1 / 18

Ontkennende vorm

Powerpoint presentation oor die ontkennende vorm, insluitende vraagsinne en bevelsinne

Download Presentation

Ontkennende vorm

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. OntkennendeVorm Die negatief. deny, deny, deny

  2. BasieseReëls: Basic Rules: Jy loop. S V1 Jy loop nie. ⁂ no object – 1 nie

  3. Jasonkry‘n koeldrank.SV1O • Jasonkrynie‘n koeldranknie. • 2 nie’s – after V1 and at the end of a sentence.

  4. Vraagsin:Hethydie deurtoegemaak?V1S OV2 • Jymoetditantwoordasofiemandjouvra: • Nee, hyhetniedie deurtoegemaaknie.

  5. Vraagsinsondervoorwerp: • Eethulle? • Nee, hulleeetnie.

  6. Oefening: • Die vrouskreeu. • SV1 • Syhet‘n muisgesien. • SV1OV2 • Saldie katdie muisvang? • V1SOV2

  7. Antwoorde: • Die vrouskreeunie. • Sy het nie ‘n muisgesiennie. • Nee, die katsalnie die muisvangnie.

  8. Spesialereëls: Special rules: • If V1 has a pronoun or proper noun directly after it the nie goes after the pronoun or proper noun. • Jane klap Cindy. • S V1 O (proper noun) • Jane klap Cindy nie.

  9. Ekroephom. • S V1 O (pronoun) • Ekroephomnie. • Ekhethomvinniggevang. • SV1O (pronoun) MV2 • Ek het homnievinniggevangnie.

  10. Woordewatverander: • Iemandsal die muissien. • S V1 O V2 • Niemandsal die muissiennie. • Kate doenaltydhaarhuiswerk. • S V1 T O • Kate doennooithaarhuiswerknie.

  11. Bevelsin: Command! • Die sin begin met V1 en ‘n ! aan die einde. • Vervang V1 met “Moenie” en skuif V1 na V2. • As “asseblief” gebruik word – plaas “Moet” voorasseblief. • Moet assebliefnie.

  12. Voorbeelde: • Maak die deur toe! • V1 O P • Moenie die deurtoemaaknie. • V1 O V2

  13. Doenassebliefjouhuiswerk!V1OMoetassebliefniejouhuiswerkV1 Odoennie.V2

  14. As ‘n sin 2 woorde het om teverander, veranderslegs die eersteeen. • Was iemandooit Mars toe? • V1 S T O P • Nee, niemand was ooit Mars toe nie.

  15. Voegwoorde: Conjunctions: • Sara wilófhardloopófswem. • Sara wilnóghardloopnógswem. • Sara wilsoweleetas drink. • Sara wilnógeetnóg drink. Geen “nie’s”

  16. Oefening: • Willem sing ‘n lied. • Almaldrukhul ore toe. • Sit assebliefjou hoed op die tafelneer! • Was jy al ooit in Amerika? Nee,……. • Weetjyiets van die musiekfees? Nee,….. • Is daarêrens ‘n Zoeloe-meisie op die foto? Nee,…. • Sienjy die haai in die see? • Die dolfynebesluit om die haaiwegte stamp. • Martin-hullegaanEgipte toe virKersfees. • Tel daardiepapiere op!

  17. Antwoorde: • Willem sing nie ‘n lied nie. • Niemanddrukhul ore toe nie. • Moet assebliefniejou hoed op die tafelneersitnie! • Nee, ek was nog nooit in Amerikanie. • Nee, ekweetniks van die musiekfeesnie. • Nee, daar is nêrens ‘n Zoeloe-meisie op die fotonie. • Nee, eksiennie ‘n haai in die see nie. • Die dolfynebesluit om nie die haaiwegte stamp nie. • Martin-hullegaannieEgipte toe virKersfeesnie. • Moeniedaardiepapiereoptel nie1

More Related