur die verskiltussen twee termetevindwatregdeur ‘n patroon geld bv 7-9 = 5 – 7 = -2 • Die volgendegetal in die ry is dus 1 -2 = -1

  5. Uitkoms4 • Skep ‘n rywatuit 5 termebestaan en begin by -9 en wat met 4 vermeerderelkekeer • -9; -5; -1; 3; 7

  6. Uitkoms5 • Bepaal die konstanteverskil en beskryfdan die numeriesery in joueiewoorde: 49; 43; 37; … • 43 – 49 = 37 – 43 = -6 as konstanteverskil • ‘n Numeriesery met ‘n konstanteverskil van -6 beginnende by 49

  7. Huiswerk • Oefening4.1 bl46

More Related