1 / 22

Hoogspanningsingenieurswese High Voltage Engineering

Hoogspanningsingenieurswese High Voltage Engineering. Kursusuitleg. Inleiding tot kragstelsels Elektriese en Magnetiese velde Isolasie materiale Hoogspanningstoetse en -meetprosedures Oorspannings- en isolasiekoördinasie Veiligheid. Merkwaardige vroeë ontdekkings in elektrisiteit.

alissa
Download Presentation

Hoogspanningsingenieurswese High Voltage Engineering

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. HoogspanningsingenieursweseHigh Voltage Engineering

  2. Kursusuitleg • Inleiding tot kragstelsels • Elektriese en Magnetiese velde • Isolasie materiale • Hoogspanningstoetse en -meetprosedures • Oorspannings- en isolasiekoördinasie • Veiligheid

  3. Merkwaardige vroeë ontdekkings in elektrisiteit • 600 AD Griekse Filosoof Thales van Miletus omskryf statiese elektrisiteit. Bekend aan vroeë Grieke deur die ontdekking dat vonke ontstaan wanneer barnsteen? (amber) met pels gevryf word. • 1600 AD Publiseer William Gilbert ‘n wetenskaplike ver-handeling oor die magneet en ander elektriese ontdekkings deur eksperimentasie. Hy is die eerste om die werking van die kompas te omskryf en is ook die eerste om die Latynse woord “elctrum” afkomstig vanaf die griekse woord ηλεκτρον /elektron wat barnsteen (amber) beteken. • 1745 Ewald Georg (or Jürgen) von Kleist & Pieter van Musschenbroek, ontdek onafhanklik die Leiden fles wat die stoor van elektriese lading moontlik maak (die eerste mens-gemaakte kapasitor). • 1747 William Watson bewys dat ‘n elektriese ontlading van ‘n Leyden fles elektriese stroom laat vloei.

  4. Benjamin Franklin • Junie 1752: Die Amerikaanse staatsman en wetenskaplike, Benjamin Franklin, demonstreer met die omstrede en gevaarlike vlieër eksperiment dat weerlig aktiwiteit elektriese stroomvloei veroorsaak.

  5. Michael Faraday • Gebore in 1791 naby London as die seun van ’n arm ystersmid. • Ontvang weinig skoolopleiding. • Begin ’n vakleerlingskap as ’n boekbinder in Londen en begin in die wetenskappe onder andere elektrisiteit belang te stel. • Word later medelid (Fellow) van die “Royal Society”. • Ontwerp en formuleer die beginsels van die elektriese generator, motor en transformator.

  6. Thomas Alva Edison • 1847 –1931 • Ontwerp die gloeilamp • Stel die eerste kragstasie in werking te Pearlstraat in New York met ’n 110 V GS netwerk. • Kraglyne maak die verspreiding van elektrisiteit moontlik na afgeleë plekke. • Kimberley se straatligte word op 1 September 1882 aangeskakel – 3 dae voor die offisiële onthuldiging van die Pearlstraat kragstasie.

  7. Nikola Tesla • 1856-1943 • Patenteer in 1886 die konsep van wisselstroom. • Wisselstroom maak spanningsveranderings moontlik d.m.v. transformators. • Lang transmissie lyne met lae stroomverliese moontlik indien van hoë spanning gebruik gemaak word.

  8. Die Kragnetwerk • Opwekking • Transmissie • Verspreiding / Distribusie

  9. Tipes Kragsentrales • Steenkool • Hidro • Kernkrag • Wind • Son

  10. Generators • Aandrywing • Direkte aandrywing via turbine bv. d.m.v. wind, golwe, gety, hidro-elektriese skemas. • Stoom aandrywing via turbine bv. termo-elektriese skemas, steenkool, kernkrag, geo-termies. • Tipiese spesifikasies • Vermoë: 500 - 900 MW • Bedryfspanning: 20 - 30 kV • Stroomdravermoë: 12 - 20 kA • Spoed: 1500/3000 opm

  11. Transmissienetwerk • Transmissie netwerk verbind kragsentrales met kliënte (Ultra hoë spannings word gebruik om stroomverliese te minimeer) • Bestaan hoofsaaklik uit: • Kragstasies of –opwekkers • Transformators (skakel tussen spanningsvlakke) • Oorhoofse kraglyne; tipies 275, 400 & 765 kV • Transmissie substasies

  12. Verspreidingsnetwerk • Verspreiding van elektrisiteit na eindverbruikers. • Bestaan hoofsaaklik uit: • Oorhoofse kraglyne en Elektriese kabels; tipiese spanningsvlakke 132, 66, 33, 22, 11, 6.6, 3.3 kV • Transformators • Verspreidingsubstasies • Mini substasies of “kiosks” • Verdeelborde

  13. Kragstelseltoerusting • Transformators • Stroombrekers • Isoleerders (“Isolators”) • Oorhoofse kraglyne • Elektriese kabels • Instrumentasie transformators • Stuwingsdempers / Lightning arresters • Sperinduktore / Line traps

  14. Kragtransformators • Isolasie meestal olie en papier met porselein of hars deurvoerders.

  15. Stroombrekers • Breek / maak kontak onder las. • Breek foutstrome. • Hoof tipes: • Vakuum • Olie • Lugdruk • SF6

  16. Diskonnekteerder • Isoleer dele van netwerk of substasie sodat instandhoudings-werk gedoen kan word. • Kan nie foutstroom breek nie.

  17. Oorhoofse kraglyne • Verbind kragsentra met klieënte • Bestaan uit: • Torings • Isolators • Geleiers

  18. Elektriese kabels • Word meestal vir distribusie gebruik in stedelike gebiede of onder water. • Ongeveer 3 keer duurder as oorhoofse lyn. • Olie/papier kabelsword met polimeertipes vervang (meestalPE).

  19. Instrumentasie transformators • Voltage transformers (Eng: VTs) • Capacitive voltage transformers (Eng: CVTs)

  20. Instrumentasie transformators (vervolg) • Stroomtranformators (Eng: CTs)

  21. Stuwingsdempers • Demp momentele stuwings of oorspannings om kragstelsel toerusting te beskerm. • Hoof tipes: • Horing gaping • Gapped arrestors (Silicon carbide) • Sinkoksied

  22. Sperinduktor • Blokkeer hoë frekwensie dragolf – tussen kommunikasiepunte • Koppeling geskied d.m.v. koppel kapasitors of CVT

More Related