1 / 7

Amos 1

Amos 1, Afr Bybel 83

Mannetjie
Download Presentation

Amos 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1

  2. Opskrif 1 Die woorde van Amos, 'n skaapboeruitTekoa. Hy het oor Israel 'n gesiggesientydens die regering van koningUssia van Juda enkoningJerobeam van Israel, seun van Joas. Dit het twee jaarvoor die aardbewinggebeur. 2 Amos het gesê: Wanneerdie Here uit Sion brul, wanneerHysy stem uit Jerusalem laathoor, verdordie weivelde van die herders enverdroog die top van Karmelberg. Teen Damaskus

  3. Opskrif 3 So sê die Here: Selfsas Damaskus net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hyhet vir Gilead met skerpystersgemartel. 4 DaaromsalEk in die paleis van Gasael 'n vuurlaatlosbreekenditsal die mooihuise van Ben-Hadadverteer. 5 Eksal die grendels van Damaskusstukkendbreek, die inwoners van Bikat-Awenendie regeerder van Bet-Eden uitroei. Die Arameërssal in ballingskapnaKir toe eggevoerword, sêdie Here.

  4. Teen die Filistyne 6 So sê die Here: Selfsas Gasa net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hy het mensevoor die voet as ballingeweggevoer enaan Edom uitgelewer. 7 DaaromsalEkbinne die mure van Gasa 'n vuurlaatlosbreekenditsalsymooihuiseverteer. 8 Eksal die inwoners van Asdodendie regeerder van Askelonuitroei. Eksal my hand teen Ekronoplig, endie Filistyne wat nog oor is, salomkom, sêdie Here my God. Teen Tirus

  5. Teen die Filistyne 9 So sê die Here: Selfsas Tirus net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hy het mensevoor die voet as ballingeaan Edom uitgelewerennieaan die ooreenkoms met sybondgenotegedinknie. 10 DaaromsalEkbinne die mure van Tirus 'n vuurlaatlosbreekenditsalsymooihuiseverteer.

  6. Teen Edom 11 So sê die Here: Selfsas Edom net driekeersondegedoen het, souEksystrafnieherroep het nie. Maar nou het hy 'n vierdesondedaarbygevoeg: hyhet die Israeliete, sybroers, agtervolg met die swaardendie broederliefdeverloën, hy het hulle in sytoornverskeur, sywoede het bly kook. 12 DaaromsalEk in Teman 'n vuurlaatlosbreekenditsal die mooihuise van Bosraverteer.

  7. Teen die Ammoniete 13 So sê die Here: Selfsas die Ammoniete net driekeersondegedoen het, souEkhullestrafnieherroep het nie. Maar nou het hulle 'n vierdesondedaarbygevoeg: hullehet swangervrouens in Gilead oopgesnyenhulleeiegebieduitgebrei. 14 DaaromsalEkbinne die mure van Rabba 'n vuuraansteekenditsalsymooihuiseverteer. Diédag saldaargeskreeuword ensaldaaroorlog wees, 'n storm, 'n orkaan. 15 Hullekoningsal in ballingskapweggevoer word, hyensyamptenaresaam met hom, sêdie Here.

More Related