1 / 46

Psalm 122

Psalm 122. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Zermat se blik op die Matterhorn. Ons gelowiges gee vir die wêreld die beste uitsig op God en van God! Dis Ps 122. Vredes kers. Eindig. Eindig. Ingaan in God se tyd.

arva
Download Presentation

Psalm 122

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 122

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Zermat se blik op die Matterhorn

  4. Ons gelowiges gee vir die wêreld die beste uitsig op God en van God! Dis Ps 122.

  5. Vredes kers

  6. Eindig

  7. Eindig

  8. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  9. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  10. Die belangrikheid van Jerusalem

  11. Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  12. Dink aan ’n geleentheid toe gelowiges vir jou ’n veilige ruimte gegee het, toe jy ‘gebroke’ kon wees, jouself kon wees, onsekerhede kon hanteer

  13. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  14. Jy kan nie God as Vader hê as jy nie die kerk as moeder het nie.” Augustinus

  15. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  16. 20 % van alle sterftes word veroorsaak deur motors • 17% van alle noodlottige ongelukke gebeur by of naby jou huis • By 14% van noodlottige ongelukke is voetgangers betrokke • By 16% van noodlottige ongelukke is vliegtuie, treine of bote betrokke • Slegs 0.001% van noodlottige ongelukke vind in eredienste plaas!

  17. Besoek gereeld die kerk – dit kan jou lewe red!

  18. 1. Ons is bly om deel van die kerk te wees

  19. Eerste plek – huis Tweede plek – werkplek

  20. Is ons as kerk nie veronderstel om so ’n derde plek te wees nie?

  21. “Hulle het God se genade geloofwaardig gemaak deur ’n gemeenskap van liefde en onderlinge sorg te skep wat die nie-gelowiges verstom en oortuig het dat dit werklik iets heeltemal nuut was. Dit het hulle aanspraak dat ’nnuwe era in Christus aangebreek het, versterk.” Michael Green

  22. 2. Ons is verwonderd oor die vastigheid wat God vir ons deur die kerk gee

  23. Bislett-effek

  24. “Our deepest nature is that we are at our most majestic when we do for others.” Anoniem

  25. “Have we told the world that being a Christian is more like riding a lawn mower than a motorcycle? Is the life of faith more safe and sound or dangerous and exciting…? Our task is to take Christianity out on the open road, give it gas, and see what this baby will do!"

  26. 3. Ons bid dat die kerk altyd ’ngoeie uitsig op God sal wees

  27. “The church! Why would I ever go there? I am already feeling terrible about myself. They'd just make me feel worse.”

  28. Het ons die uitsig op God toegebou met ons eie reëls en vooroordele?

  29. Watter storie beskryf ons gemeente die beste?

  30. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  31. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  32. Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95

More Related