1 / 21

Digitale kameras

Digitale kameras. optiese zoom?. Hoe hoër – van hoe verder weg kan jy in-”zoom” en steeds beeld van goeie kwaliteit. Digitale zoom?. Kamera sny agtergrond weg en vergroot beeld digitaal – kwaliteit nie baie goed. resolusie. Pixel staan vir “picture element”.

armand
Download Presentation

Digitale kameras

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Digitale kameras

  2. optiese zoom? Hoe hoër – van hoe verder weg kan jy in-”zoom” en steeds beeld van goeie kwaliteit

  3. Digitale zoom? Kamera sny agtergrond weg en vergroot beeld digitaal – kwaliteit nie baie goed

  4. resolusie • Pixel staan vir “picture element”. • Dit is die kleinste deeltjie van die digitale kamera se sensor. • "mega" beteken miljoen. • Megapixel beteken dus die foto bestaan uit ‘n miljoen pixels. • Die grootte van die kamera se sensor wat die beeld vaslê word uitgedruk in megapixels. • Hoe meer megapixels, hoe meer inligting kan die sensor vaslê en hoe beter kan die beeld wees.

  5. Druk van fotos:megaPixels Die hoeveelheid horisontale pixels x die hoeveelheid vertikale pixels gee ‘n aanduiding van die grootte wat gedruk kan word. Bv: 2,160 horisontale pixels x 1,440 vertikale pixels = 3,110,400 pixels of 3.1 megapixels.

  6. digitale terminologie • Pixel—(PICture ELement) Kleinste deel van ‘n digitale beeld. Kolletjies wat die beeld vorm. • Megapixel— Een miljoen pixels. Hoe hoër die resolusie hoe meer pixels in ‘n beeld en hoe beter die beeld se kwaliteit. • Resolusie—Die hoeveelheid pixels in ‘n beeld. Hoe hoër, hoe beter is die beeld se kwaliteit. • DPI—Dots Per Inch. Hoeveelheid kolletjies wat ‘n drukker of skerm kan vertoon per duim. Meeste laserdrukkers en aftasters 300 dpi, meeste monitors 72 dpi. Foto kwaliteit inkspuitdrukkers van 1200 tot 2400 dpi. • PPI—Pixels Per Inch. Die hoeveelheid pixels per duim word gebruik om beeld resolusie te beskryf. • Hoe hoër die ppi hoe meer detail in die beeld en hoe hoër die beeld se kwaliteit. Monitors vereis 72 ppi, en inkspuit drukkers 150 ppi om ‘n foto realistiese beeld te toon. • JPEG—’n Gestandardiseerde formaat wat gebruik word deur digitale kameras om fotos te stoor. Staan vir Joint Photographic Experts Group. • Memory card— ‘n Stoortoestel wat gebruik word in digitale kameras en selfone om data, gewoonlik fotos en videos te stoor. Beskikbaar in groottes tot 64Gb.

  7. Shooting Modes(Afneem metodes)

  8. Automatic Mode Kamera kies self die beste metode vir die omstandighede.

  9. Portrait Mode Groot aperture wat help om die agtergrond uit fokus te brind en die onderwerp in fokus. Werk beste as jy ’n enkele voorwerp (persoon) afneem, so neem van naby af. Voordele:fokus op voorwerp, blur agtergrond.

  10. Macro Mode Vir foto’s van naby, bv. Blomme, insekte of klein objekte. Neem af van nie vêrder as 30 cm nie.

  11. Landscape Mode Klein aperture (large number) om seker te maak dat die hele foto in fokus sal wees Soms ’n stadigera shutter spoed om op te maak vir die klein aperture. Voordele:Gedetailleerde natuurfoto’s van objekte soos berge of horisonne.

  12. Sports Mode (kids and pets) Ook genoem ‘ACTION mode’. Ideaal vir foto’s van bewegende voorwerpe of mense. Poog om die aksie te vries deur die shutter spoed vinniger te maak. Voordele:Aksie foto’s sonder die blur. Hoe werk dit? Vinnige shutter spoed om aksie te stop. Het baie lig nodig – beter in daglig.

  13. Night Mode Word gebruik om foto’s te neem as daar min lig is. A longer shutter speed help om details op die agtergrond vas te vang maar die flash verhelder ook die voorgrond en die onderwerp. Voordele:Gee ‘’n duidelike gefokuste foto van mense en ook agtergrond liggies in die nag. Hoe werk dit?Gebruik flash om voorwerp helder te verlig en ook long exposure om agtergrond detail te gee.

  14. Movie Mode Kan video en klank afneem. Kwaliteit nie so goed soos ’n videokamera. Hou ingedagte dat video’s meer spasie opneem as gewone foto’s.

  15. Panoramic/Stitch Mode Om foto’s te neem wat later aanmekaar gelas gaan word – panorama. Voordele:Neem foto’s wat wyer is as wat in een foto kan pas. Hoe werk dit?Las tot 5 foto’s wat na mekaar geneem is aanmekaar vas, sonder dat die las sigbaar is.

  16. Beach Mode Foto’s in helder lig en agtergronde Voordele:Bring die goue kleur van die strand en die blou en groen van die see uit. Hoe werk dit? :Selectively increases saturation to preserve the warm tones of beach scenes

  17. Snow mode Help met moeilike helder lig soos gereflekteer deur sneeu • Voordele:Hou sneeuwit en helder. • Hoe werk dit?Stel die kamera se whitebalance en kontras om realiteit en detail te behou.

  18. Indoor Mode Stel die shutter spoed en die white balance, sonder flash, kan foto stabiliseerder ook aanskakel • Voordele: Goed vir foto’s met min lig waar jy nie ’n flash wil gebruik nie.

  19. Geheuekaart • Word veral gebruik in selfone en digitale kameras • Kan gelees en geskryf word

  20. 6 Wenke vir fotograwe t.o.v. geheuekaarte Wenk # 1: Moenie luister na al die fotograwe wat sê dat handelsmerk nie saak maak nie, of dat Sandisk en Lexar is albei dieselfde. Dit is eenvoudig verkeerd. Die waarheid is dat daar is baie van die baie verskille tussen die twee is. Wenk # 2: Moet nooit al die foto‘s op jou kaart uitvee nie. Formateer die kaart. DSLRs bied beide 'n "Vee alle beelde" opsie en 'n "formaat card" opsie. Formatering van die kaart sal weer die gids struktuur organiseer en vodatabasis foute voorkom. Wenk # 3: Moet nooit die fotos deur die rekenaar uitvee nie. Dit sal jou databasis benadeel en kan lei tot probleme. Wenk # 4: Behandel die geheue kaart soos 'n baba – hulle beskadig maklik. Wenk # 5: Volgens Lexar, verkort hoë-kapasiteit geheue kaarte jou battery lewe. Die vermindering in die battery gebruik is gering, maar ek dink dit is nuttige inligting. Wenk # 6: Beide Lexar en Sandisk professionele vlak kaarte kom met 'n gratis program wat jou kan help om foto’s op jou kaart te “herwin” as jy dit per ongeluk uitgevee het. As jy iets per ongeluk uitgevee het, HOU OP FOTO’S NEEM, neem die kaart huis toe, en volg die program instruksies.

  21. Verwysings • http://www.digital-photography-school.com/digital-camera-modes#ixzz1lIs5tUxf • http://www.hp.com/canada/portal/hho/digital_photography/take_better_photos/tips/modes.html • http://news.cnet.com/8301-17938_105-10446696-1.html

More Related