1 / 34

Filippense 3:17 tot 4:1

Filippense 3:17 tot 4:1. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Luister na mekaar.

alyson
Download Presentation

Filippense 3:17 tot 4:1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Filippense 3:17 tot 4:1

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in

  4. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  5. Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons

  6. As jy na jou paspoort kyk, vertel dit verhale van “bly” of “gaan”? Neem ’n ou paspoort en kyk na al die plekke wat die paspoort besoek het.

  7. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor

  8. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  9. Onderwys is ’nbewonderenswaardige ding, maar dit is tog goed om te onthou dat niks wat die moeite werd is om te weet, geleer kan word nie. Oscar Wilde

  10. Leefstyl, waardes en houdings!

  11. ’nMens se kinders is baie meer geneig om te gaan waarheen jy gaan, as waarheen jy wys!

  12. ’nMens kan jou kind net op drie maniere leer: Eerstens, deur jou voorbeeld; tweedens, deur jou voorbeeld en derdens, deur jou voorbeeld Albert Schweizer

  13. ’nKind wil verstaan wat sy ouers glo

  14. As kinders leef met kritiek Leer hulle om te veroordeel As kinders leef met vyandigheid, Leer hulle om baklei As kinders leef met vrees, Leer hulle om bang te wees

  15. As kinders leef met bespotting Leer hulle om skaam te wees As kinders leef met vernedering (shame) Leer hulle om skuldig te voel

  16. As kinders leef met aanmoediging  Leer hulle selfversekerdheid As kinders leef met verdraagsaamheid Leer hulle om geduldig te wees

  17. As kinders leef met waardering Leer hulle om ander te waardeer As kinders leef met aanvaarding          Leer hulle om lief te hê

  18. As kinders leef met goedkeuring Leer hulle om van hulle self te hou As kinders leef met erkenning Leer hulle dat dit goed is om doelwitte te hê

  19. As kinders leef met mededeelsaamheid Leer hulle om vrygewig te wees As kinders leef met eerlikheid Leer hulle waarheidsliefde 

  20. As kinders leef met vreugde Leer hulle lag is van die beste medisyne As kinders leef met genade Leer hulle om skuld te bely en te vergewe

  21. As kinders lewe met sekuriteit Leer hulle om geloof in hulleself en ander te hê As kinders leef met vriendelikheid leer hulle dat die wêreld ’nlekker plek is om in lewe

  22. Volg my voorbeeld soos ek Christus se voorbeeld volg Paulus

  23. Hoekom het die Christendom in die eerste eeue so gegroei? • 1. ’nOop gemeenskap met gasvrye mense • 2. Diens aan die wyer gemeenskap gelewer • 3. ’nEiesoortige leefstyl wat gemaak het dat hulle anders opgetree het.

  24. As jy nie gereeld in die duiwel vashardloop nie, is dit omdat julle twee in dieselfde rigting hardloop!

  25. Wat help jou om ’npositiewe rolmodel te wees? • 1. Selfverloëning - vasstaan en getrou bly aan Jesus ( 4:1) • 2. Kruisdra - loop die liefdes pad van Jesus, nie die selfsugtige pad van die vyande van die kruis nie (vs. 19) • 3. Nadink oor die toekomstige lewe (v20)

  26. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  27. Extreme Make-over !

  28. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het

  29. “’nMens se waarde word nie bepaal deur die aantal jare wat jy geleef het nie; nie eens deur die kwaliteit van sy werk nie. ’n Mens se waarde hang daarvan af of hy sy kinders geloof geleer het, deur sy eie voorbeeld.”

  30. “We’ve got to see that she remembers, because if she forgets, she’s a goner.”

More Related