1 / 48

Paljas

Paljas. D la Grange, The Settlers HS LOK 2013 . Paljas. Die volgende is belangrik met die bestudering van Paljas . Wat is ‘n drama? Kenmerke van ‘n drama Bou van ‘n drama Bou van Paljas Belangrike aspekte soos : * Karakters : Plat Rond

bonner
Download Presentation

Paljas

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Paljas D la Grange, The Settlers HS LOK 2013

  2. Paljas Die volgende is belangrik met die bestudering van Paljas. • Wat is ‘n drama? • Kenmerke van ‘n drama • Bou van ‘n drama • Bou van Paljas • Belangrikeaspektesoos: * Karakters : Plat Rond Het hulleenigeverandering ondergaan? * Simboliek * Tema * Dramatieseironie * Dramatiesedoelstelling * Protagonis, Antagonisen Tritagonis * Ruimte en die rolwatdit in die drama speel * Konflik – Innerlik en uiterlik * Literêrestylmiddelsbv. metafoor, vergelykingens.

  3. Wat is ‘n drama? • Die woord “drama” kom van die Grieksewoord “dran” watbetekenom “tehandel”. ( to act) • Die belangrikstekenmerk van die drama is danook • ____________ en _______________. • Die handeling in die drama lei uiteindelik tot _________ en _________, wat die kern van die drama vorm. • Spanning (tension) ontstaandaardeur, wat lei tot ‘n • Klimaks of ________________ met die afloop/ __________ of die oplossing van die probleemwatdaarnavolg. • Onskan die verloop van die drama met ‘n liefdesverhoudingtussen twee tienersvergelyk: • Hulle leer mekaar ken. • Iets sit die verhoudingaan die gang. • Die verhoudingraak al hoe meerkompleks. • Die verhouding is verskriklikproblematies. Ietsmoetnougebeur. • Ietsgebeurwat die verhouding red of die verhoudinglaatskipbreukly. • Of hullelewevirewiggelukkigsaam of hullepaaieskeivirewig.

  4. Bou van ‘n drama Voorons die drama bestudeer, gaanonseersna die bou van ‘n drama kyk.. Die aanloop/ eksposisie/ bekendstelling/ uiteensetting – die leser/kyker word in die openingstoneleaan die ruimte, karakters en temabekendgestel. Die motoriese moment – die gebeurteniswat die handeling (watuiteindelikna die klimaks of antiklimakssal lei) aan die gang sit. Die verwikkeling ­– toenemende spanning terwyl die situasie/verhouding/intrige/botsing/storieontwikkel. Die krisis – die toppunt van spanning voor die klimaks. Die klimaks – die hoogtepunt/uitbarsting/breekpunt/ katarsis/ommekeer van die spanning of konflik. Die dénouement/ oplossing/ ontknoping/ afloop/ afwikkeling – die ontrafeling van die botsing/ konflik/intrige/ spanning. .

  5. Bou van Paljas Eksposisie: In Paljassienonsonmiddellik hoe die plek/ruimtelykwaar die gebeureafspeel. Onsmaakookkennis met die hoofkarakters en sien die verlateKaroolandskap en die McDonalds se huis. Motoriese moment: Die koms van die sirkus en die nar is die motoriese moment. Die nar met sy “paljas” en syvriendskap met Willem veroorsaakdat die McDonalds se lewe ten goedeverander. Ontwikkelingsfase: Tydens die ontwikkelingsfasekom die gehooragterwatter(1) konflikdie karakterservaar. InnerlikUiterlik In hulgemoed. Met mekaar en mense van die omgewing. Ditverhoog die (2)spanning. Dit lei tot (3)botsingInnerlik: die McDonalds wilnie so vasgevangvoelnie en vegdaarteen.

  6. Bou van Paljas (vervolg) Ontwikkeling (vervolg) BotsingUiterlik * McDonalds met mekaar * met dorpsmense * Emma en Hendrik * Hendrik en sirkusmense * Nar en dorpsmense Krisis Die toppunt van die spanning voor die klimaks – Wanneer die nargeskiet word

  7. Bou van Paljas (vervolg) Klimaks Dit is die hoogtepunt of die opwindendste of belangrikstedeel in die drama = hoefnienoodwendigaan die einde van die drama teweesnie. Daarkanookkleinersituasiesbinne die groterverhaalwees – subintriges – watook ‘n hoogtepuntkanhê bv. as Willem die eerstekeerpraat. Die gebeurebereik ‘n hoogtepunt die aand van die Volstruisdanswanneer die mensehulle met eiers en tamatiesgooi en wegjaag.

  8. Bou van paljas(vervolg) Die dénouement/ oplossing/ ontknoping Die ontrafeling van die botsing = naVolstruisdanswanneerHendrikbesefdathy ‘n mens in eiereg is en dathynieminderwaardig is nie. WeetooknoudatKatrienlief is virhom. Die dorpsmensewatkomvredemaak = wyshul het MacDonaldsaanvaar. Willem praatweer. Nollie en Emma komoorweg. VerhoudingtussenKatrien en Hendrikookherstel.

  9. Ruimte Klein-Karoo Word uitgebeeld as vyandig, selfsbeklemmend en neerdrukkend. Word ook as eensaam en verlateuitgebeeld = Ditweerspieel die karakters se innerlikewoestyne en vereensaming. Katrien se huisgetuig van emosioneleverwaarlosing. Haarkombuis is bloot funksioneel – sonder warm- te en vriendelikheid. Sy gee niemeerom hoe haarhuis en veralkombuis lyknie. Hendrik se stasie = verwaarlosing. Buitegebouevervalle = dui op hulverhoudingwat “vervalle” is. Dorpie = Toorwater Dit is gepasomdatditgoed aansluit by die inhoud en konteks van Paljas. Die woord “toor” beteken omietswonderbaarlikste laatgebeurdeurgeheime aksiesuittevoer. Die towenaargebruik “paljas” ommeetetoor. Dit is ‘n anderwoordvir “toorgoed” Sirkus en narspeelhier ‘n belangrikerol. In die sirkus word towerkunsies en toertjiesgedoen – soosnar in verhaaldoen. Hy “toor” Willem dathy weerpraat. “Toor” McDonalds dathul beter met mekaar kommunikeer en oor die wegkom.

  10. Dorpsmense Jan Mol Dominee ThysBriekman Piet Benade OuderlingBothma Katrien – syvrou. Voelookongelukkig in omgewing en verhouding. Wilontsnap. Hendrik – stasiemeester – Toorwater. Voelvasgevang in ongelukkigeverhouding. Emma – Willem se suster. 19-jaar oud , onskuldig. Karakters in Paljas Karakters Willem – 9-jaar oud. Ongelukkigoor die lewe – praat al vir 2 jaarnie. Frans Lombard – boer van die omgewing – het ‘n oog op Katrien Manuel – nar – “toor” Willem dathyweerpraat. “toor” MacDonalds datalmalweeroor die wegkom Nollie – jongmanwatverlief is op Emma

  11. Intrige: Hoe tree die karakterondersekereomstandig-hede op? Dialoog: Watsê die manier van praat van die karakter? Watimpliseer die karakter se stembuiging? Watsê die anderkaraktersoorhom of haar? Handeling: Watdoen die karakter en hoe doenhy of sydit? Karakterisering Ons leer karakters op die volgendemaniere ken. KarakterontwikkelingGeloofbaarheid Hoe verander die toeskouer Is die karakter se siening van die karakteroortuigend soos die verhaalvorder? Verander die karakter in die verloop van die verhaal? – ronde karakter.

  12. Simboliek in Paljas ‘n Simbool is ‘n teken of voorwerpwat ‘n andersaakverteenwoordig. In Paljas is daarverskeiesimbole: Nar Hy’s ‘n simbool van uniekheid en andersheid. Hy’sook ‘n simbool van heling en bevryding. Hykanook as ‘n verlossings- Christusfiguurgesien word. Naam – Manuel = Immanuel Trein Die trein is ‘n simbool van vryheid/ bevryding en ontvlugting. Katrien en Emma staarditdaagliksverlangendagterna. Gesin se motor Die motor wat die heeltydgebreek is, is ‘n simbool van die gebrokenheid van die gesin. Die sirkusgeselskap Is ‘n simbool van die opwindendewêreldververwyderd van huldaagliksebestaan op die eensamestasie.

  13. Simboliek (vervolg) Vensterraam Katrien word dikwelsdeur ‘n vensterraamgesien = simboliseergevangenskap. Die kerkgebou, dominee en ouderlinge, gemeente Dominee – simboliseeronverbiddelikheid van godsdienswatdeurmensvirpersoonlikegewingemanipuleer en misbruik word. Ouderlingegesien as “kraaie”- voortekens/ ongelukbringers in legendes en mitologie. Willem se spraak Syonvermoëomtepraat is ‘n simbool van gebrekaankommunikasietussen die gesinslede. Emma se klavierspel Aan begin van drama speelsynieklavier – stelniebelangdaarinnie – lusvirleweverloor. Die feitdatsyaaneindespeel, dien as simbool van geluk.

  14. Temas in Paljas Dit is die sentraleidee(s) of hoofgedagte(s). In Paljas is daarverskeietemas: Sentraletema= is eensaamheid, verlatenheid, isolasie en gebrekkigekommunikasie. Nogtemas: Die narwat Willem en die anderkarakters“paljas” of “regtoor.” Die tema van onverdraagsaamheid en vooroordeel van menseteenooranderpersonewatanderoortuigings en gewoontes as hulle het bv. dorpsmenseteenoorMacDonalds. Die “liefdesdriehoek” wanneerFrans se gevoelvirKatrienhaar en Hendrik se huwelikbedreig. Die liefdesverhoudingtussenEmma en Nolliewatnievlotnie as gevolg van Emma se afsydigehouding.

  15. Konflik in Paljas Konflik is botsing of strydwat in ‘n verhaalplaasvind. Ditkaninnerlik of uiterlikwees. Innerlikekonflik is wanneerdaarkonflik in die karakter se gemoed is, soosKatriendaarteenstryom toe te gee aanFrans. Al die karakters het innerlikekonflikomdathullevasgevang is in hulomgewing en omstandighede. Uiterlikekonflikontstaan as die karakters met andermense, die omgewing of gemeenskap bots. Daar is konfliktussendie McDonalds en tussenhulle en die dorpsmense. Daar is ookkonfliktussen die nar en die dorpsmense. KonfliktussenHendrik en die sirkusmenseens.

  16. Dramatieseironie Dramatieseironiekomvoorwanneereen of meer van die karaktersnieweetwat die werklikesituasie is nie, terwyl die kyker reeds weetwataangaan. Dramatieseironie is om spanning teverhoog of verlig of omvir humor tesorg. Voorbeelde in Paljas: as polisie op plaasaankom en Willem skreeu as hul in die rigting van die skuur loop. Niemandweetwataangaannie – kykerweetegterdat Manuel in skuurwoon. As die nardeur die veld loop – onsweetdat die polisienahomsoek, maarhyweetditnie en stapniksvermoedendverder. GesprekketussenHendrik en Katrien is ookvoldramatieseironie – as Katrienbv. virhomsê“Jy’tnieeintlikbaieomvirmensetevertelnie, het jy, Hendrik?” KatrienbedoeldatalhoewelHendrikbaiepraat, praathynieoor die belangrikegoednie. Hendrik is verbaasoorhaarwoorde, maaronsweetwatsybedoel.

  17. Dramatiesedoelstelling Dramatiesedoelstellingverwysnaditwat die toneelskrywer/ dramaturg met sywerkwilbereik. Dit is ookommensetelaatnadink en veralnuweperspektiewetebied. In die geval van die film/drama Paljas is die dramatiesedoelomvir die kykerstewysdatdaarook in die lewe van gewonemensesoos die McDonald-gesinwonderwerkekangebeurwathullelewenskanverander. Nog ‘n doelstelling is omtewys op die bevooroordeeldheidwatdikwels in gemeenskappebestaan en hoe onverdraagsaammenseteenoormekaaroptree. Die Karoo word gewoonlikmooiuitgebeeld, maar in die verhaal is dit ‘n stroewe, ongenaakbarelandskapwat die tema van eensaamheidbelig. Die volksvreemdesoos die nar se toorkunsies word in ’n positieweliggestelteenoor die tradisionele en die kerkgemeenskap.

  18. Protagonis, Antagonis en Tritagonis Bogenoemdeterme is baiebelangrik en die leerdersmoetditbaiegoed ken. Protagonis Is die hoofrolspeler – die hoofkarakter in ‘n verhaal of drama. In Paljas is Hendrik die protagonis. Antagonis Is die teenspelerwat die hoofkarakterteenstaan. In PaljaskanditKatrien, die domineeens. wees. Tritagonis Veroorsaakkonfliktussenprotagonis en antagonis of hy is ook die tussenganger en probeer die vredebewaar// stryerystopsit. In Paljasis dit Manuel, die nar.

  19. Departement met 9 verskillendeonderwysers Almal met verskillendebelangstellings– verskillendemaniere van klasgee – verskillendebenaderings in die aanbieding van Paljas. Maar almal het eengemeenskaplikedoelvooroë– en dit is om die werkna die beste van hulvermoëaan die leerdersoortedra en ‘n liefdevirPaljas by die leerderstekweek.

  20. Paljas Chris Barnard Begin met lees van boek. Onderwyser MOET in klaswees en boeksaam met leerdersdeurlees. NB!!! Is nie ‘n afperiodeomrondte loop of anderwerktedoennie. Met lees moetonderwyserbelangrikeinligtingvir die lesersaandui.

  21. Ons is ‘n departement met negeonderwysers. Onsklasse word van gr. 10 ingedeel van stel 2 – stel 8. Stel 2 is die leerderswat die bestepresteerin Afrikaans EersteAddisioneleTaal. Stel 8 is ons heel swaksteleerders – baieimmigrantewatnou 5 jaar in land is – so hulmoetAfrikaans neem Die eerstekwartaalmoettoneel 1- 75 voltooiweesvirtoets. In tweedekwartaalvoltooions die tweedehelfte – tussendeurbehandelonsook die gedigte met leerders.

  22. Soos reeds genoem! elkeonderwyser het ‘n anderbenadering met lees van Paljas. • Stel 2 • Leerders lees vlot - gee virbesteleerderselkeen ‘n karakterwathulmoet lees – hulblygedurende die hele lees van die boekdaardiekarakter. • Ons lees ook die boek van voor tot agterdeur. • Leerders sit egter met potlode in hul hand en ek dui virhullebelangrikeinligtingaanbv. Karakters se karaktereienskappe - by elkekaraktermaakhul ‘n letter in die kantlynbv. H = Hendrik. • Ander inligtingwatonsookvirhullaataanteken: ruimte, simboliek, konflik, dramatieseironie, ens. • Bou van drama - dui bv. aanhierdiedeel is eksposie// hier begin motoriese moment.

  23. Stel 8 - onderwyseranderbenadering. Kinders lees nieverskillendekaraktersnie – onderwyser lees virhulle. Lees ookniesoosbeterstelleboek van voor tot agterdeurnie – doenbv. toneel 1 – 10 – die onderwyserbespreekdanalles met hulle Verduidelik in Engels virhullewatgebeur het. Leerders dui belangrikeinligtingaan. Bv. karakters – woordewathulnieverstaannie - woordeskatens. Dan moethulleelkeen op huleie die toneleopsom. Eers as die opsommingvoltooi is en leerdersweetwat in die spesifiekegedeelteaangaan, word die vraebehandel. Daar word eersna die volgendetonelegegaan as die leerdersdefinitiefweetwat in daardiespesifieketoneleaangaan.

  24. Periodeeen Pre – lees Bestudeervoorblad van boek en bespreekalleswat op voorbladtesien is.

  25. Paljasvoorblad Nar – met vollegrimering. Nar geassosieer met sirkus // menselaat lag // toertjiesdoen Plakkaat van ‘n sirkus – watvirons ‘n aan- duiding is datelemente van ‘n sirkus in die verhaalgaanwees. Nar lyktegelykertydvrolik en hartseer – albeiemosieswatons in die draaiboekkry Agter die nar hang Vlaggieswatonsookassosieer met ‘n sirkus. Konsertina – weerspieel Afrikaans en Afrikaansekultuur

  26. Manuel het Willem ge”toor” ge”paljas” dathypraat. Die woord “toor” dui ookaanietswonderbaarliks het gebeur – die familie het ‘n beterverhoudingaaneinde van verhaal// kombetermet mekaaroor die weg. Titel Doepa Bespreektitel Toorgoed Paljas

  27. Na ons die titel en voorbladbespreekhet, behandelons die kenmerke van ‘n drama met die leerdersaangesienditookbelangrik is. OmdatPaljas as drama geklassifiseer word is, is ditbelangrikomteweetwat die kenmerke van ‘n drama is. Leerdersvul die ontbrekendewoorde in soosonsditbespreek. Die woord “drama” kom van die Grieksewoord “dran” watbeteken “omtehandel”(to act). Die belangrikstekenmerke van die drama is danook:_________________en_______________________. Die handeling in ‘n drama lei tot ______________ en _________________, wat die kern van enige drama vorm. Spanning ontstaandaardeurwat lei tot ‘n ____________ of ___________________ , met die _________________/ __________ of die ________________ van die probleemwatdaarnavolg.

  28. NB!!! Omdathierdie drama, Paljas¸watjybestudeer, die aangepasteteksvir ‘n filmdraaiboekis, word die verskillendetonele of beeldewatvir die film gefotografeer word, in die teksgenommer, want anders as op ‘n verhoog, kan die reeks tonele in ‘n film sondertussenposeverskuif – sulkeopeenvolgendetoneelveranderingskannie in ‘n drama wat op ‘n verhoogopgevoerword, plaasvindnie.

  29. Na ons die boekbestudeer het en al die belangrike sake aangedui en bespreekhet, kykons die rolprentsodat die leerders die verhaalookbeterkanverstaan. Die leerders sit ook met die boek in hul hand en volg die dialoogdathulkansiendat die boek en rolprent (buitenvir ‘n paarafwykings) ooreenstem. Elkeonderwyser by onsskool het huleie Paljas –DVD. Dit is nie ‘n vermorsing van geld nie, want ons gebruikditweervirFilmstudievirons gr. 11 – Huistaalleerders.

  30. Die volgende is baiebelangrik in die beantwoording van Paljas. Die leerdersmoet die storie so goed ken dathullepresiesweet: KATRIEN: Vat net aan my. Probeer net en kykwatgebeur. HENDRIK: Wat – is jygewoondek vat aanjou? KATRIEN: Nee, jy’stetreurig. Jy’s net bek en dis al. HENDRIK: Jy’smoeggesukkel . So nouwat? So, nou’sjymoeg… KATRIEN: …Al waarvanjyverstaan, is oustukkendekarre! ‘n vrou is nie‘’n karnie, Hendrik. (Sy loop) HENDIK: Ja, loop! Loop in joumaai in… WatVOOR die uittrekselgebeur het – wat het gebeurdatHendrik so kwaadvirKatriengeword het? WatHIERNAgebeurbv. Willem watwegloop – polisiewat op plaasopdaagens. Watin die uittrekselgebeur. Wieaan die woord is. Hoekom is Hendrik so kwaadvirKatrienens.

  31. Na fliek begin ons met beantwoording van vrae. Onslaatookeersdie toneleopsomvoorons met die vrae begin bv. toneel 1 -10 moet die leerdersopsom. Elkeonderwyserdoenditanders – party onderwysershoudaarvandatditsoos ‘n opsomminglyk. My klaslaatek ‘n tydlyn trek en danvulhulleelketoneel op die tydlyn in bv. Toneel 1 – 10 1 2 3 __________________________________________ VroegoggendSlaapkamer – sienHendrik Treinkomaan en Katrienslaap in apartebeddensens. As leerdersklaar is met opsomming – begin onsvraebeantwoord. Gids is saamgesteluit die 3 verskillendestudiegidsesowel as inligtingagter in Paljas.

  32. TITEL Wat is die betekenis van die titel van dié drama?_____________________________ __________________________________________________________ Hoekom is die titelgepasvir die drama? 1__________________________________ 2.________________________________________________________ TONEEL 1 -11 EKSPOSISIE RUIMTE/ AGTERGROND/ MILIEU In watteromgewingspeel die drama af?____________ Watterinvloed het die omgewing op die karakters? Is die omgewinggeskikvir die drama? __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ Wat is die naam van die dorpie/ stasiewaarhullebly? _______________________ Hoekom is dit so gepasvir die drama? __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ Hoe lyk die huis en buitegeboue en hoekom is ditgepas in die drama? __________________________________________________________ __________________________________________________________ __________________________________________________________ Die beginskote is van ‘n stoomtreinwatverby die spoorweghaltestoom. Wat is die doelhiervan? _____________________________________________________________

  33. In die eerstetonele leer ons die vierhoofkarakters ken. Vulalleinligting i.v.m. hulle in die onderstaandetabelle in. Wat lei jyafuit die feitdatKatriennie by Hendrikslaapnie en dat Willem niepraatnie? ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ Konflik is een van die belangriksteelemente in ‘n drama. In elke drama komdaar: Uiterlike - tussen die hoofkarakter en ‘n anderkarakter of teen die stelsel of die gemeenskap of; Innerlike– in die gemoed van die hoofkarakter, bv, die twyfelvoor ‘n besluitvoor.

  34. Konflik–Toneel 1 -11 UiterlikInnerlik TONEEL 12 -14 TONEEL 12 ‘n Bakkie het op die werfaangekom. Hoe reageerKatrien toe sy die bakkiehoor? _____________________________________________________ _____________________________________________________ Hoekomreageersy so? _______________________________________________ Wie is die persoonwathullebesoek het? __________________________________ Hy het virKatrien___________________________________ en _______________gebring. Onderwattervoorwendselbesoekhy die McDonalds? _____________________________________________________ HymoetvirKatrien__________________ van die dorpaf bring. Dit is baieduidelikdat Emma nie van die persoonhounie. Hoe kanonsditsien? ____________________________________________________________ ____________________________________________________________

  35. TONEEL 25 - 30 MOTORIESE MOMENT Hoekom word Toneel 25 as die motoriese moment beskou? __________________________________________________________ ___________________________________________________________________ Dit is lank voor­____________________, toe Hendrik die ______ van ‘n ______________ hoor. Gewapen met ‘n haelgeweerstapHendrik en die res van die McDonalds, almal in nagklere,na die stasieomtekykwataangaan. Op die treinspoorstaan‘n _________________. Dit het bestaanuit____ trokke vol_________, _________________ en _________________. Hendrikbel orals rond, maarniemandweet van die treinnie. Hendrik en Katriensêvir Willem dathynienaby die sirkustreinmag komnie. Toe Willem in die bus klim, beduiehynadie treinen maakgeluide, maar die kindersverstaanhomnie enkoggelhomverder. TONEEL 32- 33 Emma stapnadie sirkustreinomnadieretekyk. Systeek vas wanneer sydie geluidvan ____________ __________________ hoor.‘n _________ __________ en ‘n _______________ stop op die werf. Daarklimmenseuit. Hendrik was baieontsteld toe een van die sirkusmans, Sollie, teen ‘n trokopklouterdak toe en niewouafklim toe Hendrikvirhomsêdathyditniemagdoennie. Hendrik het gedinkdit is spoorwegeiendom.

  36. Nogvoorbeeldeuit die studiegidswateksaamgestel het: • TONEEL 63 NB!!!!!NB!!!! • Hendrik en Willem besoekOudokteroor Willem se spraakprobleem. • Ironies:Dat die doktermeendat die fouteintlik by Hendriklê. • Noem die driemoontlikeredes (volgensOudokter) waarom Willem niewilpraatnie. •  ___________________________________________ • ___________________________________________ • ___________________________________________ • Al raadwatOudoktervirHendrik gee: • ____________________________________________________________________________________________________________________

  37. TONEEL 64 NB!!!! NB!!!!!! NB!!!! Op pad huistoe van die dokter breek die kar. Hendrikprobeerkaraan die gang kryHulleraakaan die en Katrienbewonder die _______________ stryoorKatrien se watsygekoop het. aankope. Die rusievererger met beskuldigings watoor en weer geslinger word. Simbolies van: KatrienbeskuldigHendrik

  38. Katrienwilweet hoe ditgebeur het dathulle so ongelukkiggeraak het. Syonthou die verloop van hullelewe. Ookverder van mekaar beweeg op emosionelevlak. 6. Twyfelfontein: Redeweghier: • Touwsrivier – Hendrikmoontlikstasiemeestervoordertigjaaroud. 2. Emma word gebore 5. Willem word gebore 3.Lydenburg. Redeweghier: 4. Soekmekaar Redeweghier: Elkestasie ‘n bietjiekleiner, valer en verder van allesaf.

  39. Plekwaar Manuel en Willem ontmoet Manuel en Willem ontmoet in ‘n ____________________ Beskryf hoe die pleklyk:__________________________ ____________________________________________________ Steurhomniedaaraandat Willem nie ______________ nie. Hy _____________ Willem sooshy is. Wattertoertjies het die narvir Willem gewys?: 1. ____________________________ 2.___________________________________________ Hoe vind Manuel uitwat Willem se naam is? _______________________________  _______________________________________ Manuel wen Willem se vertrouedeur: 1.___________________________________________ 2.___________________________________________

  40. Prente teen die muur

  41. KLIMAKS!!! Terug by die huis – almal is duidelikgeskok. Hendriksê: 1.__________________________________________________________ 2.__________________________________________________________ Waarom stem Emma niesaam met Hendriknie en is syeersontsteld?___________________________________________________________________ Wat, stel Emma voor, moethulledoen? ___________________________________________________________________ VolgensHendrikpraathyheeltyd. Hy is al eenwatpraat. Watantwoord Emma hierop?_________________________________ Katriendrahaar___________________________ Simboliseer: ________________________________________ TONEEL 139 – 147 VOLSTRUISDANS!!!!!! k o n t r a s Verwerping Hulle word met Gegooi. Nollieprobeerhul in karkry. Hendrikvliegtussenmense in. Mans gryphom en dwinghominkar. Hendrik en Katrien Emma en Nollie OPGEWONDENHEID vooraf

  42. As onsklaar is met lees en bespreking van Paljasvul die leerders die volgendeblaaie in, wataangeheg is aan die agterkant van hulgids.

  43. Karakterwerkblad (vervolg)

  44. NOG INLIGTING OOR DIE KARAKTERS Wie is die protagonis in die drama? __________________________________________________________________ Wie is die antagonis en danook die tritagonisin die drama? ___________________________________________________________________________ Het die hoofkarakterverander in die verloop van die drama en wat het daartoegelei? _________________________________________ TEMA = Sentrale idée(s), hoofgedagte(s). Die les of boodskap in die storie.Bespreek die temaswat in Paljasvoorgekom het. ___________________________________________________________________________ ___________________________________________________________________________ NOG BELANGRIKE TERME Die volgendeterme is ookbelangrik in die beantwoording van jouvraestel. Vul die onderstaandetabel in. Werkblaaie(vervolg)

  45. Uiteensetting Motoriese moment Ontwikkelingsfase Krisis Ontknoping DIE BOU VAN PALJAS Vul die onderstaandeinligting in: Klimaks

  46. Simbole in Paljas ‘n Simbool = (sien p.117, Paljas) __________________________________________ Nar: • Syinvloed op verskeiekarakters is positief. • Hy is ‘n simbool van uniekheid en andersheid. • Hy is ook ‘n simbool van heling en bevryding: • die hartseer word vervang met ‘n glimlagwatblydskap en leifde • in die harte van voorheenongelukkigemense (die McDonalds) • tot gevolg het. Hulle word bevry van hulonvermoëomte • kommunikeer en emosietetoon. • Nar kan as verlossings- / Christusfigurregesien word. Trein • Simbool van ________________________ en ______________ • Katrien, Emma en Willem staarditdaagliksverlangend en • hunkerendagterna. • Ironies: hoeweltreine op die stasiestilhou, vertrek die trein • sonderhullena Vryheid. • Trein is wysewaaropsirkusgeselskap op Hendrik se stasie • beland. Vensterraam/ treinvenster • Katrien word dikwelsdeur ‘n vensterraam / teen ‘n venster/ • t is ‘n sterkvisuelebeeldwathaargevangenskapsimboliseer. Gesin se motor (“afgeleefdeou Cortina”) • Die motor wat die heeltydbreek, is ‘n simbool van die __________________ van die gesin.

  47. Willem se spraak • A.g.v. ongelukkigheid en onsekerheid het Willem verleer • omte ___________. • Die onvermoëomtepraat is ‘n simbool van __________ • Hy word bevry van syonvermoëomte _____________. • Soossyvrees en onsekerheidverdwyn en plekmaakvir • selfvertroue en ___________, keersy ___________ terug • onder die invloed van ______________________________ • Dit dui op die ommekeernageluk en selfvertroue. • Hendrik en katrien se gebrekaankommunikasie as man en • vrouverbetera.g.v. die positieweverandering by Willem. • Al die gesinslede leer omooptemaak en hulleemosieste verwoord. • Die sirkusgeselskap • Simbool van die _______________ wêreldververwyderd van huldaagliksebestaan op daardieeensamestasie. • Die kerkgebou, dominee en ouderlinggemeentelede: • Simbole van geregtigheid en godsdiens, maarironie: hulle tree _______________ op teen die McDonalds en Manuel,dienar. • SienPaljas, p. 138: Domineesimboliseeronverbid- • delikheid van godsdienswatdeur die mensvirpersoonlikegewingemanupileer en misbruik word.

  48. Emma se klavierspel • HendriksêvirNollieKatrien het virhomklaviergespeel toe • hynognahaargevry het. Katrien het ookvir Emma leer speel. • “Nou sit nieeen van hulleooit ‘n hand op ‘n klawernie.” • Een van die eerstedingewat Willem doennadathy begin • praat het, is om Emma tevraomweer ___________________ • Die stilte in die huis word vervangdeur Emma se _________ • Ditbeeld die blydksap in die gesinuit, soos in gelukkigertye. • Emma se klavierspeldien as simbool van _________________ • Haarklavierspel bring lewe in die huisterug. • Haarvertroue in die huwelik word weerherstel en sy het • redeomdaaraanuitingte gee. Konsertina • Simboliseerookgeluk. Windpomp • Simbool van lewe. • Windpomp is soortverhoogvir Willem (aaneinde) Kraaie • p. 70 “Die swartgekledekraai storm in die straat in…” • – ouderling en diakens in hul swart pakke. • Kraaie + voortekens/ ongelukbringers in legendes en mitologie. (voëlswatenigietsvreet – aasvreters) Simboliek (vervolg)

More Related