allopatriese en simpatriese spesiasie
Download
Skip this Video
Download Presentation
Allopatriese en simpatriese spesiasie

Loading in 2 Seconds...

play fullscreen
1 / 7

Allopatriese en simpatriese spesiasie - PowerPoint PPT Presentation


  • 471 Views
  • Uploaded on

Allopatriese en simpatriese spesiasie. Spesiasie (vorming van nuwe spesies Voorbeelde van allopatriese en simpatiese spesiasie. Allopatriese spesiasie. Nuwe spesies ontstaan as gevolg van die vorming van ‘n geologiese/fisiese skeiding soos, bergreekse, riviere, oseane, reuse dongas, ens.

loader
I am the owner, or an agent authorized to act on behalf of the owner, of the copyrighted work described.
capcha
Download Presentation

PowerPoint Slideshow about ' Allopatriese en simpatriese spesiasie' - aurora


An Image/Link below is provided (as is) to download presentation

Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author.While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server.


- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - E N D - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Presentation Transcript
allopatriese en simpatriese spesiasie
Allopatriese en simpatriese spesiasie
  • Spesiasie (vorming van nuwe spesies
  • Voorbeelde van allopatriese en simpatiese spesiasie
allopatriese spesiasie
Allopatriese spesiasie

Nuwe spesies ontstaan as gevolg van die vorming van ‘n geologiese/fisiese skeiding soos, bergreekse, riviere, oseane, reuse dongas, ens.

Evolusie van reproduktiewe isolasie

Nuwe afsonderlike spesies

Aanvanklike stap in spesiasie

Oorspronklike bevolking

Skeiding vorm

Geïsoleerd

verduidelik hoe darwin die voorbeeld van skilpaaie sou gebruik om spesi ring te verduidelik
Verduidelik hoe Darwin die voorbeeld van skilpaaie sou gebruik om spesiëring te verduidelik.

Die oorspronklike skilpadbevolking het variasies getoon 

Tydens kontinentale verskuiwing

is die skilpadbevolking geïsoleer / geskei  van die oorspronklike bevolking

op verskillende eilande 

wat onder ander omgewingstoestande oorleef

en as gevolg van natuurlike seleksie 

Genotipies en fenotipies  het hulle verskillende ontwikkel

Wat nie in staat is om oor ‘n tydperk in te teel nie in nuwe spesies ontwikkel 

SPESIASIE

slide4
Kern konsepte

Fisiese of geografiese skeiding vind plaas √ /rivier/bergreeks/ kontinentale drywing

Die bevolking toon variasies √

Die oorspronklike bevolking skei in twee groepe √

Elke groep leef onder nuwe omgewingstoestande √

Elke groep ondergaan onafhanklik van mekaar natuurlike seleksie √

Ontwikkel afsonderlik genotipies √ en fenotipies √verskillend

Raak reproduktief geïsoleerd √

Lei tot die vorming van nuwe spesies √

Inteling kan nie plaas vind nie √ al meng hulle later weer

Beskryf hoe allopatriese spesiasie plaasvind.

simpatriese spesiasie geen geografiese skeiding
Simpatriese spesiasie(geen-geografiese skeiding)

Simpatriese spesiasie toon geen fisiese skeiding, hulle leef in dieselfde habitat, maar verskillende nisse. Voorbeelde word gevind in insektbevolking wat afhanklik word van verskillende gasheerplante in dieselfde area.

Evolusie van reproduktiewe isolasie

Oorspronklike bevolking

Aanvanklike stap in spesiasie

Nuwe afsonderlike spesies

Genetiese polimorphisme

In die bevolking

2 Spesies kom voor in dieselfde habitat, maar elkeen het ‘n verskillende nis

slide6

Voorbeeld van simpatriese spesiasie: Poliploïdie

Durum

(pasta)

koring

Brood

koring

Wilde gras

Spesie 1

Wilde gras

Spesie 2

Eichorn

Triticum

aestivum

Triticum

monococcum

Aegilops

speltoides

Triticum

durum

Aegilops

squarrosa

Aantal

Chromosoom-

pare =

14

14

28

14

42

=

+

=

+

Diploïed

Tetraploïed

Diploïed

Heksaploïed

Diploïed

ad