1 / 41

f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters

f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls

apu
Download Presentation

f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  2. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  3. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  4. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  5. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  6. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  7. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  8. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  9. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  10. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  11. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  12. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  13. forget the trolls the rickrolls and forget the haters

  14. Johannes 9 - Die Boodskap 1 In die verbygaan sien Jesus ’n man wat blind gebore is. 2 “Wie se skuld is dit dat hierdie man blind gebore is?” vra sy dissipels Hom. “Het hy self vir God ongelukkig gemaak of was dit sy ouers?” 3 “Nee,” sê Jesus, “dis nie een van hulle se skuld nie. God wil juis hierdie man se blindheid gebruik om te wys wat Hy vir mense kan doen.

  15. 6 Jesus se woorde was nog nie koud nie of Hy meng ’n bietjie spoeg en grond. Hierdie modderigheid smeer Hy toe op die blinde se oë 7 en sê: “Toe, jy kan maar loop. Gaan was jou in die bad by die Siloamfontein.” (“Siloam” beteken: hy wat gestuur is.) Die blinde het dit gedoen. Na ’n rukkie kom hy weer daar aan, maar hierdie keer kon hy alles sien!

  16. 8 Baie mense het hom geken, want hy het dikwels daar gesit en bedel. Hierdie mense, asook die mense wat naby hom gebly het, kon hulle oë nie glo toe hulle hom sien nie. 9 “Is dit nie sowaar dieselfde man wat altyd hier gesit en bedel het nie?” “Ja, sowaar,” het party gesê. Ander was minder geesdriftig: “Nee, dit lyk maar net soos hy.” “Kan julle nie sien nie, dit ís ek!” roep die man uit.

  17. 10“Maar hoe het dit gebeur dat jy nou kan sien?” vra hulle hom. 11 Die man vertel hulle toe alles: hoe Jesus modder gemaak en dit op sy oë gesmeer het; hoe Jesus hom na die Siloambad toe gestuur het om te was, en nou kan hy sien!

  18. Die mense vra toe: 12 “Waar’s daardie man? Ons wil hom sien.” “Ek weet ongelukkig nie,” was sy antwoord. 13 Die mense vat die man toe reguit na die Fariseërs toe. 14 Die probleem was dat Jesus die man op die sabbat gesond gemaak het.

  19. 15 Die Fariseërs wou die hele storie van voor af hoor. Die man het weer alles van die modder en die bad vertel. Die Fariseërs het nie mooi geweet wat om van alles te dink nie.

  20. 16 Party het gesê: “Ons kan nie sien hoe hierdie man (Jesus) enigiets met God te doen kan hê nie. Hy steur hom dan glad nie aan die reëls vir die sabbat nie.” Ander het weer sterk van hulle verskil. “Ons stem nie saam nie,” het hulle gesê. “Hoe verklaar julle al dié wonderlike dinge wat hy doen? Waar sal iemand wat niks met God te doen wil hê nie die krag vandaan kry vir dié wonders?”

  21. 17 Hulle ondervra die man toe weer: “Sê vir ons, wat dink jy van Jesus? Jy behoort mos te weet, want dit is jou oë wat hy gesond gemaak het.” “Hy’s ’n man van God, ’n profeet,” kom die kort, maar kragtige antwoord.

  22. 18 Die Jode was baie skepties oor die storie dat die man regtig blind was. Toe hulle egter sy ouers roep en hulle vra, kon hulle nie meer twyfel nie. 19 “Is dié man julle seun wat volgens julle blind gebore is?” 20-21 “Ja, dit is ons seun dié. Julle kan ons maar glo, hy kon nog nooit sien nie,” antwoord sy ouers.

  23. 24 ’n Tweede keer roep die Joodse leiers toe die man nader. Hulle wou hom ’n bietjie toets: “Gaan liewers op jou knieë en sê vir God dankie. Maak Hom groot. Vergeet van hierdie ander man, hierdie Jesus; hy’s sommer ’n regte sondaar!”

  24. 26 “Verduidelik ’n bietjie weer vir ons alles van voor af. Wat het hy presies gedoen?” vra hulle die man toe weer. 27 “Maar luister julle nie na wat ek sê nie? Ek het mos al vir julle alles vertel. Hoekom wil julle dit weer hoor? Julle wil hom nie dalk begin volg nie, of hoe?”

  25. 34 Die Joodse leiers was woedend. “Jou hele lewe is net een groot stuk sonde. Van God en sy dinge weet jy net mooi niks! Nou wil jy jou lyf staan en godsdiens-onderwyser hou by ons. Watter vermetelheid!” Hulle het hom verbied om weer sy voete by enige van hulle byeenkomste te sit. Hy was nie meer by hulle as Jode welkom nie

  26. Johannes 15 18 “As die wêreld julle haat, weet net dat hy My voor julle reeds gehaat het. 19 As julle uit die wêreld ontstaan het, sou die wêreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie uit die wêreld ontstaan het nie, maar Ek julle uitgekies het uit die wêreld – daarom haat die wêreld julle.

More Related