1 / 8

G emeentevisie Efes 4:1-17

G emeentevisie Efes 4:1-17. Lewenswandel is die kernwoord. 4:1-6 Leef so dat julle die eenheid bevorder 4:7-16 Gawe word gegee wat die eenheid te dien 4:17-24 4:25-5:14 P ersoonlik van aard 5:15-6:9 6:10-20 Kerklik of persoonlik só leef om die eenheid te dien.

abbott
Download Presentation

G emeentevisie Efes 4:1-17

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. GemeentevisieEfes 4:1-17

  2. Lewenswandelis die kernwoord • 4:1-6 Leef so datjulle die eenheidbevorder • 4:7-16 Gawe word gegeewat die eenheidtedien • 4:17-24 • 4:25-5:14 Persoonlikvan aard • 5:15-6:9 • 6:10-20 Kerklik of persoonliksóleef om die eenheidtedien Kerklik van aard

  3. Efes 4:1-6 Ek druk julle dit op die hart (opdrag), ek wat 'n gevangene is omdat ek die Here dien: Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping (Jood en heiden)wat julle van God ontvang het (Jood en heiden leef nou saam as God se volk). Lewe met die volgende gesindheid: Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig en verdra mekaar in liefde (leef so dat die eenheid nie in gevaar gestel word nie).

  4. Drie motiverings vir eenheid (waarom eenheid): • Een Gees (nie geeste nie) wat hulle roep as een volk voor God en nie in verskillende liggame nie. • Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe. • Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. 2. Daar is net één Here, één geloof, één doop, Kan net op een manier gered word. Vertrou God wat Hy in Christus gedoen het. Sendingdoop: Wie op Jesus vertrou, word gedoop. Is nou deel van dié volk van God.

  5. Een Here: Net een wat regeer. Net een aan wie al die mag gegee is. • Geen aparte kerk wat eie koers inslaan nie. • Gaan oor eenheid van die kerk. 3. Één God en Vader van almal: Hy wat oor almal is, deur almal werk en in almal woon. Vertaal: Vader in julle almal. • Almal deel van sy één familie. Nie baie families nie, een familie. • Mag nie so leef en doen dat sy familie uitmekaar spat nie. • Praktiese eenheid en nie ‘n geestelike eenheid nie. Christene moet só leef en optree dat hulle nie van mekaar wegdryf nie. • Gebeur dit dat hulle wegdrywe en eenheid verbreek… ongehoorsaam en sondig. • Ontrou aan hulle verhouding met die VADER, SEUN en GEES.

  6. Opsomming: Eenheidis nie ‘n versoeknie, maar • ‘n opdrag, ‘n bevel... • rusop die eenheid van God. • JullebehoortalmalsaamaanGod se familie/volk. • Jullesaam-leefmoetnie die eenheidbedreignie. • Met ‘n gesindheid van nederigheid, sagtheid en geduldbevorderjyhierdieeenheid.

  7. God gee gawes aan die kerk sodat die eenheid gedien kan word: • Aan elkeen van ons is 'n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het; • en dít is die “gawes” wat Hy “gegee het”: apostels, profete, evangeliste, herders en leraars(charismata… 1Kor 12; Rom 12). • Sy doel daarmee was om die gelowiges toe te rus vir hulle diens (bekwaammaking) sodat hulle vir die opbou van die liggaam van Christus kan sorg. Gevolg van gawes (15b-16): Geloofsgroei na volwasse Christenskap So sal ons uiteindelik almal kom tot die werklike bestaande eenheid in ons geloof en in ons kennis van die Seun van God. Dan sal ons, sy kerk, soos 'n volgroeide mens wees, so volmaak en volwasse soos Christus.

  8. Hoe lyk die opbou van die kerk ? • Negatief: versterking van die lede (vers 14) Dan sal ons nie meer kinders wees nie; ons sal nie meer soos golwe op en af en heen en weer geslinger word deur elke wind van dwaalleer as vals leraars ons met hulle slinksheid en listigheid op dwaalweë wil wegvoer nie(klein kinders is onvas op hulle voete… so ook nuwe Christene. Hulle kan deur allerlei dwalinge en leerstellings mislei word). Opgebou word sodat hulle kan groei uit onbeholpenheid en onstandvastigheid. Dan sal hulle nie deur leerstellinge verwar word nie. • Positief: word volwasse en standvastig(vers 15) Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly en so in alle opsigte groei na Christus toe. Hy is immers die hoof (vgl. 4:24 – om almeer Christus se beeld te vertoon) en uit Hom groei die hele liggaam. Die verskillende liggaamsdele pas by mekaar en vorm saam 'n eenheid. Elkeen van hulle vervul sy funksie, en so bou die liggaam homself op in liefde. • Opbou word in liefde gedoen

More Related