1 / 32

Deurlugting van Graan

Deurlugting van Graan. GOSA Bedryfskomitee Werkswinkel NAMPO Plaas Dinsdag, 9 Oktober 2012 Aangebied deur Carl Geldenhuys Prinsipaal : Royal HaskoningDHV. DEURLUGTING. Waarom? Wie? Wanneer? Hoe werk deurlugting Tipes deurlugting Spesifikasies en ontwerp Bedryfsprosedures.

admon
Download Presentation

Deurlugting van Graan

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Deurlugting van Graan GOSA Bedryfskomitee Werkswinkel NAMPO Plaas Dinsdag, 9 Oktober 2012 Aangebied deur Carl Geldenhuys Prinsipaal : Royal HaskoningDHV

  2. DEURLUGTING • Waarom? • Wie? • Wanneer? • Hoe werk deurlugting • Tipes deurlugting • Spesifikasies en ontwerp • Bedryfsprosedures

  3. Waarom Vog en Temperatuur Graanbeskadiging Insekontwikkeling Swamgroei Ontkiembaarheid neem af

  4. 40 30 Temperatuur °c 20 10 VEILIGE SONE % vog 0 10 15 20 25 Insek ontwikkeling Swamgroei Ontkiembaarheid Neem af

  5. Wanneer Hoe lank kan graan veilig in ‘n buis geberg word?

  6. Vog en Temparatuur sensitiwiteit Effect Of Temperature On Storability The effect of temperature and moisture content on the allowable storage time of shelled corn is given in table 1.

  7. Temperatuur °C Voginhoud % 1 32 23 2 29 22 4 27 21 8 20 24 16 19 21 32 Aantal dae 18 18 64 16 17 128 13 16 256 15 10 512 7 14 1024 13 4

  8. Wie? Die verantwoordelike persoon

  9. Doel van deurlugting Deurlugting is ‘n verkoelingsproses om nat graan korttermyn veilig te bewaar in afwagting vir droging Deurlugting is nie droging van graan nie

  10. Werking van deurlugting Lugdinamika binne ‘n buis Konveksiestrome

  11. Konveksiestrome Somer Warm graan Warm lug Warm lug Vog versameling Koue graan

  12. Konveksie strome Winter Koue graan Koue lug Koue lug Vog versameling Warm graan

  13. Werking van deurlugting Deurlugting is om ‘n deurlopende lugvloei deur die graan te bewerkstellig om konveksiestrome teen te werk deur atmosferiese koue lug op vloervlak binne in die buis te blaas

  14. Tipesdeurlugting

  15. Spesifikasies Ontwerpparameters Volumevloei : 0.15 m3/min/t = 0.115 m3/min/m3 koring Lugvloeispoed in lugkanaal : 600 m/min Lugvloeispoed in kontak met graan : 15 m/min Lugverplasingstempo vol buis graan : 15 min M Caldwell 1984 GOSA Simposium

  16. Spesifikasies Voorbeeld 15,24 m diam buis • 10,0m graan • 1 825m3 graan • Waaier van 210 m3/min : Prakties • Lugvloei spoed in kanaal : 600m/min • Lugkanaal van 0, 35 m3 = 600 x 600 mm of 650 mm diameter : Aanvaarbaar

  17. Spesifikasies Voorbeeld 15,24 m buis 15,0m graan 2 740 m3 graan Waaier van 315 m3/min : Nog prakties Lugvloei spoed in kanaal : 600m/min Lugkanaal van 0,535 m3 = 730 x 730 mm of 820 mm diameter : Redelik fris

  18. Spesifikasies Voorbeeld 7,62 m buis 20,0m graan 912 m3 graan Waaier van 105 m3/min Lugvloei spoed in kanaal : 600m/min Lugkanaal van 0,175 m3 = 420 x 420 mm of 470 mm diameter

  19. Basiese Ontwerp – 15,24 m diam. buis • 15,0 m koringkolom hoogte : 14-16% vogtigheid : 0,15 m3/min/t • 20,0 m koringkolom hoogte : 14-16% vogtigheid : 0,099 m3/min/t • 25,0 m koringkolom hoogte : 14-16% vogtigheid : 0,062 m3/min/t • 30,0 m koringkolom hoogte : 14-16% vogtigheid : 0,044 m3/min/t • Slegs geskik vir 15,0m hoogte met geen uitwewrking na 20,0 m

  20. BEDRYSPROSEDURES • Deurlugting is nie droging van graan nie • Deurlug as die hoogste temperatuur in die graanmassa 6 grade Celcius en meer verskil met die omgewingstemperatuur • Deurlug verkieslik tussen 22h00 en 05h00 snags.

  21. BEDRYFSPROSEDURES • Begin deurlug sodra die pypsisteem bedek is. • Voorsien voldoende luguitlaat aan die bokant van die buis • Neem gereelde monsters van graan vir analise • Kan in reën deurlug

  22. TEMPERATUUR MONITERING ???????????????????

More Related