1 / 35

Efesiërs 1:15-23

Efesiërs 1:15-23. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Efesiërs 1 herinner ons aan alles wat ons het en Wie Jesus is. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord.

bian
Download Presentation

Efesiërs 1:15-23

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Efesiërs 1:15-23

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Efesiërs 1 herinner ons aan alles wat ons het en Wie Jesus is...

  4. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  5. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  6. Efesiërs 1:15-23

  7. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  8. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  9. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  10. Maak die oë van my hart oop…

  11. 1. “Watter hoop Sy roeping inhou”

  12. “Om goed en beter te voel, het vir ons baie belangriker geword as om God te ontmoet. Ons moet die vraag vra: “Lewe ons net, of wandel ons saam met God?” Larry Crabb

  13. As ons regtig God sien vir Wie Hy is, en onsself vir wie ons is en was, dan is dit nou rede om fees te vier!

  14. Hemelvaart is ons ‘red carpet’ uitnodiging na die lewe hier en nou

  15. Die soen wat ’nseun in ’n sendeling verander het

  16. Jy is geroep om agter die Koning Jesus aan te loop...

  17. 2. ’n Heerlike Erfenis

  18. Wanneer die oë van jou hart oopgaan, sien jy ook watter heerlike erfenis aan ons gegee is

  19. Die verlore skildery

  20. “Julle gelowiges het dit alles, as julle net weet julle het dit én as julle net weet hoe om dit te vertel.”

  21. 3. Hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy in ons uitoefen

  22. “Ek is tot alles instaat deur Hom wat my krag gee.” Fil 4:13

  23. “The adventure has gone out of the Christian venture.”

  24. Ons dink te klein oor God

  25. “Krag is die kapasiteit, vermoë en die gewilligheid om op te tree!”

  26. As die oë van jou hart vir die drie dinge oopgaan, gebeur daar iets met jou… jy skuif van suksesvol na betekenisvol, want jy weet Wie Christus is en wie jy is.

  27. “Ek maak ’n verskil. Wat maak jy?”

  28. In Jesus se hemelvaart het ons alles gekry om nie net ’nverskil in die wêreld te maak nie, maar om daarvan ’nanderse wêreld te maak!

  29. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  30. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  31. Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95

More Related