1 / 12

Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge

Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge. Bekendstelling. Administrasie - Wie is ons ?. Willem Janse van Rensburg ( Voorsitter Kerkraad ) Jan Schnetler ( Leier ouderling ) Willie Esterhuizen ( Eiendomme ) Delano Britz ( Leier diaken ) Ds Veneto Keyter ( Leraar )

avedis
Download Presentation

Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. DiensterreineAdministrasie en Diensverhoudinge Bekendstelling

  2. Administrasie - Wie is ons? • Willem Janse van Rensburg (VoorsitterKerkraad) • Jan Schnetler (Leierouderling) • Willie Esterhuizen (Eiendomme) • Delano Britz (Leierdiaken) • Ds Veneto Keyter (Leraar) • Ds MG van Rooyen (Leraar) • Lorraine Janse van Rensburg (Skriba) • Eugene Pretorius (Voorsitter)

  3. OnsTeksvers • Efesiers 4:16 – Elkeen van jullevervulsyfunksie, en so bou die liggaamhomself op in liefde.

  4. Hoe dienons die gemeente? (1) • Oorkoepelendverantwoordelikvirbestuur van inkomste en uitgawes en algemeneadministrasiedeur: • Opstel, aanbied en beheer van begroting • Oorsig en behandeling van die maandeliksefinansieleverslae • Aanbied van ouditeursverslae • Aanbevelingsviraddisionelefondsinsamelingsprojekteominkomsteteverhoog of tekorteaantevul. • Stelhuurtariewe vas. • Keuraansoekersvir die huur van gemeentefasiliteite.

  5. Hoe dienons die gemeente (2) • Hantering van personeelaangeleenthede - • Alleverlofaangeleenthedevan personeel. • Plaasadvertensiest.o.v. vakatureamptenare. • Aanbevelingst.o.v. salarisverhogings. • Finaliseerdienskontrakte in samewerking met diensverhoudinge. • Magtigdie uitgawesviropleiding en bywonings van kursusse en seminare. • Hanteeralle sake met ‘n finansieleimplikasie.

  6. Onswerkswyse • Vergader 1 keerelkekwartaal • Die voorsitterlêverslae en aanbevelingsvooraan die Bestuursraad en Kerkraad • Onderlingeskakelingdeur e-pos , telefoonoproepe en persoonlikekontak

  7. Onsdoelstellings is • Om deurverantwoordelikebestuur toe tesiendat: • Die gemeentesyfinansieleverpligtingenakom. • Fondsebeskikbaarisvir al die Diensterreine. • Personeelbillikvergoed en gekontrakteer word.

  8. Gemeente se finansieleposisie(Voorlopig 10 maande – Des 12) Inkomste – R 1 628 521 Uitgawes R 1 609 251

  9. Gemeentedankoffers • 79% van die gemeente se inkomstekom van dankoffers. • Dankievir u dankbaarheidsbydraevir die Here. • 2 Kor 9:7 Elkeenmoet gee sooshyhom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uitdwangnie, want God het die blymoedigegewerlief. • U kan u dankofferbydrae op die volgendemanieremaak: • - Internetinbetalingaan: • NG Kerk Kraggakamma, • ABSA Bank Newtonpark, • Taknommer- 632005 • Rekeningnommer- 1400590091 • - Dankofferkoevertwat u in die dankoffersakkie in die erediensingooi • - Gee u bydraeaan u dienswerker

  10. Diensverhoudinge –Wie is ons? • VoorsitterDr Pierre Rootman • ColynScheltema • Peter Craus • James von Wielligh • Mark Tait • DS Matie van Niekerk (Raadgewend)

  11. Hoe dienons die gemeente? • Houtoesigoor en bevorder die toepassing van billikearbeidspraktyke. • Houtoesigoor die doeltreffendheid van allewerksprosesesse en infrastrukture. • Bevordergoeiearbeidsverhoudingsen aangenamewerksomstandighede. • Versekerdie nakom van die kerkordelikebepalingsen opstel van pre-advieslyste. • Streefookdaarnaom op Christelikewyseprobleme en geskilletebesleg.

  12. Sluit by onsaan • Wiljygraagjoukennis en talent beskikbaarstelom die gemeentetedien. • Skakelasb. • Die Kerkkantoor 041 – 360 1484 • DrPierre Rootman (Diensverhoudinge) by 041 – 360 3359 • Eugene(Administrasie) by 041-360 2374 • of besoek die webblad ngkraggakamma.co.za virmeerinligting

More Related