1 / 12

Oordeel

Oordeel. Woordbetekenisse. oordeel (be of opinion, consider, decide, judge):. 1Kor 11:13 Oordeel ( kree'-no) self: Is dit betaamlik dat ‘n vrou met onbedekte hoof tot God bid?. Hand 23:3

barny
Download Presentation

Oordeel

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Oordeel

  2. Woordbetekenisse .... oordeel (be of opinion, consider, decide, judge): 1Kor 11:13 Oordeel (kree'-no)self: Is dit betaamlik dat ‘n vrou met onbedekte hoof tot God bid? Hand 23:3 Toe sê Paulus vir hom: God sal u slaan, gewitte muur! U sit tog om my volgens die wet te oordeel(kree'-no), en beveel u in stryd met die wet dat ek geslaan moet word?

  3. 1Kor 6:5 Ek sê dit tot julle beskaming. Is daar dan nie eens een wyse onder julle, wat uitspraak (dee-ak-ree'-no) sal kan doen tussen sy broeders nie? Openb 20:4 En ek het trone gesien, en hulle het daarop gaan sit, en aan hulle is die oordeel (kree'-mah) gegee; Openb 16:7 En ek het ‘n ander een uit die altaar hoor sê: Ja, Here God, Almagtige, waaragtig en regverdig is u oordele (kree'-sis) Rom 11:33 o Diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele (kree'-mah) en onnaspeurlik sy weë!

  4. beoordeel (judge, review, evaluate, appreciate): 1Kor 4:3-4 Maar vir my beteken dit baie min of ek deur julle of deur ‘n menslike regbank beoordeel (dik-as-tace‘) word; ja, ek beoordeel (dik-as-tace‘)myself nie eens nie, want ek is my van geen ding bewus nie. Daardeur is ek egter nie geregverdig nie; maar Hy wat my beoordeel (dik-as-tace‘), is die Here

  5. veroordeel (condemn, sentence, convict): 1Joh 3:20-21 want as ons hart ons veroordeel (kataginōskō), God is meer as ons hart, en Hy weet alles. Geliefdes, as ons hart ons nie veroordeel nie, dan het ons vrymoedigheid teenoor God 1Kor 11:32 Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel (kat-ak-ree'-no) mag word nie Joh 5:29 en sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling (kree'-sis).

  6. 2Pet 2:6 en deur die stede van Sodom en Gomorra tot as te verbrand, hulle tot ondergang veroordeel (kat-ak-ree'-no)het en as ‘n voorbeeld gestel het vir die wat in die toekoms goddeloos sou wees

  7. Verskeie oordele Veroordeling van die wêreld (aan die kruis) Joh 12:31 Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word Nasies (alle mense) Matt 13:30, 41-42, 25:31-33

  8. Engele (deur Vader of Jahshua) 2 Pet 2:4, Jud:6-7 Engele (deur mense) 1Kor 6:3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel (kree'-no)nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge?

  9. Israel Jer 30, Eség 20:33-36, Sag 12, ens. Self-beoordeling 1Kor 11:31 Want as ons onsself beoordeel het, sou ons nie geoordeel word nie

  10. Gelowiges Rom 14:10 Maar jy, waarom oordeel jy jou broeder? Of jy ook, waarom verag jy jou broeder? Want ons sal almal voor die regterstoel van Christus gestel word 1Kor 3:11-15, 2Kor 5:10 Ongelowiges Matt 25:41-46

  11. Word gelowiges dan geoordeel? Joh 5:24 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe kree'-sis (condemnation) Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees kat-ak'-ree-mah(condemnation) 1Kor 11:32 Maar as ons geoordeel word, word ons deur die Here getugtig, sodat ons nie saam met die wêreld veroordeel mag word nie kree'-no(judged) kat-ak-ree'-no, (condemned)

  12. Waarom oordeel Vader en Jahshua? Psa 45:7-8 U troon, o God, is vir ewig en altyd; die septer van u koninkryk is ‘n regverdige septer. U het geregtigheid lief en haat goddeloosheid Rom 2:14-16, 1Tim 5:24-25

More Related