1 / 15

Assessering

Assessering. Hanelie Adendorff. Punte motiveer nie studente om te leer nie. Stem sterk saam Stem saam Verskil Verskil sterk. Punte motiveer nie studente om te leer nie ... . Opdrag: Lees afdeling 2.2 van die assesseringsbeleid in jou l êer.

allan
Download Presentation

Assessering

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Assessering HanelieAdendorff

  2. Punte motiveer nie studente om te leer nie. • Stem sterk saam • Stem saam • Verskil • Verskil sterk

  3. Punte motiveer nie studente om te leer nie ...

  4. Opdrag: Lees afdeling 2.2 van die assesseringsbeleid in jou lêer.

  5. Assessering onderskei konsekwent tussen swak en goeie prestasie is die definisie van • Regverdigheid • Geldigheid • Betroubaarheid • Akademiese Integriteit

  6. Kyk na die volgende graad 11 Fisika-vraag: Waarom versnel ʼn figuurskaatser wat ’n pirouette doen wanneer sy haar arms intrek? Hierdie vraag kan moontlik lei tot probleme met • Geldigheid • Betroubaarheid • Regverdigheid • Deursigtigheid

  7. Lees die Telegraph artikel (deel uit): Student outrage over 'impossible' A-level maths exam. Watter kriteria is moontlik hier ter sprake: • Geldigheid • Betroubaarheid • Regverdigheid • Deursigtigheid • Akademiese Integriteit

  8. Opdrag2 Voltooi aktiwiteit 1: Bepaal die Bloom-vlak van die vrae wat ons sover in die sessie gebruik het.

  9. Opdrag 3 Kyk na die vraestel wat jy saamgebring het en voltooi dan aktiwiteit 2.

  10. Opdrag 4 Voltooi aktiwiteit 3: Ontwerp/verbeter ʼn vraag.

  11. Belyning

  12. From: http://exchange.ac.uk/learning-and-teaching-theory-guide/constructive-alignment.html

  13. Hierdie beleid berus op die aanname dat dosente bevoeg is om te kan besluit hoe assessering binne hul dissiplines en programme behoort te geskied en bereid sal wees om uitmuntende wetenskapsbeoefening na te streef en ook hul vaardighede verder te ontwikkel. Die primêre verantwoordelikheid vir die moniteringvan assesseringspraktyke aan die Universiteit is in die fakulteite gesetel. Die beleid beoog nie om voorskriftelik te wees ten opsigte van assesseringstrategieë nie, maar om ’n ruimte te skep waarbinne dosente verantwoordbare keuses ten opsigte van assessering binne hul eie omgewings kan maak.

  14. Eind- assessering Deurlopende assessering 4 of 8 punte minimum Maks 25%/12.5% Geen predikaat / “Her” 3 punte minimum Maks 60% Predikaat + “Her” Word tans evalueer – elke aansoek deur Senaat goedgekeur 2 punte minimum Geen maksimum Predikaat en “Her” moontlik Buigsame assessering

  15. Meta-refleksie • Kan jy die onderrigmetodes wat in die sessie gebruik is, identifiseer? • Doel van elk? • Lees • Antwoord ’n vraag • Bespreek ’n vraag • ConcepTests (clickers) • Doen ’n probleem

More Related