1 / 9

Die Geleiding van energie kan vergelyk word met mense wat in ‘n lyn staan en ‘n

1. Die Geleiding van energie kan vergelyk word met mense wat in ‘n lyn staan en ‘n aantal balle van een na die ander langs die lyn af gooi . Die mense sou molekules voorstel en die balle sou die energie voorstel.

afia
Download Presentation

Die Geleiding van energie kan vergelyk word met mense wat in ‘n lyn staan en ‘n

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Die Geleiding van energie kan vergelyk word met mense wat in ‘n lyn staan en ‘n aantal balle van een na die ander langs die lyn af gooi . Die mense sou molekules voorstel en die balle sou die energie voorstel. As mense (molekules) hulle pad deur mense in ‘n stamp vol kamer beur, terwyl hulle ‘n bal (energie)dra, sou dit ‘n Konveksie stroom voorstel. Uitstraling is soos ‘n persoon(molekuul) wat ‘n bal (energie) uit een hoek van ‘n kamer na ‘n ander persoon gooi, en dan ‘n iemand in ‘n ander hoek van die kamer. TEKEN ‘n diagram om die prosesse van geleiding , konveksie en uitstraling voor te stel.

  2. 2. horlosie termometer koperstaaf vlam Gebruik die illustrasies hierbo en, 1. BESKRYF wat hierbo gebeur, en 2. VERDUIDELIK wat gebeur.

  3. 3. Kaliumpermanganaat kristal horlosie beker met helder water Pers kleur vlam Gebruik die illustrasies hierbo en, 1. BESKRYF wat hierbo gebeur, en 2. VERDUIDELIK wat gebeur.

  4. 4. horlosie termometer Roetgesmeerde bol van termometer Skeiding van 0.5m vlam Gebruik die illustrasies hierbo en, 1. BESKRYF wat hierbo gebeur, en 2. VERDUIDELIK wat gebeur.

  5. Die punte van die termometers is soos volg gekleur (1) silwer (2) wit (3) blink swart (4) dof swart. 5. 1 2 3 4 Lamp SKRYF jou waarnemings neer SKETS jouAFLEIDING

  6. Lesley se buis is met kokende water of olie gevul. 6. Blink swart oppervlakte Silwer oppervlakte Dowwe swart oppervlakte Wit oppervlakte Die bolle van die termometers is met dowwe swart verf bedek KYK versigtig nadietermometers. SKRYF jouwaarnemings neer. Wat LEI jy af? BESLUIT wat ons seker van moet wees om dit ‘n billike toets te maak?

  7. 7. temperatuur verskil energie IN Energie UIT 1m dik area van 1m x 1m Hierdie is ‘n tabel van waardes wat aandui hoeveel energie, in Joules per sekonde, of Watts, oor teenoorstaande vlakke van ‘n blok materiaal, 1m x1m x1m, kan beweeg as die temperatuur verskil 1 graad Celsius is. Materiaal Energie in watts Silwer 418 000 Koper 385 000 Yster 80 000 Baksteen 1 000 Rubber 200 Skuim rubber 80 Lug 30 Vakuum 0.0 BESKRYF enige patrone wat jy in hierdie tabel van data kan sien

  8. 8. Hou WARM Isolerings prop wat konveksie keer silwer laag verminder uitstraling en absorbsie Skuim isolerings stutte isolerende glas wand isolerende glas wand vakuum keer geleiding Gebruik die diagram en jou kennis van geleiding, konveksie en uitstraling om te VERDUIDELIK hoe die vakuumfles sy inhoud warm hou.

  9. 9. Hou KOUD Isolerings prop wat konveksie keer silwer laag verminder uitstraling en absorbsie Skuim isolerings stutte isolerende glas wand isolerende glas wand vakuum keer geleiding Gebruik die diagram en jou kennis van geleiding, konveksie en uitstraling om te VERDUIDELIK hoe die vakuumfles sy inhoud koud hou. .

More Related