1 / 42

SHABBAT

SHABBAT. Die eerste Fees van die Verbond. Dit is FEESTE om te geniet met vreugde en dankbaarheid. Nie dag van byeenkomste nie Daar is geen bevel in die Bybel oor watter dag Sy kinders bymekaar moet kom nie! Dag wat God vir Homself afgesonder het . Rom 11 Wet is eenheid

aliza
Download Presentation

SHABBAT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SHABBAT Die eerste Fees van die Verbond

  2. Dit is FEESTE om te geniet met vreugde en dankbaarheid.

  3. Nie dag van byeenkomste nie Daar is geen bevel in die Bybel oor watter dag Sy kinders bymekaar moet kom nie! Dag wat God vir Homself afgesonder het. Rom 11 Wet is eenheid Ons is nie onder beheer van die wet nie, maar onder beheer van die Gees van God wat Sy wette erken.

  4. Belangrik om te sien = Shabbat is nie slegs in die tyd van die wet ingestel nie, maar is alreeds afgesonder by die skepping: Gen 2:3 “God seën die sewende dag en sonder dit af as afgesonderd.” Wat maak die Kerk daarmee?

  5. Sondag of Shabbat ? Sondag aanbidding word nagespoor tot 117-138 n.C. Nie agv opstanding soos beweer word nie. 321 - Konstantein - “Die dag van die Here”. Yes. 58:13"As jy jou voet terughou van die Shabbat—om nie jou sake op My afgesonderde dag te doen nie, en as jy die Shabbat ‘n plesier noem en die afgesonderde dag van hwhy hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele gesprekke praat nie; 14 dan sal dit vir jou 'n plesier wees in hwhy en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou die erfdeel van jou vader Ya'akov laat geniet; want die mond van hwhy het dit gesê..” Geen beweegrede – GEEN.

  6. Hoekom hou die “Christen” kerk Sondag as ‘n heilige dag? Sonder opdrag of bevel? Webster’s Int. Dict., 19 th ed – Sunday - ..so called because this day was anciently dedicated to the sun, or its worship. Schaff-Herza Encyclopedia – Sunday – 'dies solis' on the Roman calendar, ‘day of the sun’, the… John Eadie,D.D., LL.D,A Bible Cyclopedia p561 –" Sunday was a name given by the heathen to the first day of the week, because it was the day on which they worshipped the sun." Stop asseblief net hier en kyk weer – wat beteken dit?

  7. Daniël 7:25 sê:"Hy sal magtige woorde teen die Allerhoogste praat en probeer om die heiliges van die Allerhoogste te vervolg (uit te put.) Hy sal mik om (probeer om) die afgespreekte tye (seisoene) (God se heilige dae en wette) te verander;....." (vry vertaal uit NIV en CJB) Wanneer en wie het die tyd van God se Shabbat verander?

  8. Roomse Kerk se geskrifte: The Convert’s Catechism of Catholic doctrine -1957, p50 Q. Which is the Sabbath day? A. Saturday is the Sabbath day. Q. Why do we observe Sunday instead of Saturday? A. We observe Sunday instead of Saturday because the Catholic Church transferred the solemnity from Saturday to Sunday. Catholic Record Sept 1, 1923 “Sunday is our mark of authority… The Church is above the Bible, and this transference of Sabbath observance is proof of that fact.” Catholic World, March 1894, p.809 “She took the pagan Sunday and made it the Christian Sunday… and thus the pagan Sunday, dedicated to Balder (Baal), became the sacred Sunday sacred to Jesus.”

  9. Faith of our Fathers – Cardinal Gibbons “Of course the Catholic Church claims that the change was her act, and the act is a mark of her ecclesiastical power.” Father Enright, American Sentinel, June 1893 “The Bible says: remember that thou keep holy the Sabbath day. The Catholic Church says: No! By my divine power I abolish the Sabbath day and command you to keep holy the first day of the week. And lo, the entire civilized world bows down in reverent obedience to the command of the holy Catholic Church.” Chatechismus Romanus 1867 Ch 3 Pope Pius 1566 commanded by council of Trent. “It pleased the church of God that the religious celebration of the Sabbath day should be transferred to the Lords day (Sunday)” –Is 58:13

  10. Catholic press (Sydney)Aug 25, 1900 ‘Sunday is a Catholic institution, and its claims to observance can be defended only on Catholic principles…From the beginning to the end of Scripture there is not a single passage which warrants the transfer of weekly public worship from the last day of the week to the first.’ The Catholic Mirror Sept 23, 1893 ‘The Christian Sabbath is therefore to this day the acknowledged offspring of the Catholic Church, as spouse of the Holy Ghost, without a word of remonstrance from the protestant world.’ Albert Smith, Chancellor of the Achdiocese of Baltimore ‘If protestants would follow the Bible, they should worship God on the Sabbath day. In keeping the Sunday they are following a law of the Catholic Church.’

  11. S C Mosna, Storia della Domenica, 1969 pp 366-367 “Not the Creator of the Universe, in Gen 2:1-3, but the Catholic Church can claim the honor of having granted man a pause in his work every seven days.” The Catholic Mirror Dec 23, 1893 “Reason and common sense demand the acceptance of One or the other of these alternatives: either Protestantism and the keeping holy of Saturday, or Catholicity and the keeping holy of Sunday. Compromise is impossible.”

  12. “Protestantse” kerke: Episcopal: Manual of Christian Doctrine p127 “Is there any command in the New Testament to change the day of weekly rest from Saturday to Sunday? None.” Why we keep Sunday p28 “We have made a change from the seventh day to the first day, from Saturday to Sunday, on the authority of the one holy Catholic and apostolic church of Christ.” Lutheran: The Augsberg confession “The observance of the Lord’s day (Sunday) is founded not on any command of God, but on the authority of the church.”

  13. Presbyterian: N L Rice – The Christian Sabbath p60 “A change of the day to be observed from the last day of the week to the first. There is no record, no express command, authorizing this change.” Methodist: H F Rall, Christian Advocate July 2, 1942 “Take the matter of Sunday… there is no passage telling Christians to keep that day, or to transfer the Jewish Sabbath to that day.” Congregationalist: Dr. R W Dale – The Ten Commandments pp100-101 “It is quite clear that however rigidly or devoutly we spend Sunday, we are not keeping the Sabbath…There is not a single sentence in the New Testament to suggest that we incur any penalty by violating the supposed sanctity of Sunday.”

  14. Anglican: Rev Lionel Beere, Church and people Sept 1, 1947 “Many people think that Sunday is the Sabbath, but neither in the New Testament nor in the early church, is there anything to suggest that we have any right to transfer the observance of the seventh day of the week to the first. The Sabbath was and is Saturday and not Sunday.” Baptist: Dr Edward T Hiscox (author of the Baptist Manual) New York Ministers conf., Nov 13, 1893 “There was and is a commandment to keep holy the Sabbath day, but that Sabbath day was not Sunday…There is no scriptural evidence of the change of the Sabbath institution from the seventh day to the first day of the week.”

  15. Hoe Rooms / heidens is jou godsdiens en die praktyke in jou Kerk? – voor jy antwoord Wie het, en om watter rede, is die Shabbat na Sondag verskuif? Mat 28:1, Mar 16:1,2, Luk 24:1– Die 2 Miryams Hulle het dan juis gewag dat die Shabbat verby is? Maak dit enigsins sin? Luk 16:9, Yog 20:1– Yeshua het opgestaan en aan ‘n vrou ‘n opdrag gegee om ‘n boodskap te neem – werk. Yog 20:19 – Neem kennis dat dit aand is, die eerste dag, met ander woorde Shabbataand na sononder. In Hand 20:7 en op ander plekke, Die eerste dag (Sondag) is en was ‘n normale werksdag

  16. Die eerste kerk het NIE tydens die daglig van die eerste dag bymekaar gekom nie, maar aan die begin van die eerste dag, dit is aan die einde van die Shabbat = Saterdagaand na sonsondergang en nie omdat Yeshua op die Sondag opgestaan het nie, maar omdat dit die tyd was wat hulle beskikbaar gehad het om bymekaar te kom, want die volgende dag – Sondag – die eerste dag van die week het hulle gewerk. Indien die kerk homself nie met opset van die Joodse en dus Bybelse praktyke gedistansieer het nie, sou dit nooit hierdie fout gemaak het nie.

  17. Mat 24:20 – „maar bid tot God dat julle vlug nie in die winter of op die Shabbat moet wees nie,“ Yeshua het geweet dat Shabbat in 70 n.C. nog steeds Shabbat sou wees. Hand 13:42,44 – Hier is dit absoluut verseker dat Sha'ul vir Jode en nie-Jode op die Shabbat geleer het. Sha'ul en die eerste kerk het Shabbat gehou. Dit is al! – Net die Gees kan ons van waarheid oortuig.

  18. Eks 20:8-11: 8 Onthou die Shabbat dag, dat jy dit afgesonderd hou. 9 Ses dae moet jy werk en al jou besigheid doen 10 en die sewende dag is die Shabbat van hwhy jou God; dan mag jy géén besigheid doen nie; jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of jou slavin, of jou vee of jou besoeker wat in jou hekke is nie, 11 want in ses dae het hwhy die hemele en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is en op die sewende dag het Hy gerus. Daarom het hwhy die Shabbatdag geseën en dit afgesonder. Rus b.u.s.y. = being under Satan’s yoke).

  19. Daar word gesê: “Meer as wat Yisra'el Shabbat gehou het, het Shabbat Yisra'el onderhou.” Rus net hier vir ‘n oomblik en deurdink hierdie stelling deeglik. Mense vandag sê: Ek het te veel dinge wat belangrik is, ek kan nie bekostig om 'n hele dag weg te bly nie JY KAN NIE BEKOSTIG OM NIE AAN GOD GEHOORSAAM TE WEES NIE.

  20. Doel van Shabbat • ‘n Dag van rus • ‘n Dag van seëning • ‘n Dag van vrede • ‘n Teken • ‘n Herdenking aan die skepping en die Skepper • ‘n Simbool van heiligmaking / afsondering / andersheid • ‘n Afgesonderde dag • ‘n Ewige verbond

  21. Mat 22:37-40:"Yeshua antwoord hom: “Jy moet hwhy jou God omgeeliefhê in al jou verstand, wil en emosies en in jou hele gees en in al jou verbeeldings en begrip. Dit is die eerste en grootste opdrag en die tweede is soortgelyk: Jy moet jou naaste omgeeliefhê net soos jouself. Aan hierdie twee opdragte hang die hele wet en die profete.”Lev 19:18 ; Deut 6:5 Genesis 2:3. Evolusie Die Gaping teorie (miljoene jare tussen Gen 1:1 en 1:2) Liefde vir ander Yes. 56:2-7Die teken van die vreemdeling Dat Shabbat slegs vir die Jood gegee is, is nie geldig nie. Vanaf die skepping – vir alle volke en nasies en skepsele.

  22. Onthou: • Vandag se kultuur • Die hou van die Shabbat as ware toets van gehoorsaamheid dien. Gebed: ‘n Fees van geestelike genot. Teken: Eks 31:13"Praat jy met die kinders van Yisra'el en sê: Julle moet sekerlik my shabbatte onderhou, want dit is ‘n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat die mense kan weet dat Ekhwhyis wat julle afsonder."

  23. Mar 2:27 Yeshua erken die gawe van die Shabbat as Hy sê: “Die Shabbat is vir die mens gemaak, nie die mens vir die Shabbat nie.”

  24. Die belangrike aspekte van Shabbat 1. Zachor: Om te onderhou - Bevel - Die rede te onthou: 1. Herdenking van die Skepping Eks 20:11 “want vir ses dae het hwhy die hemel en die aarde gemaak, die see en alles wat daarin is, en op die sewende dag, het Hy gerus, daarom het hwhy die Shabbat dag geseën en dit afgesonder.” Shabbat is 'n feesdag waarop die Skepper God aanbid en geëer word.

  25. 2. Herdenking van ons vryheid van die slawerny van sonde. Deut 5:15, “onthou dat julle slawe was in die land van Egipte en hwhy julle God het julle daar uitgebring met ‘n magtige hand en met ‘n uitgestrekte arm; daarom het hwhy julle God julle beveel om die Shabbat dag te hou.” Ons herinner onsself aan ons vryheid van sonde se houvas oor ons. Ons vier ons vryheid – nie deur die wet te verwerp nie, maar deur dit te gehoorsaam uit ons eie vrye wil. Shabbat is 'n feesdag om ons vryheid te vier.

  26. 2. Shamor: Om te hou • - Werk - “melachah” • God se werk nie ‘n groot fisiese inspanning was nie • Eks. 31:13 – herhaal by bou van tabernakel. • Rabbi's - 39 kategorieë

  27. - Normale werk - Goed te doen Yog 7:23; Luk 14:3-5; Luk 13:16; Luk 6:9 - NB! -Yeshua was nie teen die Shabbat nie. - Wet as beloftes “lo tinaf”, “moenie egbreek nie”, “jy sal nie egbreek pleeg nie.” - Wetties teenoor gehoorsaamheid - Nuwe Verbond sê: Yog 14:15"As julle My omgeeliefhet, beskerm voortdurend My opdragte." I Yog 2:4 “As jy Hom liefhet, sal jy Sy opdragte uitvoer”

  28. Ek sien geen bewys dat hierdie wet verander het nie of dat die mens die reg het om dit te verander nie. Solank dit die vreugdedag van feesviering bly.

  29. 3. ‘Owth’ – Dien as ‘n teken (merk): Eks 31:13-17: Julle moet sekerlik my Shabbatte hou, want dit is ‘n teken tussen My en julle in julle geslagte, sodat julle kan weet dat Ek hwhy is wat julle afsonder. 14 Daarom, onderhou die Shabbat, want dit is vir julle afgesonder. Hy wat dit verbreek, moet die dood sterf, want wie ookal daarop werk doen, dié persoon moet afgesny word van onder sy volksgenote. 15 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit die dag van die rus van die Shabbat onderhouding, afgesonder tot hwhy. Wie ookal enige werk doen op die Shabbatdag, moet die dood sterf. 16 Daarom moet die kinders van Yisra'el die Shabbat onderhou deur die Shabbat te vier in hulle geslagte as ‘n ewige verbond. 17 Dit is 'n ewige teken tussen My en die kinders van Yisra'el, want in ses dae het hwhy die hemel en die aarde gemaak, maar op die sewende dag het Hy gerus en is verfris."

  30. Esegiel 20:12,20: “Daarby het Ek ook my shabbatte aan hulle gegee om ‘n teken te wees tussen My en hulle, dat hulle kan weet dat dit Ek, hwhy, is wat hulle afsonder.“ “Sonder My shabbatte af; en hulle sal ‘n teken wees tussen My en julle, dat julle kan weet dat Ek, hwhy, julle God is“ Deut 11:18 “Lê dan hierdie woorde van my weg in julle verstand, wil en emosie en in julle gees, en bind dit as ‘n teken op julle hand en laat dit as ‘n voorhoofsband tussen julle oë wees,” Open 13:16 “Hy (die dier) gee aan almal, klein, groot, die rykes, die armes, die vrymense en die slawe, ‘n seël op hulle regterhand of op hulle voorkoppe,”

  31. Die Hebreeuse woord vir “teken,” wat ook ‘n “merk” beteken, • wys ook op ‘n belofte of bewys van wat belowe is. • Teken of merk soos hierdie moet 3 kwaliteite hê: • Titel: • Skepper God • Naam: • (Yahuah)hwhy • Sfeer van outoriteit: • Hemel, aarde, see en alles in hulle. • Eks 20:8-11 • Dit is God se ‘merk’ – stempel en teken. • - Die vraag is wie se merk dra jy?

  32. Lev 26 • seëninge wat kom deur gehoorsaamheid • vloeke deur ongehoorsaamheid • Levitikus 26:2 • “My shabbatte moet julle hou en my heiligdom erken. Ek is hwhy. • dan volg die seëninge. • Levitikus 26:27-28 • As julle ook hierom nie na My luister nie, maar julle teen My versit, 28 sal Ek My in grimmigheid teen julle versit, en Ek sal julle ook sewevoudig tugtig weens julle sondes.

  33. Yes. 58:13-14 „As jy jou voet terughou van die Shabbat, om nie jou sake op My afgesonderde dag te doen nie en as jy die Shabbat ‘n verlustiging noem en die afgesonderde dag van hwhy hooghou en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake te soek of ydele taal te praat nie; 14 dan sal jy jou verlustig in hwhy en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Ya‘akov; want die mond van hwhy het dit gesê.“ Vir alle gelowiges is Shabbat ‘n prentjie van hoe God ons geseën het; Dit moet vir ons ‘n vreugde en genot wees en nie ‘n las waar ons voel ons is ontsê van dinge nie.

  34. Deut. 5:15 “En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland ‘n slaaf was, en hwhy jou God jou daarvandaan uitgelei het deur ‘n sterke hand en ‘n uitgestrekte arm; daarom het hwhy jou God jou beveel om die Shabbatdag te hou.” Levitikus 26:13 Net soos die nasie van Yisra'el verlos is uit die kettings van Egipte waar hulle geen rus gehad het nie, is ons ook as gelowiges verlos van die kettings van die sonde. Dit is ‘n herdenking van jou vryheid.

  35. Matthew 12:8 “want die Seun van die mens is Meester, óók van die Shabbat.” Heb 4:9-10 - "Daar bly dus ‘n hou van Shabbat oor vir die mense van God, 10 want wie in Sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke net soos God van Syne." Luk 23:56 “Toe het hulle teruggegaan en speserye en salf voorberei en op die Shabbat gerus volgens die voorskrif.”

  36. Yegezk’el 20:13 • “...hulle het nie in my insettinge gewandel nie en my verordeninge verwerp, wat die mens moet doen, dat hy daardeur kan lewe en My shabbatte het hulle baie ontheilig...” • d.i. = nie afgesonder nie • - Miskien is dit nog so! • Sommige het te ver gegaan • In die naam van vryheid • “Rus” beteken nie • Yes. 58:13: nie jou eie pad gaan en nie doen soos jy wil op my heilige dag – Shabbat. • Werklike nood • Mar 3:4“Is dit reg om op die Shabbat goed te doen of sleg te • doen, ‘n lewe te red of dood te maak?” • Mat 12:12 “Daarom is dit dan toelaatbaar om op die Shabbat • goed te doen.”

  37. Shabbat praktyk • Jy moet vrede hê oor wat jy toegelaat word al dan nie. • Bymekaar te kom as huis • Seën mekaar • Die Woord te deel • Vrug van die druif en Matza • Kom saam met ander bymekaar • Ontspan en rus • Ons onthou ons van ons gewone werk – in doen en gedagte – • Deut 5:14 • Koop nie op Shabbat nie Neh 10:31; 15:13-22. • Yesha’yahu: 58:13 "om jou eie pad te gaan en nie te doen • soos wat jy wil nie." • Ons eet feestelik op Shabbat, maar doen die voorbereiding die • vorige dag.

  38. Ons argumenteer nie oor Shabbat nie – ons konsentreer nie op Shabbat nie – maar op die Skepper God van die Verbond. Ons het die verskil in rus en volledigheid in ons eie lewens ervaar en hoef dit daarom nie te probeer bewys nie – ons het dit ervaar – Wat van jou! Levitikus 23:1-5: Let op die meervoud hier wat dit duidelik maak dat die Shabbat en die ander feeste op gelyke voet is en almal heilig(afgesonderd) tot God is op dieselfde manier. Jy kan nie een erken en nie die ander nie. Dit bly God se aangestelde tye. Yog 14:15 "As julle My omgeeliefhet, beskerm voortdurend My opdragte."

  39. Sh'ma Yisrael, Adonai Eloheinu, Adonai Egad.  Barug shem, k'vod malguto, l'olam vo'ed. Hoor O Yisra'el, hwhy is ons God, hwhy is Een.  Geseënd is Sy Naam, Sy Koninkryk is vir ewig en vir altyd. .

  40. Yevareg’ga Adonai v'yishmereg Ya'er Adonai panav eleyga viyeguneka Yissah Adonai panav eleyga veyasem lega shalom. Mag God jou seën en jou bewaar. Mag God Sy teenwoordigheid oor jou laat skyn en jou onverdiende guns bewys. Mag God Sy gesig oplig oor jou en aan jou vrede gee.

  41. Shabbat Shalom

More Related