1 / 4

Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk

Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk. Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons. Storie agter die boek Belang van die tema (Barth, Bosch) String nuwe publikasies (Farrow, Purves , Dawson)

badrani
Download Presentation

Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Hoe ChristusnasyHemelvaart steeds by onsteenwoordig is en onderonswerk

  2. Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogdeChristus by ons • Storieagter die boek • Belang van die tema (Barth, Bosch) • String nuwepublikasies(Farrow, Purves, Dawson) • Situasie in SA en in NGK: wat het onsregtigaan Jesus? • Wat die laaste 20 jraanonsgedoen het… • Dieponsekerheid • Redes?...land, kerk/gemeentes, gesinne, sekularisasie • Brueggemannoor VSA se aangepasteevangelie • Watgebeur as God “wegraak”? Reaksie op sekulariteit… • LiberaleProtestantisme: allesverhale en konstuksies • Konserwatiewereaksies: Jesus weg, maargelukkig… • …het hy vir ons die kerkgelos (Katolieke) • …het hy vir ons die Gees gegee (Pinkstergroepe) • …het Hy vir ons die Bybelgegee (Protestantse/GerefOrtodoksie)

  3. Die BybeloorHemelvaart • Daar is tekstewatpraat van weggaan… Belangrikteweet: die klem op die werkliketeenwoordigheid van Christuskom teen agtergrond van `n diep, werklikegevoelens van afwesigheid • Baiemeertekstewatpraat van syteenwoordigheid by ons • Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” • Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naamsaam is daar is Ek by hulle” • Efes 4:10 – “die Eenwatopgevaar het boallehemel-ruimtesuitomalles met syteenwoordigheidtevul • Ook Hand 9 – Jesus ontmoetPaulus op pad… • (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) • Luke Johnson In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”. Die rede? “The experience of his Presence was possible because He was alive and caused it!”

  4. Christusverseker by onsteenwoordig! • Teenwoordig in middele: • in woord, sakramente, kerk (erediens); • in medegelowiges, vreemdeling… • …maarook Self in Persoonteenwoordig! • Magniehieroortwyfel – hart van evangelie (ook OT) • Min anderbeloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) • Diepstesekerheid: voortgaandeinkarnasie • Kan, moetditweetook van Afrika… • As onsdit net kansien….. More: Christusnienet teenwoordig – ookaandie werk!

More Related