1 / 59

VROEGHERFS

VROEGHERFS. N.P. van Wyk Louw. Elba Stolk Goudveld-Hoërskool. OPSOMMING Die oktaaf beskryf die proses van rypwording en stroping wat tot suiwering en vernuwing lei, wat gedurende herfs in die natuur plaasvind. In die sekstet bid die spreker dat ‘n soortgelyke proses in hom moet plaasvind.

alair
Download Presentation

VROEGHERFS

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VROEGHERFS N.P. van Wyk Louw Elba Stolk Goudveld-Hoërskool

  2. OPSOMMING Die oktaaf beskryf die proses van rypwording en stroping wat tot suiwering en vernuwing lei, wat gedurende herfs in die natuur plaasvind. In die sekstet bid die spreker dat ‘n soortgelyke proses in hom moet plaasvind. TITEL Die titel sluit aan by die seisoen wat in die gedig beskryf word en die ooreenstemmende tyd in die spreker se lewe. TEMA Die proses van rypwording, suiwering en vernuwing in die mens.

  3. VERS-EN STROFEBOU Die gedig is ‘n Italiaanse sonnet en bestaan uit ‘n oktaaf (8 reëls) en ‘n sekstet (6 reëls), waartussen daar ‘n duidelike ooreenkoms is. In die oktaaf is daar ‘n beskrywing van ‘n rypwordings-en suiweringsproses in die natuur wat tot vernuwing lei; is die sekstet vra die spreker in ‘n gebed dat ‘n soortgelyke proses, wat tot rypwording, vernuwing en suiwering (heiliging) lei, in hom moet plaasvind. STEMMING EN TOON In die oktaaf is daar ‘n rustige toon, terwyl die sekstet ‘n verhewe, ernstige toon het wat by die gebed pas.

  4. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Versreëls 1 – 4 Suiwering en vernuwing vind plaas – die lug is “witter”, “nuwe wind”, “Daar’s ‘n klare son” en “elke blom word vrug”

  5. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 METAFOOR

  6. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat na wordende dinge verwys (Oktaaf)

  7. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die spreker verander die gewone woordorde. “… witter lug wat daglank deurspoel word van die nuwe wind en klare son…”

  8. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 helder

  9. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 PERSONIFIKASIE

  10. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 KOMMA (reël 4) EN KOMMAPUNT (reël 5) Die komma skei elke blom wat in ‘n vrug verander van die blare wat val (herfs)

  11. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 METAFOOR

  12. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die woorde sluit aan by die veranderende seisoen.

  13. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die kleurwoorde verander almal tot wit wat simbolies die kleur van suiwerheid, skoonheid en heiligheid is.

  14. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Versreëls 5-8 Die stroping van die populiere vind “stilweg” plaas; die stroping is ‘n proses- elke môre is daar meer wit tussen die takke te sien; groei na wit en ligter dinge word voortgesit tot aan die einde van die oktaaf.

  15. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 stadigstes, onwilligstes

  16. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 ‘n Pad of straat met ‘n ry bome aan een of albei kante, word ook ‘n laning genoem.

  17. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Hier is dit waarskynlik die lang, regop Lombardiese populier bome wat oorspronklik van Italië kom.

  18. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat op die stropingsproses of suiwering dui (Oktaaf)

  19. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie daeilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die woorde verwys na kleur.

  20. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die mistigheid vroeg in die oggend.

  21. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 PUNT (reël 8) sluit die oktaaf (natuurbeeld) af.

  22. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 DUBBELPUNT (reël 9) ‘n verduideliking volg van hoe die dae geheilig moet word.

  23. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Dit is woorde wat verwys na die Bybel.

  24. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Versreëls 9 – 14 ‘n Pleitgebed lei die wending in. Die herhalings bind die oktaaf en sekstet tot ‘n hegte eenheid.

  25. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Hier word dit gebruik as selfstandige naamwoord wat beteken praal, spoggerigheid of vertonerigheid.

  26. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Dit beteken verfraaiing of versiering, maar in die reël is dit ‘n abstrakte s.nw en dus ‘n eienskap waarop ‘n mens trots is.

  27. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraadwas • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 trots en versiering/ verfraaiing

  28. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Dit beteken slegs, alleen of net bv. Ek doen dit enkel om dié rede.

  29. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 METAFOOR

  30. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 KOMMA (reël 12) kom voor en na die aangesprokene.

  31. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 As iets plotseling of met geweld uit die hoogte val.

  32. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Dit is ‘n ydele gedagte of onjuiste of ongegronde mening of illusie.

  33. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Geestelikheid of geestelike verwaandheid/edelheid. Werd om gerespekteer te word.

  34. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 PERSONIFIKASIE

  35. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Heeltemal sigbaar of ontbloot.

  36. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 sagter/sensitiewer of liefdevoller.

  37. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat na wordende dinge verwys (Sekstet)

  38. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat op die stropingsproses of suiwering dui (Sekstet)

  39. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat aansluit by wat die spreker wil hê.

  40. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Woorde wat aansluit by waarvan die spreker afstand wil doen.

  41. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 OOREENKOMSTE in die woordgebruik in die OKTAAF en SEKSTET wat die parallelle proses in die natuur en die mens beklemtoon.

  42. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 OOREENKOMSTE in die woordgebruik in die OKTAAF en SEKSTET wat die parallelle proses in die natuur en die mens beklemtoon.

  43. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die woorde herinner aan ‘n gebedsvorm.

  44. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 OOREENKOMSTE in die woordgebruik in die OKTAAF en SEKSTET wat die parallelle proses in die natuur en die mens beklemtoon.

  45. VROEGHERFS • Die jaar word ryp in goue akkerblare, • in wingerd wat verbruin, en witter lug • wat daglank van die nuwe wind en klare • son deurspoel word; elke blom word vrug, • tot selfs die traagstes; en die eerste blare val • so stilweg in die rook-vaal bos en laan, • dat die takke van die lang populiere al • teen elke ligte môre witter staan. • O Heer, laat hierdie dag heilig word: • laat alles val wat pronk en sieraad was • of enkel jeug, en vér was van die pyn; • laat ryp word, Heer, laat U wind waai, laat stort • my waan, tot al die hoogheid eindelik vas • en nakend uit my teerder jeug verskyn. • Uit: Die halwe kring, 1937 Die woord “word” herhaal en dit sluit aan by die wordingsproses in die gedig.

More Related